Jan Oosthuizen
JanOosthuizen
Om tot eer van Sy Naam mense tot geloof en so tot gehoorsaamheid aan God te bring. (Rom 1:6)
N'hésitez pas à visiter le site du podcast et à soutenir son créateur : www.harvestercederberg.co.za
Auteur
Jan Oosthuizen
Catégorie
Site du podcast
Dernier épisode
13 sept. 2026
Où écouter ?
Les podcasts dans l'appli Replaio Radio Bientôt disponibleLes podcasts arrivent très bientôt dans l'appli. Installe-la dès maintenant et découvre en avant-première une toute nouvelle façon de vivre les podcasts
Épisodes
BO ALLES DIEN DIE HERE! 17.12.2023 44:26
Hierdie laaste paar maande voel soos 'n wipwa rit van uitgelate vreugdevolle hoogtes, en dreigende onheilspellende laagtes! Na jare se pogings, begin dit voel of ons gemeenskap stadig maar seker nader aan mekaar beweeg, soos ook met die onlangse Ramskop Natuurtuin heropening en opgradering te danke aan DANKIE LOTTOLAND se belegging in ons dorp. Ons glo hulle het moontlik iets gesien wat ons la...
Bedrieglike Spieëls 17.12.2023 39:13
Ons is geskape om dit wat ons om ons waarneem te spieëlbeeld. Ons taal, kultuur, geloofopvattings, en waardes word oor jare gevorm deur die mense en situasies waarin ons onsself bevind. Hoe tragies moet dit wees, as jy jou lewe lank jou selfbeeld geformuleer het deur in ’n verwronge spieël te kyk. Ons is geskape na God se beeld, en is die mooiste mense wanneer ons Hom reflekteer. Tog verloor ons s...
Die 1ste ding wat jy altyd eerste moet doen! 17.12.2023 42:03
The acronym VUCA, which stands for Volatility, Uncertainty, Complexity, and Ambiguity, can be translated to Afrikaans as: Volatiliteit (V) Onsekerheid (U) Kompleksiteit (C) Ambiguïteit (A) Dit is hoe mens elke dag VOEL - ONSEKER en MAGTELOOS Jesus verkondig ’n nuwe leefstyl! ’n Gans anderse perspektief en blik op die wêreld! “Maar soek eers die koninkryk van God en Sy geregtigheid, en al hierdie d...
OORLOPENSTOEVOL VAN DIE HEILIGE GEES 17.12.2023 36:40
ense probeer allerhande dinge om innerlik tevrede en vervuld tewees… stokpertjies, beroepsukses, rykdom, status, vakansiewegbreek… OM EINTLIK NOG STEEDS LEEG EN ALLEEN TE WEES!!! Dalk is dit nou tyd om terug te keer na die HERE toe, en VOL te word van die HEILIGE GEES!!! Moenie dronk word van wyn nie—daarin is losbandigheid; maar word met die Gees vervul!! (Efe 5:18 ) Preeknotas: https://hrco.co.z...
Hoe om in TYE van STORMS te FLOREER 27.09.2023 1:09:14
Ons almal beleef tans die storms van die lewe. Ons kom nie uit met ons geld nie, mense om ons roep uit vir hulp, want daar is nie werk nie. Reuse vloede en verwoesting! Politieke onsekerheid! Misdaad en Korrupsie! Sosiale verval! Net waar jy kyk is daar storms, mens voel oorweldig!! Dit is hoe n samelewing lyk wat kies om SONDER GOD n bestaan te probeer maak!! Vir die gelowige is dit egter nie die...
Bou Jy of BREEK jy. 24.09.2023 1:13:42
Nehemia se storie inspireer vandag nog! Jerusalem se vervalle mure wat in puin le vir 70 jr, word in 52 dae herbou! Vandag dank ek die HERE vir BOUERS in ons gemeenskap. Kinders van die Here wat by Sy naam geroep is, elkeen in sy of haar spesifieke plek en rol, bnesig om te bou. Ons lewe in CHRISTUS skep n positiewe atmosfeer van OPBOUING, bemoediging, en bevestiging. Selfs ons swaarkry, is om and...
Die samekoms van Gelowiges vanuit n REGERING perspektief 24.09.2023 1:24:24
Terwyl Daniel voor die magtige maar ook wrede Koning Nebukadneser verskyn verklaar hy:"Sy koninkryk is n ewige koninkryk, en sy heerskappy is van geslag tot geslag!" (Dan 4:3) God se Koninkryk is n onverganklike ewige (Ps 145:13) onwankelbare (Heb 12:28) en REGERING. Die regerings van die mens is tydelik en wispelturig, gebaseer op die arm van die vlees...#Regering #Onwankelbaar #Verster...
Die Kerk as SOUT en LIG in 'n toksiese wêreld 04.09.2023 55:43
Die wêreld wat ons bewoon is belaai met morele verval en geestelike duisternis. Ons is opdrag gegee om die sout en lig in hierdie wêreld te wees. Jy is in die wêreld, maar nie van hierdie wêreld nie. Sout was in antieke tye gebruik as bemesting in grond om plante beter te laat groei, en op ontlasting hope om kontaminasie en verspreiding van gevaarlike organismes te keer. Ons is dus God se AGENTSKA...
Discover Your Divine Destiny: Unveiling Your Role in Christ's Spiritual House 03.09.2023 45:19
In the midst of the relentless pressures exerted by society, it's all too common to feel compressed and molded into shapes that don't truly reflect who we are. Just like trying to fit square pegs into round holes, we often find ourselves attempting to conform to norms and regulations that don't align with our values and beliefs. The prevailing sentiment is that a sense of disconnection...
Jesus Christus IN en ONDER julle! 14.08.2023 51:49
Jare gelede voor ’n mannekamp op Gobabis, vertel ’n paartjie vir my hulle slegte belewenis toe hulle vir ’n paar maande ’n sendeling gesin in hulle huis geneem het. “soos ek hier sit weet ek nie eers of ek ooit gered is nie!” Vertel die vrou onder trane. Die man rook pyp… hy is van die begin af verdoem, want ware kinders van God rook nie! Niks wat hulle gedoen het was reg nie. Van die wyse hoe hul...
Haal jy God se Standaard van REG lewe? 31.07.2023 34:56
Sonder standaarde sou die alledaagse lewe wat ons ken eenvoudig nie werk nie. Standaarde is nodig om veiligheid, betroubaarheid en interoperabiliteit te verseker, van tegnologiese toestelle tot kantoor en huishoudelike items tot dienste wat die wêreldekonomie aanvuur. Sonder internasionaal aanvaarde standaarde sou daar geen vertroue in die globale voorsieningsketting van goedere en dienste wees ni...
Die liefde van Jesus bo alles 24.07.2023 35:09
Hierdie week ontdek ek Jesus Image, die kerk van Michael Koulianos in Orlando VSA en word diep geraak deur hulle onpretensieuse alleen fokus net op die allesgenoegsaamheid van Jesus Christus! Terwyl ek luister na Holy, Holy, Holy are you Lord ( • Holy Are You Lord... ) word ek herinner aan my eerste liefde JESUS, hoe Hy ’n bleek gewone eenkant seuntjie van 13 aanraak en deelmaak van Sy buiten...
Vind Jou Geluk in Eenwording met die Here 20.07.2023 50:47
TEMA: Floreer in die blywende GELUK van ons eenwording IN Christus ons Here. Hoe lyk ware geluk werklik? Is dit iets vlugtigs wat kom en gaan flietend soos ons gemoedstoestand verander, of is dit iets meer blywends? Ons leef in 'n paradoksale wêreld waar die lande met die hoogste gelukindeks ook die hoogste selfmoordsyfers en gebruik van antidepressante het. Dit bring ons by ’n fundamentele vr...
Die Eenvoud van die Evangelie 09.07.2023 41:55
Tydlose relevansie te midde van moderne verwarring. Voel jy verlore in vandag se komplekse godsdienstige en filosofiese landskap? Wil jy 'n pad na geloof vind wat eenvoudig en maklik is? Ons almal smag na 'n manier om sin te maak van die swaarkry in die lewe. Wat as daar 'n pad na ware betekenis en vervulling is wat eintlik redelik eenvoudig is? Die goeie nuus is, daar is ’n WEG! ONTVA...
Van Woestyn na 'n Tuin 03.07.2023 44:36
Ons nooi jou hartlik uit om te kom deel in Christus se Liggaam, familie, gesin en gemeenskap van gelowiges. Ons is in die GEES een met mekaar, maar daar gebeur iets baie spesiaal en uniek wanneer ons bymekaar kom, die Here saam loof, saam hoor en luister ingestel op die Heilige Gees, mekaar bemoedig en versterk en vol word van Sy Woord! #gemeente #familie #gesin #liggaam #saamwees #eenheid
🚫🤔 Die gevaar van ongegronde OORDELE en AANNAMES - VOOROORDELE 19.06.2023 40:09
Op hierdie Vaderdag wil ons 'n bemoedigende gedagte met julle deel oor die belangrikheid om te verstaan waarom valse oordele skadelik kan wees. Selfs in ’n gesin, tussen ’n pa en sy kinders. Valse oordele is dikwels gebaseer op vooroordele, stereotipes, en selfs gerugte. Dit kan lei tot onregverdige behandeling van mense en veroorsaak dat ons nie die ware waarde en potensiaal in ander sien nie...
Die Krag van Gesonde AGENTSKAP 12.06.2023 40:17
📣 Invitation to Discover the Power of Creational Agency! 🌟 Dear friends, Are you searching for the right tools to fulfill your purpose in life? Just as using the perfect tool for a job brings efficiency and success, understanding the power of agency can revolutionize your journey. Join us as we delve into the concept of creational agency and its transformative impact on our lives and the church....
Fluister - Hoe om God se stem te onderskei. 05.06.2023 27:43
Fluister - How om God se stem te onderskei. In sy boek "Whisper" ondersoek Mark Batterson die diepgaande belangrikheid daarvan om te leer om die stem van God te hoor. Hy begin deur die Tomatis-effek te beskryf waar Dr Tomatis uitgevind het dat opera sangers hulle vermoë verloor om te sing as gevolg van doofheid. - Jy kan net praat dit wat jy hoor! Ons leef in tye van oorweldigende GERAAS...
🔥 DIe uitstorting vd Heilige Gees 🔥 29.05.2023 23:02
“Die Uitstorting vd Heilige Gees” Hoe die Here van ’n bang Petrus wat Jesus verloën ’n kragtige getuie gemaak het. (Hand 2) Die Handelinge 2 - UITSTORTING vd Heilige Gees gebeurtenis word die eerste kontak punt met die KRAGSTASIE van die KERK. Wanneer gewone diverse mense van byna elke klas en kleur inprop by hierdie BONATUURLIKE kragbron verander hulle na KRAGDADIGE VREESLOSE ONGEVEINSE getuies v...
5 Maniere om Boodsheid te Oorwin 22.05.2023 30:43
Die wêreld raak al hoe meer boos! So baie mense is vasgevang in die strik van die Duiwel om Sy wil te doen. 2 Tim 2:26 …Hulle besef dit nie eers nie… Hoe kan ons vry bly van die duiwel se valstrikke en oorwin teenoor boosheid, ongeregtigheid, verkeerd en verwoesting? 🛡️ Taktiek 1: Oorwin die Kwaad deur Goed te doen Ontdek hoe dade van vriendelikheid en vergifnis die siklus van kwaad breek en God s...
Siege the Gates 15.05.2023 30:39
In 'n tyd waarin dit makliker is om deur vrees, twyfel, en apatie oorweldig te word, daag Jesus se tydlose woorde in Matteus 16:18 ons uit om op te staan en die hekke van die HEL aan te val en ons familie en vriende wat deur die mag van satan vasgevang is te gaan bevry! “Op hierdie rots sal Ek my gemeente bou, en die poorte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie.." Matteus 16:18 . Hi...
MAAK DIE REGTE BESLUITE 30.04.2023 45:02
MAAK DIE REGTE BESLUITE!
The Full Spectrum of LOVE 23.04.2023 44:24
Sermon Series #1 Abiding in the Throne-Room Love is the ONLY way to sustain LIFE and live a meaningful life. Life without LOVE is HELL. By remaining in HIS LOVE we experience continual Heaven on Earth. https://hrco.co.za/sermons/the-full-s... #LoveIs #TrueLove #Love #JesusChrist #GodIsLove #LoveTest #AbideInHim
Die Gekruisigde Lewe 11.04.2023 40:40
Jesus het 'n lewe van selfverloëning geleef lank voor Sy kruisiging. Hy het Sy aardse feilbare ouers gehoorsaam tot Hy 30 jaar oud was. Hy het verkies om as 'n ambagsman Sy bestaan te maak eerder as om 'n priester, fariseër, skrifgeleerde of deel van die godsdienstige elite - Die Sanhedrin te word. Hy het gekies om in die klein berugte dorpie Nasaret te bly, eerder as in die weelderige...
Koninkryk Gereedskap 20.03.2023 28:42
Die Here laat ons nooit WEES te midde van krisis en swaarkry nie. Hy bekragtig ons met Geestelike Gereedskap wat elke moeilike situasie kan ontsluit. Die sleutels van die koninkryk is nie vir ’n vertoon kas nie. Dis ’n hemelse goddelike benadering tot die lewe. Die wat hierdie sleutels gebruik kry die onmoontlike reg! (2 Kor 6:1-10) Sermon NOTES: https://hrco.co.za/sermons/kindgom-to... #Deurbrake...
Podcasts similaires
Replaio n'est pas éditeur de podcasts ; les noms des émissions, les visuels et l'audio appartiennent à leurs auteurs et sont diffusés via des flux RSS publics