Beesdam Besigheid
Beesdam Besigheid
Welkom by Beesdam Besigheid, waar ons gaan praat oor besigheid, entrepreneurskap en hoe om n sukses van jou besigheid te maak... 'n Paar bekendes deel hulle ervarings van hulle pad tot sukses en ons delf net dieper in algemene besigheid!!
Auteur
Beesdam Besigheid
Catégorie
Site du podcast
Dernier épisode
24 juil. 2025
Où écouter ?
Les podcasts dans l'appli Replaio Radio Bientôt disponibleLes podcasts arrivent très bientôt dans l'appli. Installe-la dès maintenant et découvre en avant-première une toute nouvelle façon de vivre les podcasts
Épisodes
EP 3 | SVB Supercast 24.07.2025 25:22
In die episode praat ons met Schalk van Breda oor hoe Supercast begin het en wat die moeilikste tye was...Ons praat algemene beseighid en gee n paar wenke hoe om n vis of 2 te vang!!😉Besoek die webwerwe:BEESDAM: Beesdam.co.za SUPERCAST: Supercast.co.za
Drome, SA se Toekoms & Is Daar Hoop? | Beesdam Podcast EP2 18.03.2025 41:45
In hierdie episode van die Beesdam Podcast gesels ons oor drome—die snaakse, die creepy, en die diep betekenisvolle. Maar ons duik ook in ’n groot vraag: Is daar nog ’n toekoms vir Suid-Afrika, of is alles verlore? Mense sê gereeld die land is in sy maai, maar is dit regtig so, of is daar nog hoop? Ons deel verskillende perspektiewe, lag oor weird droomstories en probeer sin maak van wat voorlê....
Introduction 06.03.2025 37:41
Beesdam Podcast 🎙️ Welkom by die Beesdam Podcast ! In hierdie eerste episode deel ons die storie van Beesdam – hoe dit alles begin het, die uitdagings wat ons moes oorkom en die lesse wat ons geleer het op ons besigheidsreis. Luister saam vir inspirasie, lag, en eerlike gesprekke oor entrepreneurskap! 🌐 Webwerf: www. Beesdam.co.za 📷 Instagram: Beesdam Instagram 📘 Facebook: Beesdam Facebook #Bee...
Podcasts similaires
Replaio n'est pas éditeur de podcasts ; les noms des émissions, les visuels et l'audio appartiennent à leurs auteurs et sont diffusés via des flux RSS publics