Jan Oosthuizen
JanOosthuizen
Om tot eer van Sy Naam mense tot geloof en so tot gehoorsaamheid aan God te bring. (Rom 1:6)
N'hésitez pas à visiter le site du podcast et à soutenir son créateur : www.harvestercederberg.co.za
Auteur
Jan Oosthuizen
Catégorie
Site du podcast
Dernier épisode
13 sept. 2026
Où écouter ?
Les podcasts dans l'appli Replaio Radio Bientôt disponibleLes podcasts arrivent très bientôt dans l'appli. Installe-la dès maintenant et découvre en avant-première une toute nouvelle façon de vivre les podcasts
Épisodes
Die Dieper Betekenis vd NAGMAAL 05.04.2021 54:17
Ons bestudeer die Seder Maaltyd, of Pasga Maal waartydens Jesus die nuwe verbond - Nagmaal inisieer. Hierdie Joodse maaltyd en Familie Fees te herdenking van die Joodse verlossing uit Egipte is volop beeldende simboliek met die oog op die Messias, Jesus die ewige Verlosser!
Die Gekruisigde Lewe - volmaakte Liefde 02.04.2021 36:56
Ons is die mooiste mense wanneer ons selfloos liefhet! “As iemand my volgeling wil wees, moet hy sy eie belange prysgee en die kruis dra soos ’n mens wat ter dood veroordeel is, en saam met My kom." Die Lewende Bybel - Mat 16:24 Notas & blog: https://hrco.co.za/preke/die-gekruisigde-lewe/ youtube: https://youtu.be/iSXXSwKYwQs
Hoe veilig gevaarlik kan raak. 28.03.2021 45:27
Geloof is altyd ‘n aksie. Ons veiligheid is belangrik, maar oordrewe veiligheid inhibeer ontwikkeling. Seuns ontwikkel juis deur soms gevaar te trotseer, en bedrewe te word in allerhande vaardighede, soos skaatsplank, boomklim, en van hoogtes afspring. Ons geloof groei nie deur wat ons van die Here weet nie, maar deur dit wat ons weet in aksie te beproef!
Figtree In The Vineyard 22.03.2021 57:53
Luke 13:6-9 Parable of the FIGTREE in the VINEYARD. “Beige must be your least favourite colour, for we are called to stand out not blend in.” Have you ever felt "now why am I among these people in this situation?" Since the inception of Israel, God's people have stood like a fig tree in a vineyard. Joseph in Egypt, Daniel in Babylon, Esther in Persia, Paul in Rome. When we find ourselves suddenly...
Jesus die Hoop op Heerlikheid - Die heerlikheid is Sy Liggaam! 14.03.2021 42:39
Jesus die hoop op heerlikheid soos uit Maria se perspektief verduidelik, suster van Marta en Lasarus. Sy het besluit om die gesinsprotokol en kulturele beperkings van haar tyd te verbreek om 'n dissipel van Jesus te word, om te doen wat hy gedoen het! Wat 'n vrymoedigheid! Jesus, het haar nie net toegelaat nie, maar haar openlik voor almal onderskryf! "Sy het die regte bestemming gekies" Luk 10:38...
Die Krag van Terughouing 22.02.2021 43:16
Die vermoë om nee te sê, terug te hou, plesier en beloning uit te stel is sinoniem met koning-wees, nobiliteit en volwassenheid. Dis inderdaad baie moeiliker as emosionele impulsiewe oorgawe aan luste en drange, maar dit is wat ons juis onderskei van ons dierlike instinkte. Jesus is 'n perfekte voorbeeld van onthouding, terughouding en self-dissipline - word in HOM bemagtig om ook koninklik te oor...
Die krag van Self-beheersing 20.02.2021 14:52
Die vermoë om nee te sê, terug te hou, plesier en beloning uit te stel is sinoniem met koning-wees, nobiliteit en volwassenheid. Dis inderdaad baie moeiliker as emosionele impulsiewe oorgawe aan luste en drange, maar dit is wat ons juis onderskei van ons dierlike instinkte. Jesus is 'n perfekte voorbeeld van onthouding, terughouding en self-dissipline - word in HOM bemagtig om ook koninklik te oor...
Die Krag om te Verander 16.02.2021 13:44
JESUS Christus is die konstante VERANDERING, reformasie en transformasie van ons lewens na VOLWASSENHEID. Haak jy bietjie vas? Sukkel om 'n slegte gewoonte te los? Jy weet wat jy moet doen, maar kom nie sover nie? WEES ingeprop en aangeskakel in CHRISTUS JESUS ons Here! Uiteindelik verander en herstel hy ons spontane ongekunstelde gelukkige kindwees, bruidwees - volwassenheid in JESUS.
𝗝esus the ultimate behavioural Agent of Change 15.02.2021 54:31
JESUS Christ is the constant CHANGE, REFORMATION and TRANSFORMATION of our lives towards MATURITY. Are you stuck and trapped in a bad relationship? Struggling to break a bad habit? You know what to do, but procrastinate? BE plugged in and turned on in CHRIST JESUS our Lord! His end-goal is to restore our spontaneous, free, happy childhood - maturity in JESUS. Youtube Message https://youtu.be/...
Die postuur van ‘n aanbidder. 07.02.2021 1:07:09
Besoek gerus ons webtuiste vir volledige preeknotas deur te kliek op Die postuur van ‘n aanbidder.
Die Ekstase van die normale Christelike Lewe 02.02.2021 37:03
Vir volledige preek notas is kliek op die volgende skakel Die Ekstase van die normale Christelike Lewe
Bevry jouself van 'n verkeerde Gees 24.01.2021 55:09
PReek Notas: https://hrco.co.za/sermons/how-to-deliver-yourself-from-a-bad-spirit/ Sien YouTube https://youtu.be/NBcpa7kNeqw Die beeld in ons advertensie lyk komieklik, maar demoniese onderdrukkende geeste en die impak daarvan op ons lewens is 'n ernstige saak! Leer hoe om daarvan ontslae te raak. Ontwaak oor hoe die Heilige Gees werk om ons gedagtes te vernuwe! Leer die onderskeid tussen “n...
7 WAYS TO MAINTAIN YOUR SPIRITUAL FITNESS 18.01.2021 39:29
We now all realise it is time to build up our immune system and live lore healthy. Masks and social distancing are not enough to prevent Covid 19. SPIRITUAL fitness is a vital and meaningful way to arm yourself against multiple ailments and sickness. Join us and enjoy this time in the presence of the Lord with us as He strengthens us from within building-our-spiritual-man. Please visit our websit...
7 MANIERE OM GEESTELIK FIKS TE BLY! 18.01.2021 42:29
Ons almal besef dit is nou die tyd om ons immuniteit op te bou, en dat maskers en sosiale distansie nie genoeg is om Covid 19 te voorkom nie. Geestelike fiksheid is 'n waardevolle en betekenisvolle manier om jouself te pantser teen veelvoudige siektes. Besoek gerus ons webtuiste vir volledige preek notas by https://hrco.co.za/preke/7-maniere-om-geestelik-fiks-te-bly/
More than Conquerors 10.01.2021 38:12
Paul choose a vocabulary of triumphant words and expressions when writing to the first followers of Christ. Many of these early followers of Christ, like Paul, the other apostles and the OT story of Job, lost everything, there status, inheritance, possessions and in some cases their lives!! Discover the power of the gospel, the note of victory saints carry within. https://hrco.co.za/sermons/more-t...
Meer as oorwinnaars 10.01.2021 31:55
Paulus praat "triomf-taal" met die 1ste volgelinge van Jesus, oorwinnaars, heiliges, uitverkorenes, koninklike priesterdom ens... Dit is mense wat in sommige gevalle nes soos Job alles verloor het vir hulle geloof! Kom ons hardloop die resies van geloof, soos mense wat triomf in ons harte dra... meer-as-oorwinnaars tipe mense! https://hrco.co.za/sermons/more-than-conquerors/ #KerkAanlyn...
The Governmental Church In The Locality 29.12.2020 1:00:44
We are not only leaders of the church but also of the city. ALL Resources, as well as this sermon notes, are available right here https://hrco.co.za/sermons/the-governmental-church-in-the-locality/ Please visit our website at www.hrco.co.za as well as our Youtube channel at https://www.youtube.com/channel/UCVcE-0oiNu6WN1Prhb4SePA
When it feels as if God is doing nothing 21.12.2020 52:20
Struggling with negative thoughts and feelings of dispair, disillusionment, discouragment, and depression? Learn not to trust your limited perception and feelings! The enemy has one purpose: To get you to do nothing! To stop you LIVING the best life ever lived, Jesus Christ. This is one mighty encouraging word to revitalize your faith! https://hrco.co.za/.../wanneer-dit-voel-asof-god-nie.../
Behou jou FOKUS in tye van ONRUS 13.12.2020 51:24
Ons leef tans in ‘n wêreld van miljoene opinies en agterdog oor geheime sameswerings, emosioneel gelaaide waarskuwings, grootskaalse verwarring, teenstrydige navorsing, kommer oor inperking maatreëls, diskriminerende persoonlike aanvalle en opswaai van aanranding en geweld!!! Mens hoor elke dag van meer egskeidings, gesinsgeweld, en gesonde mense se sterftes. Hoe hou mens FOKUS? Hoe kry mens godd...
Maak jou berge molshope 29.11.2020 48:44
Om van elke molshoop ‘n berg te maak kan ‘n toksiese gewoonte raak, wat die mense om jou en jou geestelike lewe negatief beïnvloed. Ons doen dit meestal sonder dat ons daarvan bewus is, maar baie mense sien in die geringste kwessie ‘n reuse probleem of krisis. Almal beleef swaar en probleme, maar sekere mense sal met dramatiese byvoeglike naamwoorde dit altyd laat klink asof hulle slagoffers is va...
Goddelike Leiding in Tye van Chaos 20.11.2020 15:02
In 'n wêreld met so baie stemme... hoe onderskei ek God se stem? Praat God nog vandag met ons, en hoe kry ek Sy leiding?
Is daar nog geestelike Regters vandag? 15.11.2020 51:58
Wanneer ons die woord regter hoor, dink ons meestal aan geregtelike, regsuitsprake en immanente straf. Alhoewel dit beslis die geval is, het die Bybel 'n wyer begrip van regters of rigters. In die lewe is ons almal in 'n sekere sin - regters. Ons oordeel oor die vriende wat ons kies, die regte lewensmaats met wie ons trou of vennote waarmee ons sake doen. Daar is 'n beoordelingspro...
Voordele van die Regstelling van God 08.11.2020 53:49
Dit is oor en oor bewys: ons is so sterk soos die mense wat ons toelaat om in ons lewe inspraak te hê. Soos 'n selfoon ingeskakel moet wees tot 'n netwerk, en 'n vervaardiger wat gereeld opgraderings en regstellings aanbied om optimaal te funksioneer, het ons nodig om in die Godheid ingeskakel te wees en die genadegawe van Sy geregtigheid te leef, terwyl ons gereeld reggestel (RESET...
Verstaan die oordele van God 01.11.2020 54:22
Plaasmoorde is nie net moorde nie, maar GRUWELDADE van onmenslike wreedheid. Geld geoormerk vir COVID 19, verlore deur KORRUPSIE! Man los vrou en kinders vir ‘n ander vrou! Mense sê mekaar sleg op sosiale media sonder grense! Wat word van ons wêreld? Is dit die begin van die einde? Waar is God se OORDEEL? Waar is die REGSPRAAK? “VERSTAAN GOD SE OORDEEL” Dawid het homself getroos toe Hy God se o...
Ons geveg teen Irrasionele Vrees 29.10.2020 15:47
Van tyd tot tyd beleef ons almal irrasionele verlammende vrees en angs. Ons weet hoe dit voel as jou maag in ‘n knoop draai, en hoendervleis op jou lyf uitslaan, as gevolg van iets wat jy gelees het, of gehoor het. Leer van Luk 18:1-8 vd vrou se stryd teen die onregverdige regter, hoe om deur geloof vrees te oorwin.
Podcasts similaires
Replaio n'est pas éditeur de podcasts ; les noms des émissions, les visuels et l'audio appartiennent à leurs auteurs et sont diffusés via des flux RSS publics