RSG

Spesiale uitsending

Spesiale programme en regstreekse uitsendings wat nie deel is van RSG se normale skedule nie.

Auteur

RSG

Catégorie

Society

Site du podcast

www.rsg.co.za

Dernier épisode

21 juin 2026

Où écouter ?

Les podcasts dans l'appli Replaio Radio Bientôt disponible

Les podcasts arrivent très bientôt dans l'appli. Installe-la dès maintenant et découvre en avant-première une toute nouvelle façon de vivre les podcasts

Télécharger sur Google Play Installe-la gratuitement Android 5 M+ de téléchargements · note de 4,8 iOS bientôt

Épisodes

Bakgat 2025-proesessie 10 25.10.2025

Die Brêkfis met Derrich-span proe saam met Vat 5-gaste, Willie en Stienie Conradie, van die finaliste se beskuit. Dankie aan al die deelnemers en brawe bakkers wat ons met hulle beste baksels verras het. Bly ingeskakel om te hoor wie die beste beskuit in Suid-Afrika gebak het. Dit gaan Virseker ‘n lekkerluister-oomblik wees op Donderdag 13 November wanneer die wenner aangekondig word.

Bakgat 2025-proesessie 9 24.10.2025

Die Op en Wakker-span proe saam met Gerald Steyn van die finaliste se beskuit. Dankie aan al die deelnemers en brawe bakkers wat ons met hulle beste baksels verras het. Bly ingeskakel om te hoor wie die beste beskuit in Suid-Afrika gebak het. Dit gaan Virseker ‘n lekkerluister-oomblik wees op Donderdag 13 November wanneer die wenner aangekondig word.

Bakgat 2025-proesessie 8 23.10.2025

Willem Pelser en die Spitstyd-span proe saam met André Schwartz van die finaliste se beskuit. Dankie aan al die deelnemers en brawe bakkers wat ons met hulle beste baksels verras het. Bly ingeskakel om te hoor wie die beste beskuit in Suid-Afrika gebak het. Dit gaan Virseker ‘n lekkerluister-oomblik wees op Donderdag 13 November wanneer die wenner aangekondig word.

Bakgat 2025-proesessie 7 23.10.2025

Elsje van Jaarsveld en die Intussen-span proe saam met Mandie Baard van die finaliste se beskuit. Dankie aan al die deelnemers en brawe bakkers wat ons met hulle beste baksels verras het. Bly ingeskakel om te hoor wie die beste beskuit in Suid-Afrika gebak het. Dit gaan Virseker ‘n lekkerluister-oomblik wees op Donderdag 13 November wanneer die wenner aangekondig word.

Bakgat 2025-proesessie 6 22.10.2025

Willem Pelser en die Spitstyd-span proe saam met Leon van Nierop en Nadine van die finaliste se beskuit. Dankie aan al die deelnemers en brawe bakkers wat ons met hulle beste baksels verras het. Bly ingeskakel om te hoor wie die beste beskuit in Suid-Afrika gebak het. Dit gaan Virseker ‘n lekkerluister-oomblik wees op Donderdag 13 November wanneer die wenner aangekondig word.

Bakgat 2025-proesessie 5 22.10.2025

Elsje van Jaarsveld en die Intussen-span proe saam met Moné Bothma, Virseker se bemarkingsbestuurder, van die finaliste se beskuit. Dankie aan al die deelnemers en brawe bakkers wat ons met hulle beste baksels verras het. Bly ingeskakel om te hoor wie die beste beskuit in Suid-Afrika gebak het. Dit gaan Virseker ‘n lekkerluister-oomblik wees op Donderdag 13 November wanneer die wenner aangekondig...

Bakgat 2025-proesessie 4 21.10.2025

Willem Pelser en die Spitstyd-span proe saam met sanger en kunstenaar Lucinda Neethling van die finaliste se beskuit. Dankie aan al die deelnemers en brawe bakkers wat ons met hulle beste baksels verras het. Bly ingeskakel om te hoor wie die beste beskuit in Suid-Afrika gebak het. Dit gaan Virseker ‘n lekkerluister-oomblik wees op Donderdag 13 November wanneer die wenner aangekondig word.

Bakgat 2025-proesessie 3 21.10.2025

Eloise Cupido en die Intussen-span proe saam met komediant Matie van Graan van die finaliste se beskuit. Dankie aan al die deelnemers en brawe bakkers wat ons met hulle beste baksels verras het. Bly ingeskakel om te hoor wie die beste beskuit in Suid-Afrika gebak het. Dit gaan Virseker ‘n lekkerluister-oomblik wees op Donderdag 13 November wanneer die wenner aangekondig word.

Bakgat 2025-proesessie 2 20.10.2025

Willem Pelser en die Spitstyd-span proe saam met Riaan van Rensburg van die finaliste se beskuit. Dankie aan al die deelnemers en brawe bakkers wat ons met hulle beste baksels verras het. Bly ingeskakel om te hoor wie die beste beskuit in Suid-Afrika gebak het. Dit gaan Virseker ‘n lekkerluister-oomblik wees op Donderdag 13 November wanneer die wenner aangekondig word.

Bakgat 2025-proesessie 1 20.10.2025

Eloise Cupido en die Intussen-span proe saam met Peter Pentz, kommunikasiebestuurder by Groote Post-wynplaas aan die Weskus, die eerste van die 72 finaliste se beskuit. Dankie aan al die deelnemers en brawe bakkers wat ons met hulle beste baksels verras het. Bly ingeskakel om te hoor wie die beste beskuit in Suid-Afrika gebak het. Dit gaan Virseker ‘n lekkerluister-oomblik wees op Donderdag 13 Nov...

Met raad en daad 31 Augustus 2025 31.08.2025

Elsje van Jaarsveld voer gesprekke met slagoffers van geslagsgeweld. Die doel van die program is om mense wat moontlik in dieselfde situasie is, te bemoedig. Elsje gesels verder met Annemarie Botes. Annemarie het geweldige emosionele mishandeling in haar huwelik ervaar, wat haar tot moord gedryf het. Elsje gesels ook met geestesgesondheidspraktisyn Jacques Botes, wat intense berading bied aan mens...

Met raad en daad 24 Augustus 2025 24.08.2025

Elsje van Jaarsveld voer gesprekke met slagoffers van geslagsgeweld. Die doel van die program is om mense wat moontlik in dieselfde situasie is, te bemoedig. Annemarie Botes se huwelik het haar tot moord gedryf. In ons voorlaaste episode vertel sy hoe sy uiteindelik bevry is van jare se emosionele mishandeling.

Met raad en daad 17 Augustus 2025 17.08.2025

Elsje van Jaarsveld voer gesprekke met slagoffers van geslagsgeweld. Die doel van die program is om mense wat moontlik in dieselfde situasie is, te bemoedig. Martin Pelders vertel hoe hy as kind mishandeling beleef het, en later deur sy vrou fisies aangerand is. Hy het na aanleiding van dié ervaring, ‘n nie-winsgewende organisasie gestig wat mans, wat mishandel is, ondersteun.

Met raad en daad 10 Augustus 2025 10.08.2025

Elsje van Jaarsveld voer gesprekke met slagoffers van geslagsgeweld. Die doel van die program is om mense wat moontlik in dieselfde situasie is, te bemoedig. Martin Pelders is wreed deur sy ma mishandel, en later ook sy vrou. Sy diensplig in die jare 80 was die beste tyd van sy lewe – weg van sy ouerhuis.

Met raad en daad 3 Augustus 2025 03.08.2025

Elsje van Jaarsveld voer gesprekke met slagoffers van geslagsgeweld. Die doel van die program is om mense wat moontlik in dieselfde situasie is, te bemoedig. Elsje praat met Marcel Young wat op ‘n jong ouderdom aan geslagsgeweld blootgestel is. Dit het ‘n kringloop van verslawing in sy lewe tot gevolg gehad, maar vandag is hy vry en lei ‘n suksesvolle lewe.

Met raad en daad 27 Julie 2025 27.07.2025

Elsje van Jaarsveld voer gesprekke met slagoffers van geslagsgeweld. Die doel van die program is om mense wat moontlik in dieselfde situasie is, te bemoedig. In die vorige aflewering het Leyonie Marais haar lewensverhaal vertel waar sy as klein dogtertjie aanskou het hoe haar pa haar ma erg mishandel het. Later is haar ma weer getroud met ‘n man wat haar weer mishandel het. Leyonie vertel hoe sy b...

Met raad en daad 20 Julie 2025 20.07.2025

Elsje van Jaarsveld voer gesprekke met slagoffers van geslagsgeweld. Die doel van die program is om mense wat moontlik in dieselfde situasie is, te bemoedig. Leyonie Marais vertel haar lewensverhaal. As klein dogtertjie het sy aanskou hoe haar pa haar ma erg mishandel, terwyl sy dikwels probeer het om jaar jonger broer te beskerm teen die geweld in die huis. As tienermeisie is sy herhaaldelik deur...

Met raad en daad 13 Julie 2025 13.07.2025

Elsje van Jaarsveld voer gesprekke voer met slagoffers van geslagsgeweld. Die doel van die program is om mense wat moontlik in dieselfde situasie is, te bemoedig. In die vorige aflewering het Petro Kotze-Odendaal vertel van haar pa, wat ‘n uitermatige drankprobleem gehad het, en haar ma mishandel het. Sy vertel sy hoe dit haar lewenskeuses as volwassene beïnvloed het, en hoe sy verlos is van die m...

Met raad en daad 6 Julie 2025 06.07.2025

Elsje van Jaarsveld voer gesprekke met slagoffers van geslagsgeweld. Die doel van die program is om mense wat moontlik in dieselfde situasie is, te bemoedig. In die eerste episode gesels sy  met Petro Kotze-Odendaal, wat haar aangrypende lewensverhaal vertel. Sy vertel van haar alkoholis-pa. In die volgende episode vertel sy verder van haar hoërskoolkêrel en later haar eggenoot, wat haar ook misha...

Kyk, daar is die Lam van God 18.04.2025

Die kruisiging van Jesus op Goeie Vrydag, word in die Bybel deur baie skrywers beskryf.  Maar hoe beskryf Johannes in sy evangelie vir Jesus? Flip Loots gesels met prof. Chris de Wet hieroor.

Deur die donker dieptes 18.04.2025

Lizelle de Bruin praat met dr. Andries Cilliers oor die kruisiging van Jesus deur die lens van Psalm 23. Hulle neem jou op ‘n reis deur die dal van doodskaduwee, maar ook op ‘n reis van troos en sekerheid, en ‘n reis van die Kruis na die Kroon.

Met raad en daad 6 April 2025 06.04.2025

Elsje van Jaarsveld praat met ‘n siviele ingenieur wat ‘n produk ontwikkel het om water te  behandel deur die gebruik van skoontegnologie.

Met raad en daad 23 Maart 2025 23.03.2025

Innovasie in die landboubedryf lei tot nuwe inentings, beter siektebeheer en groter oeste. Die Nasionale Biosekuriteit-platform is geskep om navorsing te doen om innovasie in landbou te ondersteun. Elsje van Jaarsveld praat met dr. Marinda Visser, direkteur van van hierdie platform. Ons maak ook ‘n draai in die Noord-Kaap om uit te vind wat die impak wat die Meerkat-teleskoop is, word voorgestel a...

Met raad en daad 16 Maart 2025 16.03.2025

Die idees wat studente het, kan soms ‘n klomp probleme vir Suid-Afrika oplos. Hoe kan daardie idees in ‘n onderneming geskep word? Die Departement van Wetenskap, Tegnologie en Innovasie het ‘n projek begin om hierdie idees te omskep in ‘n volwaardige besigheid. Dit word gedoen deur ‘n student te ondersteun deur verskeie ondersteuningnetwerke by ‘n universiteit.  Elsje van Jaarsveld praat met Nicke...

Met raad en daad 9 Maart 2025 09.03.2025

Die program verken die wonderwêreld van wetenskap en tegnologie. Die fokus val op intellektuele eiendomsreg. Die departement van wetenskap, tegnologie en innovasie ondersteun klein en medium sakeondernemings om hulle kreatiewe idees intellektueel te beskerm. Ons hoor ook van die belangrikheid van kopiereg op musiek.

Écoute le podcast Spesiale uitsending sur Replaio

La radio et les podcasts dans une seule appli - gratuite, sans inscription. Installe-la dès aujourd'hui et ne rate pas le lancement

Télécharger sur Google Play

Replaio n'est pas éditeur de podcasts ; les noms des émissions, les visuels et l'audio appartiennent à leurs auteurs et sont diffusés via des flux RSS publics