RSG
Wie is ek?
Die program fokus daarop om die man op straat kennis en insig te gee in belangrike sake rakende menslike gedrag. Kwelvrae oor dié kwessies word op ‘n eenvoudige en toeganklike manier verduidelik.
Mindenképp látogasd meg a podcast oldalát, és támogasd a készítőjét: www.rsg.co.za
Hol hallgathatod?
Podcastok az alkalmazásban Replaio Radio HamarosanA podcastok hamarosan megérkeznek az alkalmazásba. Telepítsd most, és láss elsőként egy teljesen új megközelítést a podcastokhoz
Epizódok
5 Sep 05.09.2014 24:44
Louise & Lise bespreek luisteraars se briewe: Moet jy jou molesteerder konfronteer? Is homoseksualiteit geneties?
29 Aug 29.08.2014 24:47
Angstigheid is wanneer jou lyf jou probeer beskerm teen gevaar. As gevolg van vandag se stres en abnormale druk, reageer die meeste van ons se lyf asof daar konstant gevaar is, ongeag of dit waar is of nie. Hoe kan jy seker maak dat dit jou nie permanent begin affekteer nie en jy 'n angsdiagnose ontwikkel?
29 Aug 2014 29.08.2014 24:47
Wie is ek? 29 Augustus 2014
22 Aug 2014 22.08.2014 24:46
Wie is ek? 22 Augustus 2014
22 Aug 22.08.2014 24:46
Vir alle ouers kom die belange van hulle kinders altyd eerste. Maar wat staan jou te doen as jy, na 'n egskeiding, 'n nuwe liefde ontmoet? Hoe balanseer jy jou eiebehoeftes met die emosionele implikasies wat jou kind gaan ervaar?
15 Aug 2014 15.08.2014 24:48
Wie is ek? 15 Augustus 2014
15 Aug 15.08.2014 24:48
Wanneer mense die term psigopaat hoor, dink die meeste van hulle aan 'n monster of 'n reeksmoordenaar, maar is hierdie mense werklik so? Wat staan jou te doen as jy vermoed jy woon saam met 'n psigopaat? Louis & Lise gesels oor psigopatie, of die korrekte term, anti-sosialepersoonlikheidsversteuring.
8 Aug 2014 08.08.2014 24:50
Wie is ek? 8 Augustus 2014
8 Aug 08.08.2014 24:50
Almal word ouer. Vir sekere mense is ouer word so 'n deel van die lewe dat hulle nooit daaraan dink nie, maar vir ander is dit 'n daaglikse realiteit en daar is selfs mense wat dit so vrees dat dit soms hulle lewens affekteer. Louis & Lise gesels oor die emosionele probleme wat gepaardgaan met ouer word, veral vir die laat-vyftig tot mid-sewentig ouderdomsgroep.
1 Aug 2014 01.08.2014 24:50
Wie is ek? 1 Augustus 2014
1 Aug 01.08.2014 24:50
Louis & Lise bespreek luisteraarsbriewe oor molestering en watter opsies daar is wanneer dit voel asof die lewe onregverdig teenoor jou is.
25 Jul 2014 25.07.2014 24:42
Wie is ek? 25 Julie 2014
25 Jul 25.07.2014 24:42
Om iemand te ontmoet, verlief te raak en die besluit te neem dat hierdie die person is met wie jy die res van jou lewe gaan spandeer, is onbeskryflik. Maar wanneer jy besef die huwelik werk nie uit nie en jou laaste opsie of enigste opsie is om te skei, het dit 'n reuse emosionele effek op alle partye betrokke. Louis & Lise gesels oor die emosionele implikasies van egskeiding en hoe jy op 'n ingel...
18 Jul 2014 18.07.2014 24:48
Wie is ek? 18 Julie 2014
18 Jul 18.07.2014 24:48
Louis & Lise kyk na die belang van beroepsvoorligting, nie net vir tieners nie, maar ook vir volwassenes wat ongelukkig is in hulle beroep en nie weet wat om te doen nie. Hulle bespreek hoe die proses werk en wat jy alles daaruit kan leer oor jouself.
11 Jul 2014 11.07.2014 24:28
Wie is ek? 11 Julie 2014
11 Jul 11.07.2014 24:28
Almal is dit eens dat liefdesverhoudings is nie altyd maklik nie, maar moet dit soms so moeilik wees? Louis en Lise bespreek verhoudings in vier kategorieë: wie is ek, wie is jy, wie is ons en wat is ons plan?
4 Jul 04.07.2014 24:49
Louis & Lise bespreek gaan ons 'n paar luisteraarsbriewe oor die belang van kommunikasie in 'n huwelik en hoekom grense stel so belangrik is vir kinders se ontwikkeling.
4 Jul 2014 04.07.2014 24:49
Wie is ek? 4 Julie 2014
27 Jun 27.06.2014 24:48
Dwelmmisbruik is wêreldwyd 'n groot ekonomiese, tydrowende en emosioneel verwoestende probleem. Hoe kan bewustheid 'n verskil maak? Watter opsies is daar vir slagoffers en hulle geliefdes?
27 Jun 2014 27.06.2014 24:48
Wie is ek? 27 Junie 2014
20 Jun 20.06.2014 24:43
Louis & Lise bespreek alleenheid en eensaamheid.
20 Jun 2014 20.06.2014 24:43
Wie is ek? 20 Junie 2014
13 Jun 13.06.2014 24:36
Ons almal aanvaar dat dit wat ons sien en hoor die realiteit is. Hoe gaan jy voel indien iemand vir jou moes sê, dit wat jy sien is nie die realiteit nie?
13 Jun 2014 13.06.2014 24:36
Wie is ek? 13 Junie 2014
Hasonló podcastok
A Replaio nem podcastkiadó; a műsorok nevei, borítóképei és hanganyagai a szerzőiket illetik, és nyilvános RSS-csatornákon keresztül terjednek.