Podmedia
Podlitiek
Podlitiek is 'n weeklikse podsending wat nuusgebeure en aktuele kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek in Afrikaans. Podlitiek is beskikbaar op alle goeie potgooi toeps asook Spreaker & YouTube. Met trots aan u gebring deur Podmedia.
Μην παραλείψεις να επισκεφτείς τη σελίδα του podcast και να στηρίξεις τον δημιουργό: www.spreaker.com
Δημιουργός
Podmedia
Κατηγορία
Ιστοσελίδα του podcast
Τελευταίο επεισόδιο
16 Σεπ 2026
Πού να ακούσεις;
Podcast στην εφαρμογή Replaio Radio Έρχεται σύντομαΤα podcast έρχονται σύντομα στην εφαρμογή. Εγκατάστησέ την τώρα και δες πρώτος μια εντελώς νέα προσέγγιση στα podcast
Επεισόδια
Ep. 155 - Wanbesteding & verkiesingsontleding 07.10.2021 36:19
In vandag se episode #ontnonsens die Podlitiek-span die debakkel oor die DA se verkiesingsbemarking en bespreek ons 'n R15 miljoen sportfasiliteit in Queenstown. ONDERSTEUN #ONTNONSENS. 💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com /koffiepodlitiek ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek Vir meer Po...
Ep. 154 - Beelde, beleide & beloftes 03.10.2021 33:17
Paul en Daniël is vandag in die ateljee om hierdie week se grootste nuusgebeure te bespreek. In vandag se episode kyk die span na die debat oor Paul Kruger se standbeeld op Kerkplein, die taalstryd by UNISA asook die partye se verkiesingsmaniveste. ONDERSTEUN #ONTNONSENS. 💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com /koffiepo...
Ep. 153 - Toerismefonds bloedneus & staatsverval gevrees 27.09.2021 27:15
In vandag se episode, Solidariteit en AfriForum se groot wen teen rassediskriminasie, die verval van SASSA en die SA Poskantoor en laastens die effek van COVID-19 op Suid-Afrikaners se vermoë om te reis. Dit alles en soveel meer word in vandag se episode #ontnonsens. ONDERSTEUN #ONTNONSENS. 💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://ti...
Ep. 152 - Politieke moord, Cyril met Zuma vrylating akkoord, Merkel se laaste woord 16.09.2021 31:50
Die span bespreek die week se nuutste nuusgebeure. Ons #ontnonsens die politieke moorde voor die plaaslike regeringsverkiesings, Ramaphosa wat Zuma se mediese parool en wat Angela Merkel kwyt raak. ONDERSTEUN #ONTNONSENS. 💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com /koffiepodlitiek ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://w...
Ep. 151 - Zuma vry, Verkiesingskommissie gly & Guinee baklei 10.09.2021 28:50
In hierdie week se episode van Podlitiek bespreek die span Jacob Zuma wat mediese parool toegestaan is, die nuutste oor die 2021 Plaaslike Regeringsverkiesings en die burgeroorlog in Guinee. ONDERSTEUN #ONTNONSENS. 💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com /koffiepodlitiek ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patr...
Ep. 150 Sjina-spioen in Parlement, ANC se wen-kanse geskend, staat forseer dalk om in te ent 03.09.2021 32:52
Paul en Daniël #ontnonsens die week se propvol episode. Ons gesels oor Xiaomei Havard en die bewerings dat sy 'n Sjinese spioen is, die ANC se verkiesingsdebakel en die staat wat wil poog om Covid-19 inentings verpligtend te maak. ONDERSTEUN #ONTNONSENS. 💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com /koffiepodlitiek ✉️ Onde...
Ep. 149 - Werkloosheid, Verkeisingstyd VSA uit Afghanistan uit 26.08.2021 38:25
In die week se episode bespreek die Podlitiek-span Suid-Afrika se nuwe rekord werkloosheidsyfer, die nuutste oor die 2021 plaaslike regeringsverkiesings asook wat nou vir Afghanistan. ONDERSTEUN #ONTNONSENS. 💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com /koffiepodlitiek ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com...
Ep. 148 - Cyril verbaas, privaatkrag oplaas, Afghanistan se nuwe baas 19.08.2021 40:20
Jou weeklikse #ontnonsens is terug. Hierdie week bespreek Paul, Ernst en Daniël Cyril se getuienis voor die Zondo-kommissie, die besluit om privaatkragopwekking toe te laat en die situasie in Afghanistan. ONDERSTEUN #ONTNONSENS. 💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com /koffiepodlitiek ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► ht...
Ep. 147 - Zuma opgeneem, Kabinet probleem & medalje wenners vervreem 13.08.2021 27:14
Paul en Daniël pak die nuutste nuusgebeure van die afgelope week aan. Die twee aanbieders bespreek President Zuma wat in die tronk se siekeboeg lê, die onlangse Kabinet skommeling asook SASCOC wat nie Suid-Afrika se twee medalje-wenners bonusse kan betaal nie. ONDERSTEUN #ONTNONSENS. 💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.c...
Ep. 146 - Mkhize skandaal, onteiening dalk finaal & Vir Rassie lojaal_ 05.08.2021 36:21
In vandag se episode bespreek die span die nuutste planne om Suid-Afrikaners se eiendomsreg te ontneem, Zweli Mkhize se al groeiende bedrog skandaal en Rassie Erasmus wat oproep maak. ONDERSTEUN #ONTNONSENS. 💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com /koffiepodlitiek ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com...
Ep. 145 - Rasklag, Olimpiese sportdrag en vertraagde stemdag 29.07.2021 27:22
In Podlitiek se nuutste episode bespreek die span die bohaai oor Suid-Afrika se Olimpiese spankleredrag, Solidariteit se klagte by die Verenigde Nasies en die Onafhanklike Verkiesingskommissie se uitstel van die plaaslike regeringverkiesings. ONDERSTEUN #ONTNONSENS. 💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com /koffiepodlitie...
Ep. 144 - Februarie verkiesing en die reaksie op plundering 22.07.2021 31:50
Ernst en Daniël bespreek oud-adjunkregter Moseneke se voorstel om die munisipale verkiesings na Februarie 2022 uit te stel asook die reaksie op die afgelope twee weke se wetteloosheid. ONDERSTEUN #ONTNONSENS. 💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com /koffiepodlitiek ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.co...
Ep. 143 - En in die skaduwee brand Suid-Afrika 15.07.2021 31:04
Daar is inderdaad niks nuuts onder die son nie. Vandag treur die Podlitiek span oor die toestand van ons land. "En in die skaduwee Brand Suid-Afrika" ONDERSTEUN #ONTNONSENS. 💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com /koffiepodlitiek ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inho...
Ep. 142 - Jacob Zuma op ys, Ernst Roets op reis, ANC gekys. 08.07.2021 36:01
Podlitiek bespreek Jacob Zuma se pogings om die tjoekie vry te spring, Ernst Roets se besoek aan die VSA en die kommerwekkende verhouding tussen China en die ANC. ONDERSTEUN #ONTNONSENS. 💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com /koffiepodlitiek ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek Vir meer P...
Scriptura & Podlitiek - Gelowiges en 'n Politieke bewussyn 07.07.2021 48:27
Podlitiek en Scriptura bied hierdie spesiale episode. Ons bespreek geloof, politiek en alles tussen in. Scriptura is ‘n groeiende biblioteek van Gereformeerde artikels en dokumente. ‘n Vertakking van Scriptura, is ons podsendings, genaamd “Radio Scriptura”. ONDERSTEUN #ONTNONSENS. 💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com...
Ep. 141 - SA ingeperk, Zuma opgelsuit, sportsterre uitgesmyt 01.07.2021 29:13
In vandag se episode van Podlitiek #ontnonsens die span die ANC se planne om as "voog" van alle grond in Suid-Afrika se dien, oor die probleme rakende die plasing van mediese studente asook die DA se onlangs vuurwapen-vergadering. ONDERSTEUN #ONTNONSENS. 💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com /koffiepodlitiek ✉️ Onde...
Ep. 140 - Gewere, geneeshere, en onteieningsvoëls van eenderse vere 24.06.2021 40:58
In vandag se episode van Podlitiek #ontnonsens die span die ANC se planne om as "voog" van alle grond in Suid-Afrika se dien, oor die probleme rakende die plasing van mediese studente asook die DA se onlangs vuurwapen-vergadering. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs Podlitiek op Spotify ► https...
Ep. 139 - Ramaphosa luister Podlitiek 17.06.2021 37:10
Cyril luister Podlitiek. Nog nie genoeg nie, maar daar is vordering. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com /podlitiekspotify Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c /Podlitiek Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek Ondersteun #...
Ep. 138 - LPs kry swaar, Clover vlug gevaar & Mededingingskommissie maak ons klaar 10.06.2021 29:58
Podlitiek bespreek met opregte meegevoel die finansiële verknorsing van lede van die parlement in Suid-Afrika, Clover wat hulle hele fabrieke moet skuif weens munisipale verval en Burger King wat "te wit" is vir die Mededingingskommissie. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs Podlitiek op Spotify...
Ep. 137 - Sonder werk, steeds ingeperk, Malema haat nog sterk 03.06.2021 35:14
Ons bespreek Suid-Afrika se rekord werkloosheidsyfers, met trots geborg deur die ANC, Julius Malema se kaskenades by die Pan-Afrika Parlement en ons vier 444 van die nasionale ramptoestand. Dit alles en meer in die episode. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs Podlitiek op Spotify ► https://tiny...
Ep. 136 - Staat wil jou wapens kom haal & Mkhize tenderskandaal 27.05.2021 32:23
"A man's rights rest in three boxes: the ballot box, the jury box, and the cartridge box." - Frederick Douglas In die week se episode bespreek die span die regering se planne om Suid-Afrika te ontwapen en die bedrogskandaal oor Minister van Gesondheid Zweli Mkhize. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yy...
Ep. 135 - NGV malheid, Poskantoor skok-beleid & mededinging tot ander se spyt 20.05.2021 39:44
Hermann en Paul #ontnonsens die waansin van die NGV, die Poskantoor wat hulle treurigheid wil wegsteek en die Mededingingskommissie se stryd teen TakeAlot en Uber. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com /podlitiekspotify Podlitiek op YouTube ► htt...
Ep. 134 - Ace sage, aanspreeklike amptenare, valse rassisme skade 12.05.2021 34:37
Jou weeklikse #ontnonsens is terug. Die span bespreek die onrus onder die ANC, amptenare se pligsversuim en wat gebeur met valse beskuldigings van rassime. Dit alles en soveel meer in die episode van Podlitiek. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com /podl...
Agter die skerms - Oplossings vir Suid-Afrika 10.05.2021 1:04:02
Agter die skerms is 'n splinternuwe reeks waar die Podlitiek vier-man-span groot idees #ontnonsens, politiek ontleed en agter die kap van verskeie filosofiese byle kom. In hierdie episode fokus die span op oplossings vir Suid-Afrika en hoekom daar 'n silwerrandjie om die rand van die Suid-Afrikaanse wolk is. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!...
Ep. 133 - Modise-saak oor wreedheid faal, ANC-werkers nie betaal, borgtog in Mkhondo-moord verhaal 06.05.2021 28:07
Hermann en Daniël gesels oor Thandi Modise se strafsaak oor dieremishandeling, die ANC wat basies bankrot is en die gebeure in Piet Retief. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com /y6mfuc5f Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c /Podlitie...
Παρόμοια podcast
Το Replaio δεν είναι εκδότης podcast - τα ονόματα των εκπομπών, τα εξώφυλλα και ο ήχος ανήκουν στους δημιουργούς τους και διανέμονται μέσω δημόσιων ροών RSS