RSG

Geestesgesondheid

Health AF ↓ 734 epizód

Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.

Mindenképp látogasd meg a podcast oldalát, és támogasd a készítőjét: www.rsg.co.za

Szerző

RSG

Kategória

Health

A podcast weboldala

www.rsg.co.za

Legutóbbi epizód

2026. okt. 6.

Hol hallgathatod?

Podcastok az alkalmazásban Replaio Radio Hamarosan

A podcastok hamarosan megérkeznek az alkalmazásba. Telepítsd most, és láss elsőként egy teljesen új megközelítést a podcastokhoz

Letöltés a Google Play-ről Telepítsd ingyen Android közel 10 M letöltés · 4,8-as értékelés iOS hamarosan

Epizódok

23 Feb 23.02.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met 'n psigiater, dr. Pieter Pienaar, oor ADHD. Gee ons te maklik medisyne daavoor?

16 Feb 16.02.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met sielkundige Christo van der Westhuizen oor volwasse kinders wat nie die ouerhuis kan of wil verlaat nie.

9 Feb 09.02.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met sielkundige dr. Johan Ferreira oor tienerselfdood. Is daar tekens waarvoor jy as ouer moet uitkyk, en wat moet jy doen en níe doen nie?

3 Feb 02.02.2016

Wat gebeur in die gewrigte met die verweringsproses van osteo-atrtitis? Is daar behandeling? En wat van oor-die-toonbank middels?

2 Feb 02.02.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met Susan van Niekerk van Elim-kliniek oor mense wat slagoffers van hulle probleme is.

26 Jan 26.01.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met kliniese maatskaplike werker Elsa Struwig oor hoe mens weet of 'n kind trauma beleef, of emosionele skade opgedoen het.

19 Jan 19.01.2016

Die maatskaplike werker Jeanne van den Bergh is Christelle Webb-Joubert se gas. Hulle gesels oor aanneming en pleegsorg.

12 Jan 12.01.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met sielkundige Christo van der Westhuizen oor hoe ouers hulle kinders kan help om teleurstelling te hanteer.

5 Jan 05.01.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met Sorika de Swardt van Elim kliniek oor die hantering van verlies.

29 Dec 29.12.2015

Dit is daardie tyd van die jaar wat die verlange na geliefdes wat nie meer daar is nie die ergste gevoel word. In Geestesgesondheid gaan Christelle Webb-Joubert vir luisteraars die geleentheid gee om te deel wat dit vir hulle makliker maak om deur die tyd van die jaar te kom.

22 Dec 22.12.2015

Christelle Webb-Joubert gesels met dr. Andre Botha van Coram Deo. Daar is nuwe navorsing wat toon dat as 'n kind op 'n jong ouderdom aan spiritualiteit blootgestel word, dit geestesgesondheidstoestande in die later jare verminder of selfs voorkom.

15 Dec 15.12.2015

Christelle Webb-Joubert gesels oor selfbesering vir selfoorlewing met Sorika de Swardt van Elimkliniek.

9 Dec 08.12.2015

Christelle Webb-Joubert gesels met pastorale narratiewe terapeut dr. Marietjie van Loggerenberg oor gay-wees.

1 Dec 01.12.2015

Christelle Webb-Joubert gesels met maatskaplike werker Jeanne van den Bergh oor die 16 dae veldtog teen geweld teen vroue en kinders. Watter trauma beleef die slagoffers werklik?

24 Nov 24.11.2015

Christelle Webb-Joubert gesels met sielkundige Christo van der Westhuizen oor emosionele voorbereiding vir die vakansietyd en feesseisoen.

17 Nov 17.11.2015

Renske Jacobs gesels met Susan van Niekerk van die Elimkliniek oor probleemsituasies wat mense se lewenskwaliteit verlaag, soos depressie, afhanklikheid en familieverhoudings.

10 Nov 10.11.2015

Christelle Webb-Joubert gesels met dr. Andre Botha oor verbrokkelde familieverhoudings. Dis byna Kerstyd en tyd vir familie. Hoe belangrik is dit om die verhoudings te herstel?

3 Nov 03.11.2015

Christelle Webb-Joubert gesels met sielkundige dr. Johan Ferreira oor bipolêre gemoedsversteuring.

27 Oct 27.10.2015

Geestesgesondheid 27 Oktober 2015

20 Oct 20.10.2015

Geestesgesondheid 20 Oktober 2015

13 Oct 13.10.2015

Geestesgesondheid 13 Oktober 2015

6 Oct 06.10.2015

Geestesgesondheid 6 Oktober 2015

29 Sep 29.09.2015

Geestesgesondheid 29 September 2015

22 Sep 22.09.2015

Geestesgesondheid 22 September 2015

15 Sep 15.09.2015

Geestesgesondheid 15 September 2015

Hallgasd a(z) Geestesgesondheid podcastot a Replaióban

Rádió és podcastok egy alkalmazásban - ingyen és regisztráció nélkül. Telepítsd még ma, és ne maradj le a premierről

Letöltés a Google Play-ről

A Replaio nem podcastkiadó; a műsorok nevei, borítóképei és hanganyagai a szerzőiket illetik, és nyilvános RSS-csatornákon keresztül terjednek.