Gerhard Papenfus

Sê dit soos dit is

Business AF ↓ Επεισόδια: 80

Explore candid discussions on South African social, cultural, and political issues with Gerhard Papenfus, CE of NEASA, and various guests. See www.neasa.co.za for more information.

Μην παραλείψεις να επισκεφτείς τη σελίδα του podcast και να στηρίξεις τον δημιουργό: www.buzzsprout.com

Δημιουργός

Gerhard Papenfus

Κατηγορία

Business

Ιστοσελίδα του podcast

www.buzzsprout.com

Τελευταίο επεισόδιο

3 Ιουν 2025

Πού να ακούσεις;

Podcast στην εφαρμογή Replaio Radio Έρχεται σύντομα

Τα podcast έρχονται σύντομα στην εφαρμογή. Εγκατάστησέ την τώρα και δες πρώτος μια εντελώς νέα προσέγγιση στα podcast

Κατέβασέ το από το Google Play Δωρεάν εγκατάσταση Android σχεδόν 10 εκατ. λήψεις · βαθμολογία 4,8 iOS σύντομα

Επεισόδια

NICO VAN DER MERWE 16.08.2024

Sê Dit Soos Dit Is: Episode 055 - Nico van der Merwe In hierdie episode gesels Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, met Nico van der Merwe, voorsitter van die H.A.S.S. groep, stigter van Eduplex, skrywer en spreker. Hulle bespreek sy ongelooflike trajek vanaf apteker tot gerekende internasionale rolspeler wat die pas aangee in opvoeding vir dowes. Nico is 'n besonderse individu, luis...

MOELETSI MBEKI 09.08.2024

In this episode, Gerhard Papenfus, Chief Executive of NEASA, sits down with Moeletsi Mbeki, political analyst and brother to former president Thabo Mbeki. They discuss the origins of South African political activism, the challenges facing the Government of National Unity, and the impact of Colonialism, which is still felt in South African family life. YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi054...

WYNAND HART 02.08.2024

In hierdie episode gesels Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, met Wynand Hart. Wynand het in Zimbabwe geboer totdat hul familieplaas beset is deur Mugabe se oorlogsveterane. As gesin het hulle alles verloor. Wynand deel sy storie en gesels met Gerhard oor die emosionele tol wat plaasaanvalle en grond-onteiening op hom gehad het. Vrywaring: Die inhoud van hierdie gesprek is gemik daarop o...

THEO LE ROUX 26.07.2024

Sê Dit Soos Dit Is: Episode 052 - Theo le Roux In hierdie episode gesels Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, met entrepreneur Theo le Roux. Theo het 'n besigheid begin deur koffie aan motoriste te verkoop en vandg het hy 12 koffiewinkels in Pretoria. YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi052 Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van...

BEN FREETH 19.07.2024

In this episode, Gerhard Papenfus, the Chief Executive of NEASA, speaks to Ben Freeth, a Zimbabwean farmer and Human Rights Activist. Ben rose to international prominence after suing Robert Mugabe's regime, but sharing his first-hand experience of the land invasions that took place in Zimbabwe has not been easy. Disclaimer: This video's content is intended to raise awareness and promote...

JOHAN KLOPPERS 12.07.2024

In hierdie episode gesels Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, met Johan Kloppers, ń spesialis in forensiese ondersoeke en traumaberading. Die fokus van die gesprek is plaasaanvalle en die slagoffers daarvan. Vrywaring:Die inhoud van hierdie gesprek is bedoel om bewusmaking te kweek en konstruktiewe gesprek te bevorder oor die kwessie van plaasaanvalle in ons land. Dit is nie bedoel om ha...

CHARLENE GROBLER 05.07.2024

Sê Dit Soos Dit Is: Episode 049 - Charlene Grobler In hierdie episode gesels Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, met Charlene Grobler, Uitvoerende Hoof van beide Jakaranda en Louis Botha Kinderhuise. Hulle praat oor die uitdagings van Nie-Winsgewende Organisasies, die krisisse in gemeenskappe, en die suksesverhale van kinders deur die sisteem.  Kontakbesonderhede:  012 333 6184 (Louis Bo...

GYS PITZER 28.06.2024

Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Gys Pitzer, eienaar van Gys Pitzer Motors, oor sy ervaringe, die pad wat hy geloop het en die keuses wat hy gemaak het om sy besigheid, van ‘n nederige begin, tot een van die mees suksesvolle tweedehandse motorhandelaars in Suid-Afrika te groei.  Youtube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi048 Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA &...

KOOS MALAN 4 21.06.2024

Sê Dit Soos Dit Is: Episode 047 - Koos Malan 4 Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Prof. Koos Malan,  konstitusionele juris, oor die regering van nasionale eenheid en die onmiddelike uitdagings.  YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi047 Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa...

JACQUES PAPENFUS 14.06.2024

Sê Dit Soos Dit Is: Episode 046 - Jacques Papenfus Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Jacques Papenfus. Jacques deel sy lewensverhaal van tragedie tot triomf. Deel dit met iemand. Besoek Jacques se NWO hier en maak ń verskil: https://www.moeggesukkel.co.za/ YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi046 Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat d...

JOHN "DAKAR" DREYER 07.06.2024

Sê Dit Soos Dit Is: Episode 045 - John "Dakar" Dreyer In hierdie episode gesels Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, met John "Dakar" Dreyer. Dakar deel sy lewenslesse, sy merkwaardige rol in die Pretoria gemeenskap en sy vissie vir die toekoms. YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi045 Besoek Dakar se YouTube kanaal hier: https://youtube.com/@av8uasairbornesoluti...

PROF DANIE GOOSEN 31.05.2024

Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Prof. Danie Goosen van Akademia. Hulle gesels oor die "era van verandering" en die noodsaaklikheid van grense in vandag se samelewing. YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi044 Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer...

Willem Gravett 2 24.05.2024

Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels weer met Willem Gravett van Akademia. Hierdie keer bespreek hulle omstrede kommentaar van 'n regter wat onlangs gemaak is. YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi043 Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

Piet le Roux 17.05.2024

Sê Dit Soos Dit Is: Episode 042 - Piet le Roux Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Piet le Roux, Uitvoerende Hoof van SAKELIGA oor BEE. Wat is die drie golwe van Swart Ekonomiese Bemagtiging en hoe beveg ons dit? YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi042 Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder....

Dr. Dirk Hermann 10.05.2024

Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Dr. Dirk Hermann, Uitvoerende Hoof van Solidariteit, oor die BELA-wet. Wat beteken dit vir Afrikaanse skole en ouers? YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi041 Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

SCHALK BURGER Snr 03.05.2024

Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Schalk Burger, 'n wynboer, sakeman en geliefde oud-rugbyspeler oor ouerskap, entrepreneurskap en lesse uit rugby. Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

Koos Malan 3 26.04.2024

Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Koos Malan, 'n konstitisionele juris,  oor die verval van die Weste. Die Weste is in die moeilikheid! Die tweede van twee gesprekke. Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

Koos Malan 2 19.04.2024

Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Koos Malan, 'n konstitisionele juris,  oor die verval van die Weste. Wie en wat is "Die Weste" en waarheen is ons op pad? YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi038 Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligti...

JOHAN STEYN #3 - Sukses en Dissipline 11.04.2024

Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Johan Steyn oor sukses en dissipline. Oor watter dissiplines beskik suksesvolle mense? YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi037 Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

JOHAN STEYN #2 - Sukses en Verandering 05.04.2024

Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Johan Steyn oor sukses en verandering. Hoe benader ons verandering? Wat is die uitdagings? YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi036 Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

JOHAN STEYN #1 - Sukses en Tydsbestuur 29.03.2024

Sê Dit Soos Dit Is: Episode 035 - Johan Steyn Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Johan Steyn oor sukses en tydsbestuur. Wat is sukses? Wat is die waarde van tyd? Deel dit met iemand. YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi035 Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir m...

KOBUS DU TOIT 22.03.2024

Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, en Dr. Jacobus (oftewel Kobus) du Toit, gesels oor die hervestiging van wilde diere, Suid-Afrikaanse buffels, leeus wildsplaasbestuur en genetika. https://bit.ly/sdsdi034 Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

THEO DE JAGER - COP28 15.03.2024

Gerhard Papenfus, Chief Executive of Neasa and Theo de Jager, Chairman of SAAI. (Southern African Agri Initiative) talks about farming, climate change, soil and the players behind the scenes. https://bit.ly/sdsdi033 Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

WILLEM GRAVETT 08.03.2024

Gerhard Papenfus en Willem Gravett gesels oor "wokeness". Wat is dit? Waar kom dit vandaan en hoe kan ons waak daarteen. Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

THEO DE JAGER - WILDSBOERDERY 01.03.2024

Theo gesels or wilsboerdery in Suid-Afrika Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

Άκου το podcast Sê dit soos dit is στο Replaio

Ραδιόφωνο και podcast σε μία εφαρμογή - δωρεάν, χωρίς εγγραφή. Εγκατάστησέ την σήμερα και μη χάσεις την πρεμιέρα

Κατέβασέ το από το Google Play

Το Replaio δεν είναι εκδότης podcast - τα ονόματα των εκπομπών, τα εξώφυλλα και ο ήχος ανήκουν στους δημιουργούς τους και διανέμονται μέσω δημόσιων ροών RSS