Voelgoed Podsendings

Voelgoed Podsendings

Education AF ↓ Επεισόδια: 1551

Ons wil jou inlig, verryk en inspireer om goed te voel...oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer.

Μην παραλείψεις να επισκεφτείς τη σελίδα του podcast και να στηρίξεις τον δημιουργό: podcasters.spotify.com

Δημιουργός

Voelgoed Podsendings

Κατηγορία

Education

Ιστοσελίδα του podcast

podcasters.spotify.com

Τελευταίο επεισόδιο

17 Ιουν 2026

Πού να ακούσεις;

Podcast στην εφαρμογή Replaio Radio Έρχεται σύντομα

Τα podcast έρχονται σύντομα στην εφαρμογή. Εγκατάστησέ την τώρα και δες πρώτος μια εντελώς νέα προσέγγιση στα podcast

Κατέβασέ το από το Google Play Δωρεάν εγκατάσταση Android σχεδόν 10 εκατ. λήψεις · βαθμολογία 4,8 iOS σύντομα

Επεισόδια

Dink jou pad oop na gewigsverlies - Charne Pretorius 25.07.2024

Ons is almal soekend na die geheim vir gewigsverlies. Voor jy jou eetgewoontes kan verander, moet jy eers jou gedagtes oor jouself verander. 

08. My man se emosionele afwesigheid beïnvloed ons huwelik negatief 25.07.2024

As jou man emosioneel afwesig is, is dit belangrik om sy moontlike verwonding en leegheid raak te sien. Jou erkenning en bevestiging is ongelooflik belangrik. Nooi jou man in jou en jou kinders se lewe in. 

Almal moet God in jou dade sien - Elzerie van der Westhuizen 21.07.2024

Foute wat (selfs oulike) ma's maak OUDIO

1. Sukses volg wanneer voorbereiding en geleentheid ontmoet - Rhona Erasmus 18.07.2024

MENTORKLAS - WERK 2023

Verskuif jou fokus na die beste jy - Estelle Henning 14.07.2024

Hoe jy opstaan is wat saak maak OUDIO

1. Inflammasie kan ’n stokkie voor gewigsverlies steek - Minette Visser 07.07.2024

MENTORKLAS - NUWE JY 2023 (1) Oppas vir low carb, low fat en versoeters

Die Kalorieë In Drankies Kan Gewigsverlies Strem Charlotte Van Wyk 05.07.2024

Jy mag dalk voel dat jy die meeste van die tyd gesond eet. Jy volg immers ’n gebalanseerde dieet wat onverfynde koolhidrate soos volgraanbrood insluit. Jy eet ook genoeg vrugte en groente, en gee voorkeur aan maer vleissnitte, vis en goeie vette.

WW - Liesel - Swak Selfbeeld 01.07.2024
WW - Jannie - Maart 01.07.2024

Daar is nie so iets soos opgee nie

1. Gesinsvergaderings skep die belangrike gevoel van samehorigheid - Serahni Symington 27.06.2024

MENTORKLAS - OUERSKAP 2023

Reageer altyd eerste met wysheid - Elanie Jansen van Veuren 27.06.2024

Foute wat (selfs oulike) ma's maak OUDIO

WW April - Serahni - Werkende ma wat altyd te kort skiet 24.06.2024
Tema9 – Wanneer Is Stokperdjies Sleg Vir N Huwelik 18.06.2024

Huweliksmaats het stokperdjies nodig. Maak net seker daar is balans, en dat dit nie gehaltetyd saam met jou maat steel nie. 

12. Positiewe denke verg positiewe optrede - Elsa Groenewald 10.06.2024

Hoe jy opstaan, is wat saak maak OUDIO SELF

Jy hoef nie supermamma te wees nie, net goed genoeg - Lizanne du Plessis 03.06.2024

MENTORKLAS - OUERSKAP 2018 / V3U8 Skud die skulgevoel van werkende ma af

10. Moenie dat dinge jou lewe oorneem nie - Liesel Krause-Wiid 03.06.2024

Eerste 5 OUDIO

Keuses wat jou lewensgeluk kan beïnvloed 30.05.2024

Om ’n huis te koop of in iets groot te belê mag jou dalk baie geld en slaaplose nagte kos, maar jou grootste keuses gaan nie noodwendig die beduidendste effek op jou lewe hê nie. Daar is keuses wat ons dikwels onbewustelik maak wat kan bepaal hoe lank en gelukkig ons gaan lewe …

Stres minder, laat jou innerlike kind uitkom - Driekie Olwage 29.05.2024

Foute wat (selfs oulike) ma's maak OUDIO

9. Wees 'n bietjie meer geduldig - Liesel Krause-Wiid 27.05.2024

Eerste 5 OUDIO

Geestelike groei bring verantwoordelikheid mee – Karien Basson 26.05.2024

MENTORKLAS - GELOOF 2020

8. Is jy moeg en voel jy uitgeput? - Liesel Krause-Wiid 23.05.2024

Eerste 5 OUDIO

7. Verdiep in God - Liesel Krause-Wiid 12.05.2024

Eerste 5 OUDIO

11. Moenie agter verskonings wegkruip nie - Dwain van Rensburg 09.05.2024

Hoe jy opstaan, is wat saak maak OUDIO

Om nie van SALARIS tot salaris te leef nie - Wouter Snyman (vol oudio) 08.05.2024
Maak dit die beste jaar ooit - Hykie Berg (Volle oudio) 08.05.2024

Άκου το podcast Voelgoed Podsendings στο Replaio

Ραδιόφωνο και podcast σε μία εφαρμογή - δωρεάν, χωρίς εγγραφή. Εγκατάστησέ την σήμερα και μη χάσεις την πρεμιέρα

Κατέβασέ το από το Google Play

Το Replaio δεν είναι εκδότης podcast - τα ονόματα των εκπομπών, τα εξώφυλλα και ο ήχος ανήκουν στους δημιουργούς τους και διανέμονται μέσω δημόσιων ροών RSS