RSG

Rand en sent

Business AF ↓ Επεισόδια: 781

Die ABC van geldbestuur vir individue en kleinsakeondernemings.

Μην παραλείψεις να επισκεφτείς τη σελίδα του podcast και να στηρίξεις τον δημιουργό: www.rsg.co.za

Δημιουργός

RSG

Κατηγορία

Business

Ιστοσελίδα του podcast

www.rsg.co.za

Τελευταίο επεισόδιο

25 Οκτ 2026

Πού να ακούσεις;

Podcast στην εφαρμογή Replaio Radio Έρχεται σύντομα

Τα podcast έρχονται σύντομα στην εφαρμογή. Εγκατάστησέ την τώρα και δες πρώτος μια εντελώς νέα προσέγγιση στα podcast

Κατέβασέ το από το Google Play Δωρεάν εγκατάσταση Android σχεδόν 10 εκατ. λήψεις · βαθμολογία 4,8 iOS σύντομα

Επεισόδια

19 Apr 2015 18.04.2015

Rand en sent 19 April 2015

12 Apr 2015 11.04.2015

Rand en sent 12 April 2015

5 Apr 2015 04.04.2015

Rand en Sent 5 April 2015

29 Mar 2015 29.03.2015

Rand en sent 29 Maart 2015

22 Mar 2015 21.03.2015

Rand en sent 22 Maart 2015

15 Mar 2015 15.03.2015

Rand en sent 15 Maart 2015

8 Mar 2015 07.03.2015

Rand en sent 8 Maart 2015

1 Mar 2015 01.03.2015

Rand en sent 1 Maart 2015

1 Mar 2015 28.02.2015

Die Departement van Handel en Nywerheid bied finansiële ondersteuning en raad aan mense wat ko-operatiewe wil begin.

22 Feb 2015 22.02.2015

Rand en sent 22 Februarie 2015

22 Feb 2015 21.02.2015

Die Departement van Handel en Nywerheid bied finansiële ondersteuning aan uitvoerders.

15 Feb 2015 15.02.2015

Rand en sent 15 Februarie 2015

15 Feb 2015 15.02.2015

Hoe bepaal jy die vervangingswaarde van jou huishoudelike items vir korttermynversekering? Hoe werk belasting op jou aftree-neseier as jy die dag ophou werk? En hoe wys is dit om jou pensioen voortydig in kontant om te sit? Helen Ueckermann praat hieroor met Elmarie Twilley van die korttermynversekeraar VirSeker, Sonia du Plessis van Brenthurst Wealth, en Andre Venter van die vakbond UASA.

8 Feb 2015 08.02.2015

Rand en sent 8 Februarie 2015

8 Feb 2015 07.02.2015

Wie kan nog bekostig om af te tree? En wie wil nou tussen ouderdom 60 en 90 iewers op ʼn stoep sit en kyk hoe ander mense die lewe geniet? As jy jou aftreejare wil geniet, moet jy of genoeg geld hê, of jy moet ʼn alternatiewe plan maak. Meeste mense sal moet tevrede wees met die alternatiewe plan, wat dalk glad nie so sleg is nie... Helen Ueckermann praat met Sonia du Plessis van Brenthurst Wealth o...

1 Feb 01.02.2015

Rand en sent 1 Februarie 2015

1 Feb 01.02.2015

Uitverkopings kan onnodige aankope beteken.

25 Jan 25.01.2015

Rand en sent 25 Januarie 2015

25 Jan 24.01.2015

Helen Ueckermann praat met Daleen van Wyk, 'n onafhanklike mediakonsultant, oor haar eenmansaak, en wat dit verg om jou eie klein besigheid van die huis af te bedryf.

18 Jan 18.01.2015

Rand en sent 18 Januarie 2015

18 Jan 17.01.2015

'n Testament is dalk die laaste ding waaraan jy wil dink, maar om een behoorlik op te stel en op datum te hou, is 'n geskenk aan jou geliefdes. Helen Ueckermann praat met Dawie Roux, fidusiêre konsultant van Legatus Trust, oor hoe jy te werk moet gaan.

11 Jan 11.01.2015

Rand en sent 11 Januarie 2015

11 Jan 10.01.2015

Dis 'n nuwe jaar en tyd vir nuwe geldslim gewoontes. Hoe gaan jy jou geldsake slimmer aanpak in 2015? Meer spaar? Beter beplan? Meer ekonomies begroot? Helen praat hieroor met Ronald King van PSG Welvaart.

4 Jan 04.01.2015

Rand en sent 4 Januarie 2015

4 Jan 03.01.2015

Om te gaan studeer, is 'n duur storie, soms vir die studente, maar meestal vir die ouers. Charlotte Smit van Eduloan praat oor studielenings, en hoe om jou kredietrekord skoon te hou.

Άκου το podcast Rand en sent στο Replaio

Ραδιόφωνο και podcast σε μία εφαρμογή - δωρεάν, χωρίς εγγραφή. Εγκατάστησέ την σήμερα και μη χάσεις την πρεμιέρα

Κατέβασέ το από το Google Play

Το Replaio δεν είναι εκδότης podcast - τα ονόματα των εκπομπών, τα εξώφυλλα και ο ήχος ανήκουν στους δημιουργούς τους και διανέμονται μέσω δημόσιων ροών RSS