GROOTfm 90.5
GROOTfm 90.5
GROOTfm 90.5 is op ‘n missie om Suid-Afrika en sy mense te inspireer en te impakteer met “vermaak wat verskil maak” anders kan ons die lekker liedjies en grootste treffers van alle tye maar op ‘n CD in die kar luister en die nuus van die dag op die internet lees! Ons vier en geniet alles wat goed en reg is, maar aanvaar ook die verantwoordelikheid vir die dinge wat ons nog wil sien verander! Ons kleur die klankgolwe in met hoop en woorde van lewe, maar lééf ook GROOT in die klein en die onbenullige om ‘n blywende voetspoor in ons gemeenskap te laat. Luister na ons op 90.5fm in Pretoria of op D...
Visita il sito del podcast e sostieni chi lo crea: www.grootfm.co.za
Autore
GROOTfm 90.5
Categoria
Sito del podcast
Ultimo episodio
19 ott 2026
Dove ascoltare?
I podcast nell'app Replaio Radio In arrivoI podcast stanno per arrivare nell'app. Installala ora e scopri per primo un modo tutto nuovo di vivere i podcast
Episodi
GROOT oepsie: Arena 24.06.2026 1:25
GROOT oepsie: Arena. GROOTfm90.5
Paul Vos - Regional Managing Director of CIPS Southern Africa CIPS Southern Africa 24.06.2026 8:52
Annelie gesels met Paul Vos oor die rol van AI in die verkrygings prosedures van Maatskappye
Wêreld Allergieweek 24.06.2026 9:19
Wêreld Allergieweek word van 21 tot 27 Junie wêreldwyd gehuldig en vanjaar val die fokus op die boodskap dat allergiebehandeling noodsaaklike gesondheidsorg is. Allergiese siektes soos asma, voedselallergieë, ekseem en hooikoors neem wêreldwyd toe en raak miljoene mense se daaglikse lewe, werk, skool en gesondheid. Om meer hieroor te gesels, sluit Dr Suretha Kannenberg, Dermatoloog en Woordvoerder...
Aktualiteit: misdaad in Pretoria en die belangrikheid van Gemeenskapspolisiëringsforums 24.06.2026 24:08
Misdaad bly een van die grootste uitdagings waarmee gemeenskappe in Pretoria daagliks te kampe het. Van huisbrake en voertuigmisdaad tot bedrog en veiligheidskwessies in woonbuurte – inwoners is toenemend afhanklik van samewerking tussen die SAPD, Gemeenskapspolisiëringsforums (GPF's), sekuriteitsmaatskappye en die gemeenskap self. Vandag gesels ons met verteenwoordigers van verskeie GPF's oor die...
#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 24 Junie 24.06.2026 3:42
Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot stories oor menslike belange, finansies, politiek tot plaaslike en internasionale sterre. Hul passie vir radio en hul lu...
#WeeksdaeVibesMetVenita - Sasha Burn | 23 Junie 23.06.2026 9:45
Venita gesels met Sasha Burn oor haar splinternuwe enkelsnit ONE. Sy vertel hoe hierdie liedjie gaan oorliefde, verlange en daardie groot “wat as?”-vrae wat ons almal soms ronddra.
Route326: Phillip Schnetler oor sy rol as Dr Dewald Dekker in Binnelanders 23.06.2026 14:55
Phillip Schnetler oor sy rol as Dr Dewald Dekker in Binnelanders.
Route326: One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - Lipps Inc. se 'Funky Town' 23.06.2026 1:12
One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - Lipps Inc. se 'Funky Town'
Route326: Dr Louis Dey oor honderde Rooikatte wat FAK-liedjieskat oor Pretoria laat weerklink 23.06.2026 4:18
Dr Louis Dey oor honderde Rooikatte wat FAK-liedjieskat oor Pretoria laat weerklink.
Midjaar-uitbranding - Anja van Beek 23.06.2026 19:57
Ons is amper halfpad deur die jaar, en vir baie mense begin die druk van sperdatums, werkverpligtinge en persoonlike verantwoordelikhede nou ophoop. Dit kan lei tot uitputting, stres en selfs uitbranding. Maar hoe weet jy wanneer jy bloot moeg is, en wanneer jy op pad is na ernstige uitbranding? Ons gesels vandag met Anja van Beek, leierskapstrateeg en stigter van WholeLeader Collective, oor midja...
ABC van Ouerskap- F: Finansies 23.06.2026 12:53
Ons ABC van Ouerskap-reeks bring ons vandag by die letter F – Finansiële beginsels. Baie ouers wonder wanneer en hoe hulle kinders oor geld moet leer, maar kenners sê finansiële gewoontes en ingesteldhede word reeds op ’n jong ouderdom gevorm. Ons gesels vandag met Jaco de Wet, stigter van Writing with Rands, oor hoe ons kinders kan help om geld as ’n hulpmiddel te sien, verantwoordelik daarmee om...
#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 23 Junie 23.06.2026 4:36
Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot stories oor menslike belange, finansies, politiek tot plaaslike en internasionale sterre. Hul passie vir radio en hul lu...
#OntbytMetDoepieEnNina - Huispraatjies met BetterBond 23.06.2026 5:09
Vandag se huispraatjies vertel die Betterbond span ons meer oor hoeveel mense eintlik reeds kwalifiseer vir 'n huislening sonder om dit te weet.
#OntbytMetDoepieEnNina - Bella Coleske (Mis Jy My Al) 23.06.2026 19:02
Met die vrystelling van haar eerste solo Afrikaanse enkelsnit, “Mis Jy My Al”, neem Bella ’n belangrike volgende stap in haar musiekloopbaan. Sy het reeds luisteraars beïndruk met die duet “Winter In Die Kaap” saam met Chris Steyn en haar weergawe van “Travelin’ Soldier” saam met haar pa, Arnold Coleske.
#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 23 Junie 23.06.2026 3:28
Inspirasie Deur Nina Vanoggend
#WeeksdaeVibesMetVenita - Manfred Zipfel | 22 Junie 22.06.2026 15:59
Manfred Zipfel het onlangs sy nuutste enkelsnit, Colours of the Earth, vrygestel – ’n kragtige en emosionele liedjie met ’n belangrike boodskap oor ons verhouding met die aarde en die verantwoordelikheid wat ons dra om dit te beskerm. Hy gesels met Venita oor hierdie enkelsnit en deel meer oor sy unieke benadering tot musiekmaak, en waarom dit vir hom belangrik is om musiek te skep wat nie net ver...
Route326: Hermann du Plessis oor 'Lead with Intent' & 'Cultivate with Intent' 22.06.2026 23:23
Hermann du Plessis oor 'Lead with Intent' & 'Cultivate with Intent'.
Route326: Mode Moment met Simon Rademan - Onderklere 22.06.2026 4:38
Mode Moment met Simon Rademan - Onderklere.
Getuienis: Erich en Lizette Posthumus 22.06.2026 18:58
Erich Posthumus en Lizette Posthumus is bekende Suid-Afrikaanse motiveringsprekers en geestelike leiers wat al vir dekades lank deur hul kinder- en jeugbediening, boeke en gesinsbediening duisende mense bedien. Ná ’n ernstige motorongeluk in November 2025 waarin hulle en hul dogter wonderbaarlik oorleef het, het hulle ook ’n pad van fisiese en emosionele herstel gestap. Te midde van uitdagings bly...
#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 22 Junie 22.06.2026 5:31
Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot stories oor menslike belange, finansies, politiek tot plaaslike en internasionale sterre. Hul passie vir radio en hul lu...
Route326: Prop oor 'Die Job Moet Loop' 19.06.2026 23:55
Prop oor 'Die Job Moet Loop'.
Route326: Louis Loock oor 'Klassiek ontmoet Pop' saam met Cobus Snyman 19.06.2026 6:36
Louis Loock oor 'Klassiek ontmoet Pop' saam met Cobus Snyman.
Snoete-goete: Monkey Heartland 19.06.2026 10:22
Eksotiese apies bly vir baie mense fassinerend – van hul intelligensie en unieke persoonlikhede tot die ongelooflike maniere waarop verskillende spesies kommunikeer en leef. By Monkey Heartland in Kwazulu-Natal word meer as 230 eksotiese primate van 10 verskillende spesies versorg, elk met hul eie gewoontes en stories. Ons gesels vandag met Pieter van den Berg van Monkey Heartland oor die wêreld v...
#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 19 Junie 19.06.2026 3:17
Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot stories oor menslike belange, finansies, politiek tot plaaslike en internasionale sterre. Hul passie vir radio en hul lu...
#OntbytMetDoepieEnNina - Kurt Darren(Langarm & Liefde) 19.06.2026 12:40
Na die massiewe sukses van onlangse treffers “6 7” en “Hop Hop Spinnekop” neem Suid-Afrikaanse trefferkunstenaar Kurt Darren aanhangers terug na waar hulle oorspronklik op sy musiek verlief geraak het - die dansvloer. “Langarm en Liefde” is propvol aansteeklike energie, drywende ritme en romantiese "flair" - ’n lied gemaak vir draai onder die ligte, stof wat spat van die dansvloer en harte wat saa...
Podcast simili
Replaio non è un editore di podcast; i nomi dei programmi, le copertine e l'audio appartengono ai rispettivi autori e vengono distribuiti tramite feed RSS pubblici