RSG

Geestesgesondheid

Health AF ↓ 734 epizód

Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.

Mindenképp látogasd meg a podcast oldalát, és támogasd a készítőjét: www.rsg.co.za

Szerző

RSG

Kategória

Health

A podcast weboldala

www.rsg.co.za

Legutóbbi epizód

2026. okt. 6.

Hol hallgathatod?

Podcastok az alkalmazásban Replaio Radio Hamarosan

A podcastok hamarosan megérkeznek az alkalmazásba. Telepítsd most, és láss elsőként egy teljesen új megközelítést a podcastokhoz

Letöltés a Google Play-ről Telepítsd ingyen Android közel 10 M letöltés · 4,8-as értékelés iOS hamarosan

Epizódok

Geestesgesondheid 03.07.2018

Christelle Webb-Joubert praat met sielkundige dr. Johan Ferreira oor sosialemedia-verslawing. Wat is die uitwerking daarvan op ons persepsie van, en die kwaliteit van ons lewe.

Geestesgesondheid 26.06.2018

Este Gross praat met kliniese maatskaplike werker Elsa Struwig oor die gemeenskap se verantwoordelikheid teenoor kinders se veiligheid. Wanneer bly jy stil, en wanneer verbreek jy die stilte?

Geestesgesondheid 19.06.2018

Christelle Webb-Joubert praat met pastorale terapeut en sielkundige Fanie Kriel oor die geweld en agressie onder mense.

Geestesgesondheid 12.06.2018

In Geestesgesondheid gesels Christelle Webb-Joubert met die seksuoloog Dr. Elmari Mulder Craig oor die impak van seksuele disfunksies op geestesgesondheid en verhoudings.

Geestesgesondheid 05.06.2018

Christelle Webb-Joubert praat met pastorale terapeut en sielkundige Fanie Kriel oor gesonde seksualiteit teenoor patalogiese seksualiteit onder jongmense. Die kyk van pornografie raak 'n al groter probleem onder die jeug. Daar word ook gesels oor die taalgebruik onder seuns rakende jong meisies.

Geestesgesondheid 29.05.2018

Christelle Webb-Joubert praat met opvoedkundige sielkundige Ilse Karsten oor hoe om kritiek te hanteer.

Geestesgesondheid 22.05.2018

Christelle Webb-Joubert praat met verslawingskonsultant en maatskaplike werker Sorika de Swardt oor wat om te doen wanneer 'n verslaafde in ontkenning leef.

Geestesgesondheid 15.05.2018

Christelle Webb-Joubert praat met sielkundige dr. Johan Ferreira oor digitale verslawing.

Geestesgesondheid 08.05.2018

Christelle Webb-Joubert praat met kliniese maatskaplike werker Elsa Struwig oor die uitwerking van ouers se geestesgesondheidstoestande op hulle kinders.

Geestesgesondheid 01.05.2018

Christelle Webb-Joubert praat met sielkundige Christo van der Westhuizen oor depressie, wat die grootste oorsaak van selfdood is.

Geestesgesondheid 24.04.2018

Christelle Webb-Joubert gesels verder met lewensafrigter en berader dr. Roedolf Botha oor selfdood. Hierdie keer kyk hulle na die mense wat agterbly.

Geestesgesondheid 17.04.2018

Christelle Webb-Joubert praat met pastorale terapeut en sielkundige Fanie Kriel oor selfdood. Hoekom word daar nie meer gepraat oor selfmoord nie, en waarom neem dit die afgelope tyd so toe?

Geestesgesondheid 10.04.2018

Christelle Webb-Joubert praat met opvoedkundige sielkundige Ilse Karsten oor hoe om iemand anders se pyn te hanteer.

Geestesgesondheid 03.04.2018

Christelle Webb-Joubert gesels met die kliniese sielkundige Dr. Hanru Niemand oor verlies.

Geestesgesondheid 27.03.2018

In Geestesgesondheid gesels Christelle Webb-Joubert met die sielkundige Dr. Johan Ferreira. Soms gebeur dinge waaroor jy geen beheer het nie soos die droogte in baie dele van die land. Het so iets 'n invloed op jou geestesgesondheid?

Geestesgesondheid 20.03.2018

Christelle Webb-Joubert praat met kliniese maatskaplike werker Sorika de Swardt oor ouer persone se uitdagings met geestesgesondheid.

Geestesgesondheid 13.03.2018

Christelle Webb-Joubert praat met sielkundige Christo van der Westhuizen oor kanker en die emosionele effek daarvan op sowel die pasiënt as die familie.

Geestesgesondheid 06.03.2018

Christelle Webb-Joubert praat met opvoedkundige sielkundige Ilse Karsten oor egskeiding.

Geestesgesondheid 27.02.2018

Christelle Webb-Joubert praat met maatskaplike werker en verslawingskonsultant, Sorika de Swardt, oor pornografieverslawing.

Geestesgesondheid 20.02.2018

In Geestesgesondheid gesels Christelle Webb-Joubert met Roedolf Botha oor sosiale intergrasie. Hoe kan ander mense en die verhouding met hulle, geestesgesondheidsprobleme beïnvloed?

Geestesgesondheid 20.02.2018

In Geestesgesondheid gesels Christelle Webb-Joubert met Roedolf Botha oor sosiale intergrasie. Hoe kan ander mense en die verhouding met hulle, geestesgesondheidsprobleme beïnvloed?

Geestesgesondheid 13.02.2018

Christelle Webb-Joubert praat met sielkundige en pastorale terapeut Fanie Kriel oor gesonde liefde en vernietigende liefde.

Geestesgesondheid 06.02.2018

Christelle Webb-Joubert praat met sielkundige dr. Johan Ferreira oor die dilemma van onmiddelike behoeftebevrediging. Hoe kaap dit ons lewe, en watter effek het dit op ons lewe?

Geestesgesondheid 30.01.2018

Christelle Webb-Joubert gesels met kliniese maatskaplike werker Elsa Struwig oor kinders wat deesdae met soveel stres en druk gekonfronteer word.

Geestesgesondheid 30.01.2018

Christelle Webb-Joubert gesels met kliniese maatskaplike werker Elsa Struwig oor kinders wat deesdae met soveel stres en druk gekonfronteer word.

Hallgasd a(z) Geestesgesondheid podcastot a Replaióban

Rádió és podcastok egy alkalmazásban - ingyen és regisztráció nélkül. Telepítsd még ma, és ne maradj le a premierről

Letöltés a Google Play-ről

A Replaio nem podcastkiadó; a műsorok nevei, borítóképei és hanganyagai a szerzőiket illetik, és nyilvános RSS-csatornákon keresztül terjednek.