Cape Pulpit / Kaapse Kansel
GET UP & GO BREAKFAST - ZANTIE SWANPOEL
Elke Woensdag oggend deel Zantie Swanpoel iets spesiaal wat God op haar hart geplaas het, asook een van haar inspirerende kragstories. Luister in om jou dag met hoop, moed en 'n bietjie liefde te begin.
N'hésitez pas à visiter le site du podcast et à soutenir son créateur : capepulpit.co.za
Auteur
Cape Pulpit / Kaapse Kansel
Catégorie
Site du podcast
Dernier épisode
23 sept. 2026
Où écouter ?
Les podcasts dans l'appli Replaio Radio Bientôt disponibleLes podcasts arrivent très bientôt dans l'appli. Installe-la dès maintenant et découvre en avant-première une toute nouvelle façon de vivre les podcasts
Épisodes
Zantie Swanpoel - The Way In Is Not The Way Out 31.05.2023 11:16
How do you deal with the difficult situations you may find yourself in? Zantie shares another powerful story and good advice on what to do when things get tough.
Zantie Swanpoel - Jy Het Waarde 17.05.2023 10:25
Ons het 'n keuse tussen wie ons ons tyd wil spandeer. Daardie mense gaan ons invloed en ons, hulle. So kies goed.
Zantie Swanpoel - Glo God se Woord Oor Jou 03.05.2023 12:41
Dis tyd dat ons nee se vir negatiewe dinge wat mense oor ons praat, en ja se vir goeie! Die Woord van God belowe ongelooflike dinge; dis tyd om hulle te glo!
Zantie Swanpoel - Leef Bo Jou Omstandighede 26.04.2023 11:47
As dinge moeilik raak, hoe hanteer jy dit? Laat God jou ontmoed, presies waar jy is. Zantie deel 'n storie wat jou sal help om te verstaan hoe om druk te hanteer.
Zantie Swanpoel - Seek First His Kingdom 19.04.2023 11:24
God calls us to seek His Kingdom first - to desire it, and urgently seek it like you would something of great value, like a pearl. But why a pearly, and not gold? Zantie shares a powerful revelation.
Zantie Swanpoel - Jy Maak Saak 12.04.2023 10:15
Dink jy as jy nie meer daar is, that niemand jou sou mis nie? Laat Zantie waarheid met jou deel en te weet...Jy maak saak en kan 'n impak maak.
Zantie Swanpoel - Hoe Groot Is God? 05.04.2023 8:49
Ek en jy is deur diepe waters maar ons het nog nooit die lewe ervaar soos Job dit ervaar het nie. As dinge moeilik raak vir jou, onthou jy hoe groot God werklik is?
Zantie Swanpoel - Wat Lê In Jou Kind? 29.03.2023 8:31
Dis tyd om jou kind te sien soos God hom sien. Watter potentiaal is daar in jou kinders? Waarvoor gaan God hulle gebruik?
Zantie Swanpoel - God Verlang Na Jou 22.03.2023 9:03
God, as jou Pa, is o lief vir jou/ Hy verlang na jou. Jy het mos jou hart vir God gegee, maar ons maak onself min voor God. Staan op en wees wie jy in God is!
Podcasts similaires
Replaio n'est pas éditeur de podcasts ; les noms des émissions, les visuels et l'audio appartiennent à leurs auteurs et sont diffusés via des flux RSS publics