RSG
Vers en Klank
Voorlesings van gedigte, afgewissel met gepaste musiek.
Μην παραλείψεις να επισκεφτείς τη σελίδα του podcast και να στηρίξεις τον δημιουργό: www.rsg.co.za
Πού να ακούσεις;
Podcast στην εφαρμογή Replaio Radio Έρχεται σύντομαΤα podcast έρχονται σύντομα στην εφαρμογή. Εγκατάστησέ την τώρα και δες πρώτος μια εντελώς νέα προσέγγιση στα podcast
Επεισόδια
12 Nov 2013 12.11.2013 23:41
Joanie Combrinck lees verse uit Philip de Vos se bundel KARNAVAL VAN DIE DIERE.
5 Nov 2013 05.11.2013 20:13
Wessel Pretorius lees verse uit George Louw se laaste bundel KRAAI.
29 Oct 2013 29.10.2013 27:19
Tobie Cronje lees sy gunsteling gedigte.
22 Oct 2013 22.10.2013 24:43
Johann Nel lees verse van Boerneef.
15 Oct 2013 15.10.2013 25:11
Daniel Hugo lees verse van Elisabeth Eybers.
8 Oct 2013 08.10.2013 22:51
Juanita Swanepoel lees 'n versameling verse wat deur Margot Luyt gekies is.
1 Oct 2013 01.10.2013 24:12
Margot Luyt en Neels Coetzee lees drie humoristiese verse, TOE DIE WÊRELD NOG JONK WAS, KLAAS GESWIN…
24 Sep 2013 23.09.2013 23:14
Adam Small lees verse uit sy nuwe bundel Klawerjas.
17 Sep 17.09.2013 26:54
Daniel Hugo lees verse van PJ Philander.
10 Sep 2013 10.09.2013 25:33
Wilna Stockenström het vanjaar 80 jaar oud geword. Johann Nel en Margot Luyt lees van haar gedigte.
3 Sep 2013 03.09.2013 23:40
Chris van Niekerk lees gedigte voor.
27 Aug 2013 27.08.2013 24:28
Bernard Odendaal lees verse van TT Cloete.
20 Aug 2013 20.08.2013 23:05
“Ouers is nie gemaak om hulle kinders te begrawe nie,” hoor ons so dikwels. Die program word gewy aan die pyn en lyding van dié wat kinders, kleinkinders, broers, suster, niggies, neefs of jong vriende aan die dood moes afstaan.
13 Aug 2013 13.08.2013 23:12
Bernard Odendaal lees van sy eie verse voor.
6 Aug 2013 06.08.2013 22:12
Libby Daniels lees Antjie Korg se gedig SKRYFODE.
30 Jul 2013 30.07.2013 21:39
Adam Small lees MADIBA 95, 'n gedig wat hy geskryf het ter viering van Nelson Mandela se verjaarsdag.
23 Jul 2013 23.07.2013 21:56
Margot Luyt lees verse van Jean Goosen wat in Julie vanjaar 75 jaar oud geword het.
16 Jul 2013 16.07.2013 23:15
Joanie Combrinck lees haar gunsteling gedigte.
9 Jul 2013 09.07.2013 27:38
Voorlesings van gedigte, afgewissel met gepaste musiek.
2 Jul 2013 02.07.2013 29:06
Voorlesings van gedigte, afgewissel met gepaste musiek.
25 Jun 2013 25.06.2013 23:56
Johann Nel lees vrolike verse.
18 Jun 2013 18.06.2013 20:58
Eben Venter lees 'n paar van sy gunstelingverse.
11 Jun 2013 11.06.2013 24:41
NP van Wyk is 107 jaar gelede op Sutherland gebore. Om sy geboortedag te vier, lees Van Wyk Louw en Anna Neethling-Pohl drie uittreksels uit Raka.
4 Jun 2013 04.06.2013 28:13
Dean Balie lees verse van bruin digters voor.
28 May 2013 28.05.2013 23:47
Joanie Combrinck lees 'n allegaartjie van gedigte.
Το Replaio δεν είναι εκδότης podcast - τα ονόματα των εκπομπών, τα εξώφυλλα και ο ήχος ανήκουν στους δημιουργούς τους και διανέμονται μέσω δημόσιων ροών RSS