Maroela Media

Taaltoffie

Arts AF ↓ 150 epizód

Ons gesels met skrywers, deel interessanthede oor boeke en luister saam na boekvoorlesings. "Taaltoffie" word vervaardig deur Maroela Media.

Szerző

Maroela Media

Kategória

Arts

A podcast weboldala

maroelamedia.co.za

Legutóbbi epizód

2026. júl. 10.

Hol hallgathatod?

Podcastok az alkalmazásban Replaio Radio Hamarosan

A podcastok hamarosan megérkeznek az alkalmazásba. Telepítsd most, és láss elsőként egy teljesen új megközelítést a podcastokhoz

Letöltés a Google Play-ről Telepítsd ingyen Android közel 10 M letöltés · 4,8-as értékelés iOS hamarosan

Epizódok

Mooi (Afrikaanse) broodjies bak 18.06.2024

Al ooit die uitdrukkings “koffie deur die vlak jaag“ en “die brood dik smeer” gehoor? Luister saam na Leon en Amanda de Stadler se gesprek oor uitdrukkings, idiome en spreekwoorde uit die alledaagse lewe. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Dié Afrikaanse spreekwoorde het Bybelse wortels 13.06.2024

Iemand nie van Adam se kant af ken nie, Adam en Eva se skoene aantrek, ʼn Simsonsversugting slaak … Kom luister wat Leon en Amanda de Stadler oor spreekwoorde uit die geloofslewe sê. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Britse komediant se stories boei kinders oor wêreld heen 12.06.2024

“Jy moet regtig van die eerste oomblik af kinders se aandag trek.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Stories kom spontaan vir Chanette Paul 27.05.2024

“ʼn Mens leer nog al die tyd. Vyftig boeke ofte not.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Hartskos wat jou huis toe laat verlang 18.05.2024

“Daar is twee goed wat my altyd met so tikkie heimwee na die huis laat verlang, en dit is pannekoek en skaapboud.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Koppige Ami hou Irma Venter op haar tone 12.05.2024

“Sy is soms dwars, en sy het ʼn moeilike streep in haar, maar ʼn goeie hoofkarakter het ʼn bietjie sleg en ʼn bietjie goed in hulle.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Stories uit Afrikaanse gemeenskap moet vertel, gevier word 11.05.2024

Elke Afrikaanse gemeenskap moet ʼn oomblik stilstaan en dink waarom hulle Afrikaans is en hoe die taal van hulle gemeenskap lyk. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Feesjaar gee erkenning aan vele fasette van Afrikaans 08.05.2024

“Die lekkerste en opwindendste deel is die besef dat ons betrokke by die viering van ʼn mylpaal is wat eers weer oor 100 jaar herdenk word.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Skeppende Portchie se kuns so kleurryk soos SA 05.05.2024

Portchie, ʼn wêreldbekende en uiters suksesvolle Suid-Afrikaanse kunstenaar, het in sy loopbaan reeds byna 19 000 oorspronklike kunswerke geskep. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Plekname ʼn saak van erfenis, komvandaan 26.04.2024

Waarom is die bewaring van plekname belangrik? Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Dié Afrikaanse plekname deur diere, plante bepaal 19.04.2024

Baardskeerdersbos, Struisbaai en Harpuisberg is enkele plekke wat hulle name te danke aan die natuur het. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Rykdom van Afrikaanse plekname in dié dorre streek 12.04.2024

In die mond van sommige Suid-Afrikaners is die Karoo alles wes en suid van Bloemfontein. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Só kry oudste sendingdorp in SA sy naam 05.04.2024

Daar is ʼn ryk en diverse geskiedenis rondom die herkoms van Afrikaanse plekname, en ʼn gedeelte hiervan lê in Suid-Afrikaanse sendingdorpe. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Stef Bos se ‘Papa’ is immergroen 21.03.2024

“Ek het nooit geweet dat ek drie kinders sou hê wie se moedertaal Afrikaans is nie of dat ek met ʼn Afrikaanse nooi sou trou nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Akademia se Taalsentrum wil Afrikaans as hoëfunksietaal bevorder 14.03.2024

“Taalbevoegdheid is een van die bepalers wat akademiese sukses beïnvloed.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Anoeschka von Meck praat oor reise vir ‘Twa die tydloper’ 10.03.2024

“Hy bied eintlik onwetend ʼn veilige hawe vir hulle, en daarom voel Twalie dat sy in Frankel se skadu kan gaan sit en in hom kom wegkruip.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Riaan Grobler gaande oor nuwe hoofstuk as skrywer 02.03.2024

“Enigiemand kan ʼn skrywer word, want elkeen het ʼn storie om te vertel.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Gaireyah Fredericks vertel stories in haar hartstaal 25.02.2024

“Skryf het te doen met understanding dat jy iets het om te sê.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Marita se ‘Laaste kans’ ʼn ode aan vriendskap 14.12.2023

“Die gulheid waarmee ek met elke besoek in Suid-Afrika ontvang word, laat my opnuut besef waarom ek sal aanhou om in Afrikaans te skryf." Facebook · Toetentaal op Maroela Media

‘My geliefde is in ʼn kultus: Wat nou?’ 14.12.2023

Hoe weet ʼn mens die groep of kerk waaraan jy behoort, is nie dalk ʼn kultus nie? En wat maak jy wanneer ʼn geliefde of vriend by so iets betrokke raak? Die joernalis Jana Marx van Devilsdorp-faam, het in Maroela Media se ateljee antwoorde op ʼn paar van hierdie vrae gegee. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Taalkenner Suléne Pilon ewe gesellig in loslit Afrikaans 11.12.2023

“Leer jou kinders om Afrikaans te praat, want solank as wat daar kinders is wie se moedertaal Afrikaans is, gaan daar niks met Afrikaans gebeur nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Borrelende René wil toekomsstorie van Afrikaans help skryf 02.12.2023

“My ma kry my nog steeds jammer omdat ek nie vir ʼn baas werk nie,” skerts sy, “maar, dit was die beste ding wat ek vir myself kon doen.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Bekende stemme bied troos met gedigte 22.11.2023

ʼn Bundel soos “Die lewe is ʼn asem lank” bied troos waar woorde ontbreek. Kom luister saam na ʼn paar bekendes se voorlesings van hierdie gedigte. Die podsending is deur NB-Uitgewers vervaardig en goedgunstiglik aan Maroela Media beskikbaar gestel. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Taaltoffie: Hoe gemaak met taalboelies? 09.11.2023

Sommige mense is so op keurige taal gefokus dat hulle salig onbewus van die tientalle foute is wat in hulle eie taalgebruik opduik. Karien Brits noem hulle “taalskoorsoekers”. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Taaltoffie: Oor donshaelwoorde in Afrikaans 26.10.2023

Ons is almal maar skuldig daaraan om woorde te gebruik wat ʼn gerieflike vaagheid meebring. Dink maar aan alles wat almal deesdae wil ‘aanspreek’. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Hallgasd a(z) Taaltoffie podcastot a Replaióban

Rádió és podcastok egy alkalmazásban - ingyen és regisztráció nélkül. Telepítsd még ma, és ne maradj le a premierről

Letöltés a Google Play-ről

A Replaio nem podcastkiadó; a műsorok nevei, borítóképei és hanganyagai a szerzőiket illetik, és nyilvános RSS-csatornákon keresztül terjednek.