Radio Pulpit

Perspektief

Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.

Mindenképp látogasd meg a podcast oldalát, és támogasd a készítőjét: www.radiopulpit.co.za

Szerző

Radio Pulpit

Kategória

Religion

A podcast weboldala

www.radiopulpit.co.za

Legutóbbi epizód

2026. szept. 30.

Hol hallgathatod?

Podcastok az alkalmazásban Replaio Radio Hamarosan

A podcastok hamarosan megérkeznek az alkalmazásba. Telepítsd most, és láss elsőként egy teljesen új megközelítést a podcastokhoz

Letöltés a Google Play-ről Telepítsd ingyen Android közel 10 M letöltés · 4,8-as értékelés iOS hamarosan

Epizódok

Is daar `n toekoms vir Suid Afrika? 07.06.2023

`n Toekoms vir Suid Afrika? - Tim du Plessis, Antoinette Slabbert en Dawie Boonzaaier verken die pad vorentie in die lig van die leierskaps, krag en wetteloosheidsuitdagings. Perspektief

Koalisie politiek - kan dit werk? 31.05.2023

Prof. Erwin Schwella, Pieter Malan en dr. Corne Mulder gesels oor koalisie politiek in die lkig van die naderende Nasionale verkiesing in 2024. Perspektief

Is die kerk se stem stil? 24.05.2023

Ds Nelis Janse van Rensburg, Proff. Jannie Rossouw en Andre Duvenhage gesels oor die kerk se rol in die huidige Suid-Afrikaanse konteks. Perspektief

Ontmoet Ds. Charlotte Sibanyoni 17.05.2023

Ds Charlotte Sibanyoni is die eerste swart vroue leraar op die kansel van die NGK. Sy vertel van haar reis. Perspektief

Graskop - word Suid-Afrika `n misdaadstaat? 11.05.2023

Dr Piet Croucamp, Roland Henwood en Barend la Grange gesels oor Graskop, Suid-Afrika, die SAP en misdaad. Perspektief

Proff. Erwin Schwella, Dirk Kotze en Wannie Carstens gesels oor Vryheidsdag 04.05.2023

Is Suid Afrika vry? Waarvan en waartoe. Verskeie meningsvormers geseols saam Perspektief

Jannie Pelser gesels met meningsvormers oor sake van die dag 26.04.2023

Jannie Pelser gesels met Prof Andre Duvenhage, Henda van der Merwe en Gert Jonker. Ons gesels oor die internasionale strafhof asook die DSD se maatskaplike besnoeiings. Perspektief

Suid-Afrika se koloniale verlede - praat ons daaroor? 19.04.2023

Proff. Fanie Snyman, Rothney Tshaka en Christi vd Westhuizen gesels oor Suid Afrika se koloniale verlede en die toekoms Perspektief

Suid Afrika - geleentheid of verleentheid? 12.04.2023

Prof. Jannie Rossouw, Pieter Malan, Dr Roelof Botha en Barend la Grange gesels saam oor ons land Suid-Afrika. Perspektief

Perspektief gesels oor die sg. National Shutdown 29.03.2023

Jannie Pelser praat met Sanet Madonsela ( Unisa), Dr Theuns Eloff ( Onafhanklike meningsvormer) en Dr Piet Croucamp ( NWU) oor die sg. national shutdown van 20 Maart 2023 - in watter mate het die inisiatief geslaag/misluk/impak gehad Perspektief

National shutdown - het dit enige effek? 22.03.2023

Jannie Pelser gesels met Prof. Andre Duvenhage, Roland Henwood en Gert van der Westhuizen oor onder andere die EFF se dreigemente om Suid-Afrika tot stilstand te dwing. Perspektief

Hoop vir Suid-Afrika 15.03.2023

Ds Andre Boezak, Rev Sammy Muller, Dr Braam Hanekom en ds Rudie Swanepoel gesels hoop. Perspektief

Hallgasd a(z) Perspektief podcastot a Replaióban

Rádió és podcastok egy alkalmazásban - ingyen és regisztráció nélkül. Telepítsd még ma, és ne maradj le a premierről

Letöltés a Google Play-ről

A Replaio nem podcastkiadó; a műsorok nevei, borítóképei és hanganyagai a szerzőiket illetik, és nyilvános RSS-csatornákon keresztül terjednek.