Kosmos 94.1
Kosmos 94.1
Kosmos 94.1 is an Afrikaans Commercial Station in Namibia. The audience profile of Kosmos 94.1: Namibian between 25-59 years old. The whole nation, and those in the higher LSM groups with disposable income listen to Kosmos 94.1. We are a news leader, disseminating news on an objective unbiased basis. We engage with high-level government in order to monitor the state of the nation, and to bring the news of the day to our listeners. Hence it is not uncommon to hear the voices of government ministers on our station - clarifying or explaining important matters, or reacting to matters of the day. T...
N'hésitez pas à visiter le site du podcast et à soutenir son créateur : www.kosmos.com.na
Auteur
Kosmos 94.1
Catégorie
Site du podcast
Dernier épisode
14 oct. 2026
Où écouter ?
Les podcasts dans l'appli Replaio Radio Bientôt disponibleLes podcasts arrivent très bientôt dans l'appli. Installe-la dès maintenant et découvre en avant-première une toute nouvelle façon de vivre les podcasts
Épisodes
Op'ie Kantlyn, 14 Oktober 2026 14.10.2026 3:30
Gedruk vir tyd? Rond en bont die hele dag? Kosmos 94.1 Nuus bring vir jou die dag se sportnuus. Plaaslik. In die streek. Internasionaal. Gratis en in Afrikaans. ‘n Samevatting, in minute. Jy kan nie sê jy het nie geweet nie. Elke weeksaand om sewe.
Die dag wat was, 14 Oktober 2026 14.10.2026 5:24
Gedruk vir tyd? Rond en bont die hele dag? Kosmos 94.1 Nuus bring vir jou die dag se sportnuus. Plaaslik. In die streek. Internasionaal. Gratis en in Afrikaans. ‘n Samevatting, in minute. Jy kan nie sê jy het nie geweet nie. Elke weeksaand om sewe.
Die 18:00 nuus 14.10.2026 4:06
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Hou Sibiya agter tralies, vra beweerde slagoffers 14.10.2026 0:19
Twee beweerde slagoffers in die verkragtings- en seksuele gereedmaking-saak teen die voormalige adjunk-nasionale polisiekommissaris Shadrack Sibiya, het die Randburg-landdroshof gevra om hom in aanhouding te hou. Hulle het in slagofferverklarings wat in die hof voorgelees is, vrese geopper oor hul veiligheid indien Sibiya op borgtog vrygelaat word. Die 16-jarige klaagster beweer Sibiya het haar pa...
Regering skop vas teen kragoordrag-nasionalisering 14.10.2026 0:39
Energieminister Modestus Amutse het die regering se teenkanting teen die privatisering van die nasionale elektrisiteitsnetwerk herbevestig. Hy het in 'n toespraak in die parlement vanmiddag gesê die regering sal nie toelaat dat private rolspelers beheer oor elektrisiteitsoordrag uitoefen nie. Dit kom midde 'n voortdurende geskil tussen sy ministerie en die Elektrisiteitsbeheerraad oor onafhanklike...
Die hoofnuus om 17:00 14.10.2026 4:31
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Wapen-amnestie lewer net 15 vuurwapens op 14.10.2026 0:30
NamPol waarnemende inspekteur-generaal, generaal-majoor Anne-Marie Nainda, sê daar was vanjaar 'n skerp afname in die vrywillige oorhandiging van onwettige vuurwapens tydens die Afrika-amnestiemaand veldtog. Slegs 15 vuurwapens is ingehandig, vergeleke met 86 in 2025. Oorhandigings was ook tot 'n handjievol streke beperk, wat die polisie genoop het om hul uitreikstrategie te hersien. Nainda beklem...
131 BKS-gevalle in ǁKharas bevestig, geen nuwe gevalle in Zambezi 14.10.2026 0:36
Die landbouministerie se woordvoerder, Romeo Muyunda, sê daar is teen vandag 131 bevestigde gevalle van bek-en-klouseer aangemeld, almal in die ǁKharas-streek. Die gevalle is op 18 plase in die Karasburg-staatsveeartsdistrik gevind, en 63 011 diere is ondersoek sedert die uitbreking op 23 September bevestig is. In die Zambezi-streek, waar 'n tweede uitbreking bevestig is, is geen nuwe kliniese gev...
Eksamenseisoen skop landswyd af 14.10.2026 0:38
Die skole-eksamenseisoen het amptelik landswyd afgeskop vir meer as 98 000 kandidate, met alle vraestelle wat veilig afgelewer is. Die direkteur van die nasionale assessering en eksamens, Clementine Tsumis-Garises, waarsku dat kandidate van eksamenlokale verbied sal word sonder 'n amptelike toelatingspermit en 'n ooreenstemmende staats-identiteitsdokument, paspoort of bestuurslisensie om nabootsin...
Die 16:00 nuus 14.10.2026 4:08
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Proteas-afrigter dink aan veranderinge vir tweede toets 14.10.2026 0:19
Krieket: Die Proteas se afrigter, Shukri Conrad, sê dis nie nou tyd vir ondeurdagte reaksies nie na hulle nederlaag teen Australië in die eerste toets in Durban nie. Hy beklemtoon daar is geen verskonings nie, maar wys op die invloed van talle beserings, veral dié van die snelbouler Kagiso Rabada. Hy behoort te kan speel in die tweede toets in Gqeberha, waarskynlik ten koste van Anrich Nortjé. Con...
Shafudah vra insette vir 2027-2030 mediumtermyn-begroting 14.10.2026 0:36
Finansminister Ericah Shafudah vra vir openbare insette oor die volgende begroting en die raamwerk vir uitgawes oor die mediumtermyn van 2027 tot 2030, wat sy in Februarie 2027 in die parlement sal indien. Tydens die bekendmaking van die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing se oop begrotingsopname-resultate in Windhoek vanoggend, het Shafudah gesê dat die raamwerk die finale geleentheid vir die...
Die 15:00 nuus 14.10.2026 3:54
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
DA vra dringende ingryping na Katlehong-skietery 14.10.2026 0:21
Die DA sê die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, en senior polisie-leierskap moet aan die parlement rekenskap gee van hul versuim om toe te slaan op die vlaag geweldsmisdade in Ekurhuleni, Gauteng. Dit volg nadat twee lede van die ANC-Jeugliga en nog twee mense dood is in ʼn verbyry-skietery in Katlehong nadat hulle ʼn gedenkdiens bygewoon het. Drie mense is gewond. Khathutshelo Rasil...
Bolyf van vrou wat naby Daan Viljoen gevind is, geïdentifiseer 14.10.2026 0:31
NamPol het die bolyf van 'n vrou wat in die Daan Viljoen-gebied gevind is, amptelik as dié van die 27-jarige Danelize Majiedt geïdentifiseer. Sy is op 30 Augustus as vermis aangemeld. Die mag se waarnemende inspekteur-generaal, generaal-majoor Anne-Marie Nainda, sê forensiese DNS-toetse is op die oorskot gedoen, en verdagtes word steeds ondersoek.
Die 14:00 nuus 14.10.2026 3:57
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Die hoofnuus om 13:00 14.10.2026 4:24
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Voltooiing van bouprojekte in Windhoek daal met 41% 14.10.2026 0:38
Die amptelike syfers vir Windhoek se bouplanne vir die jaar tot dusver bly gedemp, terwyl die kus 'n meer belowende vooruitsig toon. Dit is volgens Almandro Jansen, 'n ekonoom by Simonis Storm, wat sê dat die voltooiing van bouprojekte in die hoofstad met 41 persent gedaal het tot 186 projekte. Dit is ten spyte daarvan dat die aantal bouplanne wat ontvang is, van 221 tot 237 toegeneem het. Hy het...
Nampol bevestig arrestasie van 18-jarige vir Okahandja-meisiemoorde 14.10.2026 0:41
Die Namibiese polisie het die inhegtenisneming van 'n 18-jarige verdagte bevestig in verband met die moord op die vyfjarige Ingrid Maasdorp en die sewe-jarig Fabianu Rosvinds in Okahandja. Die inspekteur-generaal van die Namibiese polisiemag, generaal-majoor Anne-Marie Nainda, het vanoggend tydens 'n perskonferensie bevestig dat DNS-bewyse die verdagte aan die misdaadtoneel van April 2025 verbind.
12:00 Nuus 14.10.2026 3:53
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Twee lede van ANC-jeugliga in Katlehong doodgeskiet 14.10.2026 0:21
Twee lede van die ANC-jeugliga is gisteraand in ʼn skietery by Nhlapo-seksie in Katlehong, Ekurhuleni, doodgeskiet. Vyf ander is gewond en hospitaal toe geneem vir mediese behandeling. Die skietvoorval het plaasgevind nadat die slagoffers ʼn gedenkdiens vir ʼn lid van ʼn politieke party by die Mogobeng Primary School bygewoon het. Gauteng se polisiekommissaris, Tommy Mthombeni, sê ʼn verdagte is in ver...
Bemagtiging van vroue skep voordele vir besighede en samelewing 14.10.2026 0:20
Veruscka Gertze, welvaartbestuurder van Old Mutual, sê dat die bemagtiging van vroue en die versterking van leierskap volhoubare voordele vir individue, organisasies, beroepe en die samelewing skep. Gertze het by die derde jaarlikse Vrouebyeenkoms gesê dat die ondersteuning van die geleentheid ooreenstem met die firma se verbintenis om geleenthede vir vroue te skep om te skakel, van mekaar te leer...
11:00 Nuus 14.10.2026 3:43
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
NRU kondig nog internasionale wedstryde vir Welwitschias aan 14.10.2026 0:39
Die Namibiese Rugbyunie het 'n reeks komende internasionale wedstryde aangekondig, met 'n hoogs verwagte streeks-toetswedstryd en 'n tuisreeks as hoogtepunte. Die Welwitschias sal eers na Harare reis om teen Zimbabwe te speel, voordat hulle na Windhoek terugkeer vir 'n reeks van twee wedstryde. Jerome Paarwater, wat tans as konsultant-afrigter vir die unie optree, gee meer inligting:
Private dagga-gebruik in Suid Afrika bly in die nuus 14.10.2026 0:37
Die kwessie van private dagga-gebruik in Suid Afrika bly in die nuus. Jeremy Acton, een van die aktiviste wat in 2018 daarin geslaag het om dagga in die buurland te wettig vir die kweek van dagga vir private gebruik, het met Kosmos 94.1 gepraat oor die situasie op die oomblik.
Podcasts similaires
Replaio n'est pas éditeur de podcasts ; les noms des émissions, les visuels et l'audio appartiennent à leurs auteurs et sont diffusés via des flux RSS publics