Alwyn de Klerk
Baardberaad
Ons gesels oor aktuele sake uit n Boere-Afrikaner oogpunt. Ons is konserwatief Afrikaans.
Visita il sito del podcast e sostieni chi lo crea: podcasters.spotify.com
Autore
Alwyn de Klerk
Categoria
Sito del podcast
Ultimo episodio
20 mar 2025
Dove ascoltare?
I podcast nell'app Replaio Radio In arrivoI podcast stanno per arrivare nell'app. Installala ora e scopri per primo un modo tutto nuovo di vivere i podcast
Episodi
Baardberaad 122 - Rebelspoor Toer 31.01.2024 1:10:54
Ek en dr. Louis Bothma gesels oor die komende Rebelspoor toer.
Baardberaad 120 - Doring Dricus 18.01.2024 1:12:21
Ek en Johan gesels oor Dricus du Plessis se komende geveg.
Baardberaad 119 - Voorspellings vir 2024 03.01.2024 1:08:00
Ek en Johan waag voorspellings vir 2024
Baardberaad 118 - Kyker kuier 21.12.2023 1:17:57
Ek en Joahan beantwoord kyker vrae.
Baardberaad 117 - Mart se stryd 15.12.2023 42:25
Ek gesels met Marthie Rietchard oor haar kanker stryd.
Baardberaa 116 - Geloftedag 2023 14.12.2023 34:58
Ek gesels oor Geloftedag.
Baardberaad 115 - Help n boer 06.12.2023 1:03:28
Ek en Tiaan gesels oor die drogte in die Noord-Kaap, die Wes-Transvaal en die Vrystaat.
Baardberaad 113 - Landbou of landbreek? 30.11.2023 1:00:59
Ek en Johan gesels oor landou se uitdagings.
Baardberaad 114 - Ekonomiese pyne 30.11.2023 1:20:22
Ek en Johan gesels oor wereld sake en die ekonomie.
Baardberaad 111 20.10.2023 1:13:47
Ek en Johan gesels oor die stem of nie stem kwessie.
Baardberaad 109 - Erfenis 20.09.2023 1:04:04
Ek en Johan gesels oor erfenis.
Baardberaad 108 - Volkshelde 14.09.2023 1:04:11
Ek en Johan gesels oor volkshelde.
Baardberaad 107 - Spuit Smouse 06.09.2023 1:06:45
Ek en Johan gesels oor die spuit smouse, landbou en ander aktuele sake.
Baardberaad 106 - RUSplek vir die Boere? 23.08.2023 1:04:41
Ek en Johan gesels oor die Russe se aanbod aan die Boere.
Baardberaad 105 - Veiligheids- en Verstet vergadering 17.08.2023 1:07:04
Ek en Frik Wentzel gesels oor die vergadering wat plaasvind op 8-9 September 2023.
Baardberaad 104 - Sneeuwitjie en die skewe sewe 26.07.2023 1:05:26
Ek en Johan gesels oor Sneeuwitjie en ander aktuele sake.
Baardberaad 103 - Stomme stamland 12.07.2023 1:00:40
Ek en Johan gesels oor gebeure in Nederland en ander aktuele sake.
Baardberaad 102 - Ekonomiese uitdagings 29.06.2023 54:09
Ek en Johan gesels oor die ekonomiese uitdagings wat ons in die gesig staar.
Baardberaad 101 - Konsentrasiekampdag 14.06.2023 1:09:03
Ek en Joahan gesels oor konsentrasiekampdag.
Baardberaad 100 - 100 nie uit nie 08.06.2023 1:40:45
Ek en Johan gesels oor hierdie mylpaal van Baardberaad.
Baardberaad 99 - 31 Mei, n historiese datum 31.05.2023 1:03:45
Ek en Johan gesels oor gebeure op 31 Mei in die geskiedenis.
Baardberaad 98 - Boermedia 100 000 11.05.2023 1:04:19
Ek en Johan gesels oor Boermedia se groot mylpaal.
Baardberaad 97 - Verlore tradisies 06.05.2023 1:07:22
Ek en Johan gesels oor verlore tradiesies en fokus op speletjies.
Baardberaad 96 - 300 Boer 21.04.2023 1:06:10
Ek en Johan gesels oor 300 Boer. Die droom om die volk te voed.
Baardberaad 93 - Morsige Maanda 16.03.2023 1:00:31
Ek en Johan gesels oor wat jy moontlik Maandag te wagte kan wees.
Podcast simili
Replaio non è un editore di podcast; i nomi dei programmi, le copertine e l'audio appartengono ai rispettivi autori e vengono distribuiti tramite feed RSS pubblici