NG Wierdapark
NG Wierdapark
God se koninkryk is anders, daarom is ons anders: ons erken dat God se koninkryk anders lyk as dié van die wêreld waarin ons leef. Ons gemeente is nie begaan oor populêre menings nie, maar word aangespoor deur die andersheid en uitdaging wat God se Goeie Nuus van ons verwag. NG Gemeente Wierdapark diskrimineer en oordeel nie oor mense nie en verwelkom almal wat Christus as hulle Saligmaker bely om in die gemeente en gemeenskap tot diens van God se koninkryk te wees.
N'hésitez pas à visiter le site du podcast et à soutenir son créateur : www.ngwierdapark.co.za
Auteur
NG Wierdapark
Catégorie
Site du podcast
Dernier épisode
21 mai 2026
Où écouter ?
Les podcasts dans l'appli Replaio Radio Bientôt disponibleLes podcasts arrivent très bientôt dans l'appli. Installe-la dès maintenant et découvre en avant-première une toute nouvelle façon de vivre les podcasts
Épisodes
Matteus 9:27-31 05.12.2024 2:43
Geneesde vertroue
Jesaja 26:1-6 04.12.2024 2:47
Troosvolle lied
Jesaja 11:1-10 03.12.2024 4:14
Vredevolle lewe
Jesaja 2:1-5 02.12.2024 3:00
'n Vreemde Regeerder
Openbaring 19:1-9 29.11.2024 3:27
Jou dade verfraai die kerk
Openbaring 14:14-19 28.11.2024 3:39
Van oordeel bevry
Lukas 21:29-33 27.11.2024 2:13
Die koninkryk van God is naby
Lukas 21:12-19 26.11.2024 2:48
Volhard tot die einde
Lukas 21:1-4 25.11.2024 3:02
Toevertrou
Openbaring 5:1-10 22.11.2024 5:06
Priesterlike konings
Openbaring 4:1-11 21.11.2024 4:06
Aan God die eer
Lukas 19:44-48 20.11.2024 2:32
Jy as deel van die huis van gebed
Lukas 19:1-10 19.11.2024 3:14
Jesus gaan by jou tuis
Lukas 18:35-43 18.11.2024 3:25
Uitsigloos?
Titus 1:1-9 15.11.2024 3:23
Jou rol in die gemeenskap
2 Johannes:7-9 14.11.2024 2:55
Jy het aan die Vader deel
Lukas 17:20-25 13.11.2024 2:54
Die koninkryk van God
Lukas 17:11-19 12.11.2024 3:05
Wys jou dankbaarheid
Lukas 17:7-10 11.11.2024 3:32
Dankbaar diensbaar
Deutronomium 30:9-14 08.11.2024 2:47
Die Here baie naby aan jou
Lukas 15:1-10 07.11.2024 3:24
God en die verlorenes
Lukas 14:25-33 06.11.2024 2:53
Dit is duur om Jesus te volg
Filippense 3:17- 4:1 05.11.2024 3:12
Nuutgemaak
Matteus 5:1-12 01.11.2024 2:51
So lyk 'n lewe vol lig
Lukas 13:18-21 30.10.2024 3:07
Deel van die koninkryk van God
Podcasts similaires
Replaio n'est pas éditeur de podcasts ; les noms des émissions, les visuels et l'audio appartiennent à leurs auteurs et sont diffusés via des flux RSS publics