Podmedia

Podlitiek

News AF ↓ Επεισόδια: 336

Podlitiek is 'n weeklikse podsending wat nuusgebeure en aktuele kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek in Afrikaans. Podlitiek is beskikbaar op alle goeie potgooi toeps asook Spreaker & YouTube. Met trots aan u gebring deur Podmedia.

Μην παραλείψεις να επισκεφτείς τη σελίδα του podcast και να στηρίξεις τον δημιουργό: www.spreaker.com

Δημιουργός

Podmedia

Κατηγορία

News

Ιστοσελίδα του podcast

www.spreaker.com

Τελευταίο επεισόδιο

16 Σεπ 2026

Πού να ακούσεις;

Podcast στην εφαρμογή Replaio Radio Έρχεται σύντομα

Τα podcast έρχονται σύντομα στην εφαρμογή. Εγκατάστησέ την τώρα και δες πρώτος μια εντελώς νέα προσέγγιση στα podcast

Κατέβασέ το από το Google Play Δωρεάν εγκατάσταση Android σχεδόν 10 εκατ. λήψεις · βαθμολογία 4,8 iOS σύντομα

Επεισόδια

Ep. 105 - DA maak 'n draai, Clicks se hare waai & ekonomie afgemaai 10.09.2020

Die Podlitiek-span kyk na die week se nuus wat die land se hare laat rys het, ons ekonomiese vooruitsigte laat tuimel het en die DA op 'n nuwe (maar bekende) koers geplaas het. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op YouTube ► h...

Ep. 104 - Plaasgewelddebat, DA en ANC vonke spat, KSA se gat 03.09.2020

Die vier-man-span is terug om hierdie week se nuus te #ontnonsens. Ons gesels oor plaasmoorde, kwotas vir Krieket SA konsultante en John Moodey se bedanking by die DA. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op YouTube ► https://ww...

Spesiale Episode 12 - VSA Verkiesing, 'n Trump loesing of Biden verwoesting 26.08.2020

Paul, Ernst, Hermann en Daniël gesels in die nuutste Podlitiek spesiale episode oor die opkomende VSA verkiesing. Gaan Donald Trump weer die meningsopnames verras of gaan Joe Biden weer die Demokrate in die Withuis kry? Ons ontnonsens Amerikaanse politiek in hierdie regstreekse episode. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ►...

Ep. 103 - Bokke wil nie kniel, inperking verniel & korrupsie lat steeds wiel 20.08.2020

Terwyl Suid-Afrika vlak 2 van die nasionale Covid-19 inperking geniet, vier die Suid-Afrikaanse regering die geleentheid met fase 2 beurtkrag. Die vierman Podlitiek-span gesels hierdie week oor die BLM beweging, vlak 2 inperking en die nuutste korrupte aanstelling van die ANC. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://ti...

Ep. 102 - #VoetsekANC, Gewere praat teë, Weskaap sê nee 13.08.2020

In week 20 van Suid-Afrika se nasionale ramptoestand is die Podlitiek-span weer terug om die nuuste politieke en nuus gebeure te #ontnonsens. Ons gesels hierdie week oor #VoetsekANC, die vuurwapens en die Weskaap se pleidooi om die ekonomie te red. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podl...

Ep. 100 - Covid laat finansies knyp, Fish word verwyt & Restaurante in die knyp 29.07.2020

Daniel, Ernst, Paul, en helaas ook Hermann is terug om hierdie week se nuus te ontnonsens in die 100ste weeklikse episode van Podlitiek. Die week praat die span oor Tito Mboweni, Mark Fish, en ander groot visse wat nie tans bedien word nie. Skakel gerus in! Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitieka...

Ep. 99 - Familie wynplase na hof, gelykheid byt by Unisa in stof 22.07.2020

Paul en Ernst oorweeg die week se nuusgebeure in nog 'n lekker episode Podlitiek. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podliti...

Ep. 98 - Stank vir drank 16.07.2020

Die Podlitiek span is terug, en vandag kyk hulle na die absurde inperkingsregulasies wat terug gekeer het na Suid-Afrika se publiek. Skakel gerus in! Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Po...

Ep. 97 - Hoofregter kyk oorsee, loesings in howe gegee, nog 'n Venezuela-tree 08.07.2020

Suid-Afrika het die afgelope week die 100ste dag van nasionale Covid-19 inperking en grendeltyd gevier. In hierdie episode gesels die span oor hoofregter Mogoeng Mogoeng se opmerkings oor Israel, twee groot oorwinnings in die hof en die ANC se plan om staatskaping amptelik te maak. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https...

Ep. 96 - Taxis vol, koffers leeg & plaasmoorde is haat pleeg 01.07.2020

In die virtuele ateljee vir die nuuste episode van Podlitiek is Hermann Pretorius en Daniël Eloff. Die span bespreek die spanning tussen die taxibedryf en Fikile Mbalula, Tito Mboweni se noodbegroting asook die DA wat vra dat plaasmoorde as 'n haatmisdaad geklassifiseer word. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tin...

Ep. 95 - Cecil val weer, Lesufi wil beheer & taxi-reis gekeer 25.06.2020

Die viermanspan is terug om die afgelope week se politiek te ontnonsens. Ons gesels oor standbeelde wat val, die teiken op die rug van vryheid en die effek van die Covid-19 pandemie op die taxi-bedryf. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f...

Ep. 94 - Verkiesings vertraag, erfreg vaag & IMF knaag 18.06.2020

Daniël, Paul, Hermann en Ernst gesels in hierdie episode oor die afgelope week se politieke gebeure, insluitende die EFF en ANC wat 2021 se munisipaleverkiesings wil uitstel, Pierre de Vos wat erfreg op sy kop wil draai en Suid-Afrika se versoek vir geld by die IMF. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/p...

Ep. 93 - Cyril se kleure wys, BLM in SA tuis & Mmusi hou homself wys 10.06.2020

In die nuutste episode van Podlitiek gesels die span oor Cyril Ramaphosa se skokkend Zoom toespraak, die Black Lives Matter beweging in Suid-Afrika asook Mmusi Maimane wat veg om die land se skole gesluit te hou. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.c...

Spesiale Episode 11 - Ongrondwetlike en irrasionele inperking 08.06.2020

Podlitiek vier die wêreld se amptelik langste Covid-19 inperking met sy eerste regstreekse opname. Ons gesels oor Malema se opmerkings dat die sogenaamde 'wit ekonomie' ineen moet stort, Schabir Shaik wat vrygelaat is en die ernstige betogings in die VSA. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapp...

Ep. 92 - Malema wil ekonomie skaad, Schabir vrygelaat & VSA se onraad 02.06.2020

Podlitiek vier die wêreld se amptelik langste Covid-19 inperking met sy eerste regstreekse opname. Ons gesels oor Malema se opmerkings dat die sogenaamde 'wit ekonomie' ineen moet stort, Schabir Shaik wat vrygelaat is en die ernstige betogings in die VSA. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapp...

Ep. 91 - Cyril sê nie veel, matrieks terug na die meul & polisiegeweld laat ons skeel 27.05.2020

Soos ‘n lelie wat lyk asof hy wil-wil blom, is Suid-Afrika stadig maar seker besig om oop te maak, na die Covid-winter wat ons almal in ons huise vasgesneeu het. Hierdie veranderinge lei tot dikwels nuuswaardige gebeure, gebeure waarop die paneel van Podlitiek graag hul kommentaar duidelik wil stel. In vandag se episode praat Ernst van Zyl, Paul Maritz, en Daniël Eloff oor die president se onlangs...

Special Episode 10 - Communitarianism vs Individualism 27.05.2020

This special episode of Podlitiek was sparked by a tweet regarding the effects of individualism in contemporary South Africa. Podlitiek took the initiative to arrange a debate between four of South Africa's most vocal activists who, generally speaking, usually fight on the same side in the battle of ideas. Ernst Roets and Ernst van Zyl (Both AfriForum) went toe to toe against Hermann Pretorius (IR...

Ep. 90 - SAL sakeredding flop, Dr Gray opsy geskop & Covid litigasie hoop op 20.05.2020

Die verantwoordelike mens neem meer in as net die nuus, die verantwoordelike mens neem ook menings en ontledings oor die nuus in, altans, so glo Hermann Pretorius, Daniël Eloff, en Paul Maritz, die drie deelnemers aan vandag se Podlitiek-episode. In ‘n kort en kragtige episode kyk hulle na drie stories: Hoe SAL se besigheidsreddingproses een kollosale mislukking skyn te wees, hoe gesaghebbende ken...

Ep. 89 - Gareth praat hard, kleredrag reëls benard & ‘n Obamagate ondersoek op pad 14.05.2020

Anders as die President van Suid-Afrika, kommunikeer Podlitiek graag met hul luisteraars, juis daarom bring hulle ook ‘n episode vol van feite aan getroue luisteraars, waar hulle relevante nuuskwessies ontleed, ondersoek, en, soos hulle dit self stel, ontnonsens. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podl...

Ep. 88 - Velkleur bly maatstaf, Honger in die pad af & SASCO teen aanlyn-klasdraf 06.05.2020

Na ‘n week van radiostilte keer Podlitiek terug om die politiek vir luisteraars te ontnonsens. Wat die werklike verskil tussen fase 4 en fase 5 is, blyk niks meer as ‘n 3 ure draf-venster te wees nie, maar met alle grappies vir eers op ‘n stokkie, oorweeg Podlitiek spitsvondig en skerpsinnig die moontlike uitdagings wat die huidige status quo vir Suid-Afrika inhou. Die week kyk hulle na die onlang...

Ep. 87 - Misdaad, negatiewe prys per vaat & alternatiewe tot inperkingstaat 22.04.2020

In die vierde episode tydens die nasionale inperking gesels Paul, Hermann en Ernst oor die groot gevolge van die Covid-19 pandemie. Op die plaaslike front kyk die span na die effek op misdaad en moontlik langtermyn alternatiewe. In die internasionale arena het die pandemie gelei tot historiese lae oliepryse. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!...

Ep. 86 - Kwarentyn word uitgerek, nog onnodige besteding oopgevlek & Bernie Onttrek 15.04.2020

Vir bewoners van planeet aarde sal die uitdrukking “ek ry maar met Jan Tuisbly se karretjie” ongelukkig vir die volgende paar jaar ‘n ongemaklike herinnering of twee ontlok. Alhoewel hulle dit eintlik van die heel begin af voorspel het, was die Podlitiek-span nietemin redelik hartseer oor die nuus dat hulle mekaar eers weer in Meimaand van naderby sal kan aanskou. Vir meer Podlitiek inhoud teken i...

Ep. 85 - Cele wil dop verbied, IMF moet geld voorskiet & Steeds in grendelstaatgebied 08.04.2020

Grendelstaat is in sy tweede week, en, alhoewel hulle, tot hul ergernis, nie deur die regering as ‘n noodsaaklike diens beskryf word nie, het Podlitiek besluit om nou maar in elk geval hul diens aan die publiek aan te hou lewer. Daarom, vanuit alle hoeke van die ou Transvaal, bring die vier paneliste van Podlitiek hierdie episode aan die luisteraar, waar hulle oudergewoonte die nuusgebeure van die...

Onderhoudreeks Ep. 17 - Hügo Krüger 06.04.2020

Podlitiek bied hiermee die nuutste onderhoud-episode waar Hermann en Ernst saam gesels met Hügo Krüger. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877 Podlitiek op YouTube ► https://www.yo...

Spesiale Episode 9 - Grendelstaat Geselsies 03.04.2020

Ten midde van die grendelstaat sorg Podlitiek dat jou ore nie verveeld word nie. Die viermanspan bespreek die Covid-19 pandemie, die Suid-Afrikaanse reaksie daarop asook hoe die wêreld en Suid-Afrika moontlik na hierdie tyd gaan lyk. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotif...

Άκου το podcast Podlitiek στο Replaio

Ραδιόφωνο και podcast σε μία εφαρμογή - δωρεάν, χωρίς εγγραφή. Εγκατάστησέ την σήμερα και μη χάσεις την πρεμιέρα

Κατέβασέ το από το Google Play

Το Replaio δεν είναι εκδότης podcast - τα ονόματα των εκπομπών, τα εξώφυλλα και ο ήχος ανήκουν στους δημιουργούς τους και διανέμονται μέσω δημόσιων ροών RSS