RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ Επεισόδια: 2963

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Μην παραλείψεις να επισκεφτείς τη σελίδα του podcast και να στηρίξεις τον δημιουργό: www.rsg.co.za

Δημιουργός

RSG

Κατηγορία

Arts

Ιστοσελίδα του podcast

www.rsg.co.za

Τελευταίο επεισόδιο

13 Οκτ 2026

Πού να ακούσεις;

Podcast στην εφαρμογή Replaio Radio Έρχεται σύντομα

Τα podcast έρχονται σύντομα στην εφαρμογή. Εγκατάστησέ την τώρα και δες πρώτος μια εντελώς νέα προσέγγιση στα podcast

Κατέβασέ το από το Google Play Δωρεάν εγκατάσταση Android σχεδόν 10 εκατ. λήψεις · βαθμολογία 4,8 iOS σύντομα

Επεισόδια

RSG Kuns: Woordfees 2026 13.10.2026

13 Oktober 2026: Christelle Webb-Joubert deel haar belewenis van die 2026 Stellenbosch Woordfees. Sy gesels met van die pendeldiensbestuurders, ‘n venuebestuurder en feesgangers. Sy stap ook deur die strate van Stellenbosch en ontdek van die openbare kuns.

Cintaine Schutte se eerste regie 06.10.2026

Die aktrise Cintaine Schutte is vir die eerste keer ‘n regisseur. Sy vertel vir Christelle Webb-Joubert van die toneelstuk, ‘n Middel.

Juandré van Eck: Die vallei van Adem 06.10.2026

Juandré van Eck is die wenner van die Sasol Nuwe Handtekeninge Kunskompetisie 2025. Hy gesels oor sy solo-uitstalling, Die vallei van Adem, by die Pretoria Kunsmuseum.

Sasol Nuwe Handtekeninge 2026 06.10.2026

Christelle Webb-Joubert was by die opening van die Sasol Nuwe Handtekeninge Kunskompetisie 2026 se uitstalling. Sy gesels met die wenner, Sphumelele Zondi, Cate Terblanche, Sasol se kurator en een van die beoordelaars, en met Hannelie du Plessis, kurator van die Pretoria Kunsmuseum.

Alan Committie in An Iliad 29.09.2026

Alan Committie is te sien by die Woorfees in, An Iliad. Hy vertel waaroor dit gaan.

An Italian Songbook by Woordfees 29.09.2026

Een van die klassieke musiekproduksies by die Woordfees is An Italian Songbook. Willem Vogel van Salon Musiek gesels oor die konsert.

Pierre Breytenbach in Algemene Kennis 29.09.2026

Pierre Breytenbach gesels oor die toneelstuk, Algemene Kennis, wat debuteer by Aardklop.

Daneel van der Walt in twee produksies by Woordfees 29.09.2026

Daneel van der Walt gesels oor die produksies, ge-gebergtes en Grootmeisie, beide te sien by die 2026 Woordfees in Stellenbosch.

Wat Om Te Doen As Die Wêreld Brand 29.09.2026

Wat Om Te Doen As Die Wêreld Brand is `n kabaret geskryf deur Bibi Slippers. Elzabé Zietsman is op die verhoog, en sy vertel waaroor dit gaan.

Akademia se eerste musiekspel 29.09.2026

Die studente van Akademia bied hulle heel eerste musiekspel aan. Christelle Webb-Joubert gesels met Jacomien de Wet van Inhoud Huis Musiek oor Daai Klein Dorpiegevoel.

HOFMEYRS IN KONSERT: Van liefde en die nag 22.09.2026

Die komponis prof. Hendrik Hofmeyr en musikant Laurinda Hofmeyr vertel vir Christelle Webb-Joubert van hulle Hofmeyr Konsert, waarin nog twee Hofmeyrs te sien is.

KRAPP SE LAASTE BAND by Woordfees 22.09.2026

Samuel Beckett se KRAPP SE LAASTE BAND debuteer by die Stellenbosch Woordfees. Stefan Benade is die vertaler en regisseur. Terrance April het met hom gesels.

Lemoene, Lemoene, Lemoene, Lemoene, Lemoene 22.09.2026

Christelle Webb-Joubert gesels met die aktrise Mienke Ehlers oor die toneelstuk, Lemoene, Lemoene, Lemoene, Lemoene, Lemoene.

TWIT SE AVONTURE by Aardklop 22.09.2026

Die aktrise en skrywer Chrizaan Raath gesels oor TWIT SE AVONTURE. Dit is drie kinderproduksies wat spesiaal geskep is vir die Aardklop Kunstefees.

Deon Meyer se Skanse by Woordfees 22.09.2026

Dramaturg en regisseur Deon Opperman vertel van sy nuwe toneelstuk, Skanse, wat by die Stellenbosch Woordfees debuteer.

Carmen deur Joburg Ballet 15.09.2026

Joburg Ballet open in September 2026 met 'n uitdagende werk, Carmen. Terrance April gesels met Dane Hurst, artistieke direkteur, en Nicole Ferreira-Dill, assistent repetisieregisseur van die geselskap.

Oorsprong 15.09.2026

Die pianis en komponis, Marcel Dednam, vertel van sy produksie, Oorsprong.

Pad na Soekmekaar 15.09.2026

Pad na Soekmekaar debuteer by Aardklop 2026. Die akteur André Odendaal vertel meer.

The Fifth Step 15.09.2026

Die akteur Albert Pretorius gesels oor die toneelstuk, The Fifth Step.

Lizz Meiring is 'n Real Housewife by Aardklop 08.09.2026

Lizz Meiring is by Aardklop te sien in die produksie, Die Real Housewife. Sy vertel vir Christelle Webb-Joubert van hierdie produksie.

Edward Albee se DIERETUIN op die planke 08.09.2026

DIERETUIN is ‘n vertaling van die dramaturg Edward Albee se The Zoo Story. Christelle Webb-Joubert gesels met die akteurs Kaz McFadden en Hannes Brummer.

Marietjie du Toit - Brushstrokes of Memory 08.09.2026

Kunstenaar Marietjie du Toit gesels oor haar eerste solo-uitstalling, Brushstrokes of Memory.

Mamma Mia weer op die planke met Paul du Toit 08.09.2026

'n Nuwe produksie van die musiekspel, MAMMA MIA, het op 3 September 2026 by Kunstekaap geopen. Terrance April het met die akteur Paul du Toit gesels.

Geagte Kampeerders 08.09.2026

Thiart Li gesels oor die toneelstuk, Geagte Kampeerders.

Hessequa Harmonie 2026 01.09.2026

Die feeshoof van Hessequa Harmonie in Heidelberg, Niël Rademan, vertel wat alles vanjaar daar gebeur.

Άκου το podcast RSG Kuns στο Replaio

Ραδιόφωνο και podcast σε μία εφαρμογή - δωρεάν, χωρίς εγγραφή. Εγκατάστησέ την σήμερα και μη χάσεις την πρεμιέρα

Κατέβασέ το από το Google Play

Το Replaio δεν είναι εκδότης podcast - τα ονόματα των εκπομπών, τα εξώφυλλα και ο ήχος ανήκουν στους δημιουργούς τους και διανέμονται μέσω δημόσιων ροών RSS