RSG

Geestesgesondheid

Health AF ↓ 734 epizód

Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.

Mindenképp látogasd meg a podcast oldalát, és támogasd a készítőjét: www.rsg.co.za

Szerző

RSG

Kategória

Health

A podcast weboldala

www.rsg.co.za

Legutóbbi epizód

2026. okt. 6.

Hol hallgathatod?

Podcastok az alkalmazásban Replaio Radio Hamarosan

A podcastok hamarosan megérkeznek az alkalmazásba. Telepítsd most, és láss elsőként egy teljesen új megközelítést a podcastokhoz

Letöltés a Google Play-ről Telepítsd ingyen Android közel 10 M letöltés · 4,8-as értékelés iOS hamarosan

Epizódok

Geestesgesondheid 29 Junie 2021 29.06.2021

Hoe gaan jy aan met jou lewe as jy jou kind aan die dood moes afstaan? Christelle Webb-Joubert gesels met Mariska Robberts, wie se dogtertjie in 2013 in ‘n motorongeluk oorlede is.

Geestesgesondheid 22 Junie 2021 22.06.2021

Dit is van 21 tot 27 Junie SANCA se dwelmbewusmakingsweek. Christelle Webb-Joubert praat met die akteur Philip Henn oor sy pad van afhanklikheid.

Geestesgesondheid 15 Junie 2021 15.06.2021

Christelle Webb-Joubert praat met Ina Theunissen, direkteur van Centurion Raad vir Bejaardes, oor die mishandeling van bejaardes en ander uitdagings.

Geestesgesondheid 8 Junie 2021 08.06.2021

Christelle Webb-Joubert en sielkundige dr. Johan Ferreira bespreek verskeie vrae en onderwerpe oor geestesgesondheid.

Geestesgesondheid 1 Junie 2021 01.06.2021

Dit is Kinderbeskermingsweek van 30 Mei tot 6 Junie. Christelle Webb-Joubert se gas die direkteur van Kinderwelsyn in Tshwane, Linda Nell.

Geestesgesondheid 25 Mei 2021 25.05.2021

Christelle Webb-Joubert praat met Johan Laten, ‘n naratiewe terapeut, oor snellers en die invloed daarvan op die herstelproses. ‘n Anonieme luisteraar vertel ook hoe snellers hom geraak het.

Geestesgesondheid 18 Mei 2021 18.05.2021

Christelle Webb-Joubert praat met opvoedkundige sielkundige dr. Ilse Karsten oor hoe om nuwe gewoontes aan te leer.

Geestesgesondheid 11 Mei 2021 11.05.2021

Christelle Webb-Joubert praat met traumatoloog dr. Tessa van Wijk oor oorlewingskuld.

Geestesgesondheid 4 Mei 2021 04.05.2021

Boervrou Lisa Wilson vertel hoe hulle gemeenskap die droogte en al die ander uitdagings hanteer.

Geestesgesondheid 27 April 2021 27.04.2021

Sielkundige dr. Johan Ferreira bespreek verskeie geestesgesondheidskwessies.

Geestesgesondheid 20 April 2021 20.04.2021

Christelle Webb-Joubert praat met narratiewe terapeut Johan Laten oor depressie.

Geestesgesondheid 13 April 2021 13.04.2021

Christelle Webb-Joubert praat met pastorale terapeut Fanie Kriel oor hoe met die boerderygemeenskap en hulle geestesgesondheid gaan.

Geestesgesondheid 6 April 2021 06.04.2021

Christelle Webb-Joubert praat sanger en aktrise Amanda Strydom, oor haar uitdaging met bipolêre gemoedsversteuring.

Geestesgesondheid 30 Maart 2021 30.03.2021

Christelle Webb-Joubert praat met seksuoloog en verhoudingskenner, dr. Elmari Mulder-Craig, oor die landskap van seks.

Geestesgesondheid 23 Maart 2021 23.03.2021

Christelle Webb-Joubert praat met sielkundige dr. Johan Ferreira oor verskeie geestesgesondheidskwessies.

Geestesgesondheid 16 Maart 2021 16.03.2021

Christelle Webb-Joubert praat met familieberader, dr. Louisa Stoker, oor manupilasie in romantiese verhoudings.

Geestesgesondheid 9 Maart 2021 09.03.2021

Christelle Webb-Joubert praat met pastorale terapeut Fanie Kriel oor identiteit.

Geestesgesondheid 2 Maart 2021 02.03.2021

Christelle Webb-Joubert praat met Freek Vermaak van Baasraak. Hy vertel van die vele uitdagings wat oor sy pad gekom het as gevolg van verkeerde keuses, en hoe sy lewe hand-om-keer verander het.

Geestesgesondheid 23 Februarie 2021 23.02.2021

Christelle Webb-Joubert se gas  is die sielkundige dr. Johan Ferreira. Verskeie vrae oor geestesgesondheid word behandel.

Geestesgesondheid 16 Februarie 2021 16.02.2021

Hoe belangrik is fisiese aanraking? Om aan iemand se arm te vat, of om iemand ‘n drukkie te gee het ‘n taboe geword. Het dit ‘n invloed op ons geestesgesondheid? Christelle Webb-Joubert praat hieroor met kliniese maatskaplike werker Sorika de Swardt.

Geestesgesondheid 9 Februarie 2021 09.02.2021

Hoe beplan jy as jy nie kan beplan nie? Covid-19 het groot onsekerheid gebring. Christelle Webb-Joubert praat met opvoedkundige sielkundige dr. Ilse Karsten oor hierdie onsekerheid.

Geestesgesondheid 2 Februarie 2021 02.02.2021

Christelle Webb-Joubert praat met ‘n anonieme luisteraar wat vertel hoekom hy drank misbruik het, en sy pad van genesing.

Geestesgesondheid 26 Januarie 2021 26.01.2021

Christelle Webb-Joubert se gas is die sielkundige dr. Johan Ferreira. Dit is ‘n vraag-en-antwoord-sessie waar enige vrae oor geestesgesondheid beantwoord word.

Geestesgesondheid 19 Januarie 2021 19.01.2021

Christelle Webb-Joubert praat met kliniese pastorale terapeut Fanie Kriel oor hoe om in ‘n onleefbare wêreld te leef.

Geestesgesondheid 12 Januarie 2021 12.01.2021

Christelle Webb-Joubert praat met ‘n vrou wie se eks-man verlede jaar vrygelaat is, en hoe hulle as gesin voorberei is op sy vrylating. Sy gesels ook met die man.

Hallgasd a(z) Geestesgesondheid podcastot a Replaióban

Rádió és podcastok egy alkalmazásban - ingyen és regisztráció nélkül. Telepítsd még ma, és ne maradj le a premierről

Letöltés a Google Play-ről

A Replaio nem podcastkiadó; a műsorok nevei, borítóképei és hanganyagai a szerzőiket illetik, és nyilvános RSS-csatornákon keresztül terjednek.