RSG

Wie is ek?

Health AF ↓ 656 epizód

Die program fokus daarop om die man op straat kennis en insig te gee in belangrike sake rakende menslike gedrag. Kwelvrae oor dié kwessies word op ‘n eenvoudige en toeganklike manier verduidelik.

Mindenképp látogasd meg a podcast oldalát, és támogasd a készítőjét: www.rsg.co.za

Szerző

RSG

Kategória

Health

A podcast weboldala

www.rsg.co.za

Legutóbbi epizód

2026. okt. 9.

Hol hallgathatod?

Podcastok az alkalmazásban Replaio Radio Hamarosan

A podcastok hamarosan megérkeznek az alkalmazásba. Telepítsd most, és láss elsőként egy teljesen új megközelítést a podcastokhoz

Letöltés a Google Play-ről Telepítsd ingyen Android közel 10 M letöltés · 4,8-as értékelés iOS hamarosan

Epizódok

13 Mar 13.03.2015

Wie is ek? 13 Maart 2015

6 Mar 06.03.2015

Wie is ek? 6 Maart 2015

27 Feb 27.02.2015

Louis & Lise gesels oor selfvertroue, en die verskil tussen selfvertroue en selfbeeld. Hoe kan jy aan jouself vertroue werk om enige situasie in jou lewe aan te pak?

27 Feb 27.02.2015

Wie is ek? 27 Februarie 2015

20 Feb 20.02.2015

Wie is ek? 20 Februarie 2015

Wie is ek? 20 Februarie 2015 20.02.2015

Louis & Lise gesels oor leënees-sindroom.

13 Feb 13.02.2015

Wie is ek? 13 Februarie 2015

13 Feb 13.02.2015

Valentynsdag word op 14 Februarie gevier. Dit is 'n dag waarop die wêreld die liefde vier saam met hulle geliefdes. Maar wat as jou geliefde nie meer hier is nie? Hoe moet jy dan voel of dink oor hierdie dag? Hoe kan jy jouself voorberei op die emosionele uitwerking wat dit op jou mag hê?

6 Feb 06.02.2015

Louis & Lise bespreek luisteraarsbriewe oor kinders wat fobies het, en die eeueoue probleem van skoonouers.

6 Feb 06.02.2015

Wie is ek? 6 Februarie 2015

30 Jan 30.01.2015

Wie is ek? 30 Januarie 2015

30 Jan 30.01.2015

Wat is 'n reeksmoordenaar? Hoekom het Suid-Afrika so hoë voorkoms van hierdie moordenaars? Hoe word iemand 'n reeksmoordenaar? Waar kom mense se fasinasie met hierdie moordenaars vandaan?

23 Jan 23.01.2015

Sukkel jy om besluite te maak oor jou lewe? Voel jy jy bereik nie jou doelwitte nie, maar verstaan nie hoekom nie? Louis & Lise gesels oor hoe jy betekenis kan vind, om sodoende jou doelwitte te bereik en meer gelukkig te wees.

23 Jan 23.01.2015

Wie is ek? 23 Januarie 2015

16 Jan 16.01.2015

Wil jy graag jou kind motiveer om te presteer tot die beste van hulle vermoë? Is jy dalk nie seker hoe om dit te doen nie, of is jy bang jy plaas te veel, of te mín druk op jou kind? Louis & Lise gesels oor prestasiedruk en hoe jy jou kind kan ondersteun en laat floreer op alle vlakke.

16 Jan 16.01.2015

Wie is ek? 16 Januarie 2015

9 Jan 09.01.2015

Wie is ek? 9 Januarie 2015

9 Jan 09.01.2015

Is jy afgedank by jou werk? Voel jy die finansiële en emosionele druk hiervan is te veel vir jou? Louis & Lise vertel hoekom dit belangrik is om jou denke en emosies onder beheer te kry wanneer jy afgedank word, sodat jy effektief na 'n nuwe werk kan soek.

2 Jan 02.01.2015

Wie is ek? 2 Januarie 2015

2 Jan 02.01.2015

Louis & Lise bespreek luisteraarsbriewe oor pornografie; hoe jy leer om iemand in 'n verhouding te vertrou; en die hantering van verbale mishandeling.

26 Dec 2014 26.12.2014

Wie is ek? 26 Desember 2014

26 Dec 25.12.2014

Is jy bewus van die druk van die lewe? Die stres, die uitbranding, die misdaad, jou verhoudings, jou werk, jou finansies, en selfs beurtkrag! Slaap jy sleg? Eet jy sleg? Is jy meer geïrriteerd? Voel jy konstant moeg? Wens jy die lewe was net soms 'n bietjie makliker? Louis & Lise gesels oor die druk van die lewe, en hoe jy jou lyf kan leer om te ontspan sodat die lewe jou nie beheer nie, en jy wee...

19 Dec 2014 19.12.2014

Wie is ek? 19 Desember 2014

12 Dec 12.12.2014

Watter invloed het jou ouers op wie jy is? Kan dit 'n verskil aan jou lewenskwaliteit maak om jou ouers werklik te leer ken? Louis en Lise vra of dit regtig nodig is om te weet wie jou ouers is, om te weet wie jy is, sodat jy jouself beter kan verstaan.

12 Dec 2014 12.12.2014

Wie is ek? 12 Desember 2014

Hallgasd a(z) Wie is ek? podcastot a Replaióban

Rádió és podcastok egy alkalmazásban - ingyen és regisztráció nélkül. Telepítsd még ma, és ne maradj le a premierről

Letöltés a Google Play-ről

A Replaio nem podcastkiadó; a műsorok nevei, borítóképei és hanganyagai a szerzőiket illetik, és nyilvános RSS-csatornákon keresztül terjednek.