fr

Media24

Media24

Welcome to the home of Media24’s podcasts - from politics to crime, weekly news, entertainment, parenting and so much more. Media24 is South Africa’s leading media company with interests in digital media and services, newspapers, magazines, ecommerce, book publishing, print and distribution. It is part of Naspers, a multinational group of media and ecommerce platforms.

N'hésitez pas à visiter le site du podcast et à soutenir son créateur : www.media24.com

Auteur

Media24

Catégorie

Uncategorized

Site du podcast

www.media24.com

Dernier épisode

12 oct. 2026

Où écouter ?

Les podcasts dans l'appli Replaio Radio Bientôt disponible

Les podcasts arrivent très bientôt dans l'appli. Installe-la dès maintenant et découvre en avant-première une toute nouvelle façon de vivre les podcasts

Télécharger sur Google Play Installe-la gratuitement Android près de 10 M de téléchargements · note de 4,8 iOS bientôt

Épisodes

‘Drank was my beste vriend’ – Edohan Burger 22.06.2025

Edohan Burger gesels eerlik in die Bly Boer-episode oor sy pad met alkoholverslawing en hoe hy dit reggekry het om daarvan vry te kom. Edohan, wat deesdae ’n pastoor by die Kompas-gemeente in Vanderbijlpark is en ook ander verslaafdes help, deel met Reza Clifford oor die vernietigende impak wat drank op sy lewe gehad het. In die episode sal jy meer hoor oor: Hoe ’n doodgewone dag gelyk het in die...

She-Hive’s fight: Tackling GBV and reproductive justice in Lesotho 18.06.2025

Refiloe Mamolise Harris from the She-Hive Association in Lesotho, a women- and survivor-led organisation advocating for gender-based violence (GBV) survivors and promoting sexual and reproductive health rights (SRHR). In this discussion with Kaunda Selisho, she explores the link between GBV and restricted abortion rights, highlighting Lesotho's limiting abortion laws and their impact on women's au...

Stories and solutions: Zimbabwean activists working to normalise safe sbortions 18.06.2025

Edinah Haimbila Masiwa introducers listeners to the Women’s Action Group, a feminist organisation focusing on sexual and reproductive health rights, combating gender-based violence, young women's leadership, and the impact of climate change on women in Zimbabwe. Her conversation with Kaunda Selisho highlights the restrictive abortion laws in Zimbabwe, dating back to 1977, which allow access only u...

Wat ek geleer het oor verhoudings op die plaas’ – Yolandi Marais 15.06.2025

Yolandi Marais het op ’n plaas grootgeword, werk as konsultant elke dag met boere en het ook vanjaar met ’n boer getrou. Sy vertel oor wat sy tot dusver geleer het oor verhoudings, verantwoordelikheide, vrou-wees en vreugdes op die plaas. Johan Beukes en Yolandi Marais van Dunamus Agri Advisory Services gesels in dié Bly Boer-episode oor boerdery in Suid-Afrika, met ’n spesifieke fokus op die mens...

From stigma to justice: Advancing reproductive rights in Malawi 13.06.2025

Lyness Soko from the Malawi Human Rights Resource Center talks to podcast host Kaunda Selisho about reproductive justice and safe abortion access in Malawi. Soko shares the progress in areas like contraceptive access but sheds light on the severe challenges posed by restrictive abortion laws rooted in colonial-era penal codes. These laws fail to address health and social factors such as mental hea...

Rally racer Tuta Mionki on becoming Africa's first female FIA steward 12.06.2025

Kenya’s Tuta Mionki was recently in South Africa for the FIA World Rally-Raid Championship inaugural South African round held at Sun City. She talks to News24 Motoring editor Janine van der Post about being a human resource professional, to becoming an award-winning rally driver, and now an FIA steward travelling all over the world for international motorsport events.

Morality vs. rights: Addressing stigma and unsafe abortions in Southern Africa 12.06.2025

Neo Kitso unpacks challenges in achieving sexual and reproductive justice, including the barriers to safe abortion and contraceptive education, particularly in marginalised communities. Topics addressed in this chat with host Kaunda Selisho include censorship, societal morality, and the stigma that limits access to reproductive rights. Kitso also examines policy hurdles such as strict abortion leg...

Ending stigma, supporting women: Reproductive justice in action 12.06.2025

Mangia Macuacua from Mozambique’s FDC (Fundação para o Desenvolvimento da Comunidade) focuses on empowering young women in Mozambique through economic and social initiatives while championing sexual and reproductive health rights. Her focus is on ending early marriages, promoting female leadership, and addressing challenges in accessing safe abortion services. She talks to us about how Mozambique’...

Activism, abortion, and equality: Inside the SRJC's mission 12.06.2025

Sexual and Reproductive Justice Coalition's Sihle Motha talks to Kaunda Selisho about access to safe, legal abortion in Southern Africa, LGBTQI and adolescent health, and the decriminalisation of sex work. While successes are noted, such as South Africa's progressive abortion laws, challenges like societal stigma, cultural resistance, and inadequate medical provider training also persist.

Landbouweekblad se joernaliste berig vanuit die voorste linies oor bek-en-klouseer 08.06.2025

Die dringendheid om oplossings vir bek-en-klouseer te vind is, op die voorgrond nadat dié siekte die afgelope week by die wêreld se grootste voerkraal gevind is. Baie is in verskeie provinsies en vergaderings daaroor gesê en Landbouweekblad se joernalistehet hul oor op die grond gehou.

Wat die feite is oor die grootste uitbreking van Afrika-kommandowurm nóg 07.06.2025

Nie een provinsie in Suid-Afrika het die uitbreking van die Afrika-kommandowurm vrygespring nie. Dié wurms kan binne vier uur 40 ha gras opvreet. Wat het aanleiding gegee tot die uitbreking, en wat kan boere doen om dié pes te voorkom?

Oor storms, droogte en in die dal van doodskadu – Gerrit Higgo en Adrinet de Bod  30.05.2025

Sy kinders noem Higgo die minister van bittereinders, want hy gee nooit op nie. Hy en Adrinet gesels met Johan Beukes oor die afgelope paar maande se trauma nadat hy van ’n leer afgeval het en gee ook raad aan boere hoe om moeilike tye te bowe te kom. In die episode sal jy meer oor:Die passie wat die Higgo’s vir hul familieboerdery het;Hoe hulle voortbeur al gaan dit ook hoe rof;Higgo se ernstige...

‘Daar is altyd ’n plan te maak’ – Johan Coetzee 23.05.2025

Johan Coetzee, skrywer van Opgee se gat, glo hoe groter jou aanpasbaarheid en veerkragtigheid – jou vermoë om op te staan nadat die lewe jou ’n klap of twee gegee het – hoe groter is jou kans om te floreer. In dié episode vertel Coetzee hoekom hy die boek geskryf het en hoe om op te staan en aan te gaan en planne te maak as alles om jou in duie stort. In die episode sal jy meer hoor oor: • waarom...

What the car salesperson doesn't tell you when buying a new car 19.05.2025

What should you know before you walk into a car dealership, are balloon payments a good idea, and when's the best time to make a deal? Former car salesman Jason Williams shares candid advice with News24 Motoring editor Janine van der Post.

LUISTER: Graansiektes is ’n realiteit, maar hier is raad wat help 10.05.2025

Wat is die doomsday-graansiekte wat Suid-Afrika nog nie bereik het nie, maar waaroor kenners wakker lê en wat is die groot lesse wat die uitbreek van sulke siektes ons leer? Dit is van die kwessies wat in die tweede episode van Wat die boer moet weet bespreek word.

‘Nampo, bringer van hoop’ - Dr. Dirk Strydom 09.05.2025

Dr. Dirk Strydom staan aan die stuur van Nampo, die eenstop-platform waar boere, landbou-ondernemings en diensverskaffers kan byeenkom, saamwerk en sake doen. In dié Bly Boer-episode gesels Johan Beukes met dr. Dirk Strydom, besturende direkteur van Nampo, oor vanjaar se skou, die impak daarvan en om nie hoop te verloor nie. In die episode sal jy meer hoor oor: • hoekom Nampo so spesiaal is; • die...

'Are they Chiefs material?': Katlego Mphela runs the rule on Amakhosi forwards 02.05.2025

Former Kaizer Chiefs' striker Katlego Mphela offers advice to the club's forwards ahead of the Soweto derby against Orlando Pirates and shares why some of those attackers might not be Amakhosi material. News24 Podcasts

Só kon ek my aanvaller vergewe – Nadia Gibbens 02.05.2025

Thabo Thamiae het in 2012 vir Nadia Gibbens in hul huis op ’n hoewe in Bainsvlei, Bloemfontein probeer keelaf sny, haar drie keer probeer verwurg, haar probeer verkrag, haar herhaaldelik met ’n gebreekte glasbottel gesteek, geskop en vir dood agterlaat. In die nuutste episode van die Bly Boer-potgooi gesels met Reza Clifford oor die aanval, hoe sy vir hom ’n Sotho-bybel gegee het met sy skuldigbev...

Wat 'n boer moet weet 30.04.2025

Goss- bakteriese verwelksiekte het die Suid-Afrikaanse mieliebedryf aan die gons. Om ingelig te wees daaroor is nou die beste strategie sodat jy die regte besluite vir jou boerdery kan neem. Chris Burgess, hoofredakteur van Landbouweekblad, gesels in die heel eerste episode van sy potgooireeks Wat die boer moet weet met dr. Rikus Kloppers, ’n kenner van dié siekte wat in gewassiektes spesialiseer....

Hoe gemaak as dit nie reën nie? -Franchwa Batt en sy vrou, Chrismari van der Westhuizen-Batt 25.04.2025

Franchwa Batt en sy vrou, Chrismari van der Westhuizen-Batt, is al jare lank bekend met droogte. Hoewel dit die afgelope week heerlik oor groot dele van die Boesmanland gereën het, het sy plaas net 5,3 mm gekry. Hulle het met Reza Clifford in die jongste Bly Boer-episode gesels oor die invloed van ’n droogte op jou menswees, hoe hulle in die moeilike tye staande bly en hul lammerkleuterskool.

Why the Knysna Hillclimb is the motorsport event every South African wants to attend 24.04.2025

The Knysna Hillclimb has grown from humble beginnings to now being one of the biggest motorsport events in its 15th year in 2025 on the local calendar. Ian Shrosbree is one of the masterminds behind the event that has become petrolhead nirvana. He speaks to News24 Motoring editor Janine van der Post about what it takes to pull off such a mammoth occasion.

‘Passie en fokus nodig vir sukses’ – Johann Krige 18.04.2025

Johann Krige, mede-eienaar van Kanonkop, een van die voorste Suid-Afrikaanse wynplase, glo hulle verkoop nie wyn nie, maar ’n leefstyl. In sy gesprek met Johan Beukes sê hy ’n mens moenie die wiel probeer herontwerp nie, maar doen dít waarmee jy goed is. In die episode sal jy meer hoor oor: • passie en toewyding; • om vrede te maak met wat jy het; • die sewe vet jare en die sewe maer jare; • hoe o...

Danie Bester gaan nie sý tassies vir Amerika pak nie 11.04.2025

Danie Bester, bekroonde mielie-en-sojaboer van die plaas Rietbult in die Balfour-distrik, is datagedrewe, leergierig en gaan draai gereeld in Amerika. Hy gesels oor geen reën, te veel reën en alles tussenin.veerkragtigheid in moeilike tye, sy belewenis van boerdery in Amerika en sy keuse om nie sy tassies te pak nie.

What it’s like being a female racing driver in South Africa 11.04.2025

Nashrene Schloss has been racing in South Africa for almost three decades after an accidental outing on track turned her into a racing driver for life. She talks to Janine van der Post about what it’s like as a woman in the motorsport arena. PS: You can prep the episode with Ian Schrsobee next please. We’re still waiting feedback from AdSpace about sponsors and recorded ads etc, so it’s just best...

‘Om te bly hoop’ – Willie Nel en Isabel Arangies 28.03.2025

’n Fees vir die oog, rus vir jou siel en vuurhout vir môre – dit is die plaas Moolmanshoek. Eienaar Willie Nel en Isabel Arangies, sy dogter, vertel hoe hulle aanhou boer. Johan Beukes gesels in dié episode van die Bly Boer-potgooi oor die herstelpad wat hulle op die plaas moes volg en hoe hulle deesdae ook “met mense boer”. In hierdie episode hoor jy meer oor: • die families wat deel van Moolmans...

Écoute le podcast Media24 sur Replaio

La radio et les podcasts dans une seule appli - gratuite, sans inscription. Installe-la dès aujourd'hui et ne rate pas le lancement

Télécharger sur Google Play

Replaio n'est pas éditeur de podcasts ; les noms des émissions, les visuels et l'audio appartiennent à leurs auteurs et sont diffusés via des flux RSS publics