Podmedia
Podlitiek
Podlitiek is 'n weeklikse podsending wat nuusgebeure en aktuele kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek in Afrikaans. Podlitiek is beskikbaar op alle goeie potgooi toeps asook Spreaker & YouTube. Met trots aan u gebring deur Podmedia.
Μην παραλείψεις να επισκεφτείς τη σελίδα του podcast και να στηρίξεις τον δημιουργό: www.spreaker.com
Δημιουργός
Podmedia
Κατηγορία
Ιστοσελίδα του podcast
Τελευταίο επεισόδιο
16 Σεπ 2026
Πού να ακούσεις;
Podcast στην εφαρμογή Replaio Radio Έρχεται σύντομαΤα podcast έρχονται σύντομα στην εφαρμογή. Εγκατάστησέ την τώρα και δες πρώτος μια εντελώς νέα προσέγγιση στα podcast
Επεισόδια
Ep. 197 - Kieswet berug, Vrystaat-takke sug, Lula is terug 28.11.2022 32:17
In die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span van Paul en Reiner 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
Ep. 196 - Plaasmoorde protes in Roedtan, AfriForum vat onteiening aan, wen vir DA Burgermeester-span 28.11.2022 25:42
In die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span van Ernst en Reiner 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
Ep. 195 - Mashaba herbedink, Gratis ministerwater gedrink, Die Beitel vermink... 18.10.2022 32:46
In die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span van Paul, Frederik, Ernst en Reiner 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
Ep. 194 - Malema moet appèl kou, Aanrandsaak verbrou, Groot verkiesings gehou 06.10.2022 29:37
In die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
Ep. 193 - Mmusi staan op, ANC flop, Gaspyplyn gestop 06.10.2022 35:20
In die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang, onder meer Mmusi Maimane se nuwe party, en die ANC se ontstuimige pad na Desember se kongres - skakel gerus in!
Ep. 192 - Jagersfontein-sage woed, Koningin gegroet, Russe boet 16.09.2022 34:05
In die week se episode #ontnonsens Paul Maritz, Ernst van Zyl en Reiner Duvenage 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
Ep. 191 - Anti-Terreurwet, kaderontplooiingverset en Chile-grondwet belet 16.09.2022 30:18
In die week se episode #ontnonsens Paul Maritz, Ernst van Zyl en Reiner Duvenage 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
Ep. 190 - Haatspraak-uitspraak grof, NVG begin lêers afstof en vaarwel, Mikhail Gorbatsjof 16.09.2022 28:08
In die week se episode #ontnonsens Paul Maritz, Frederik van Dyk, Ernst van Zyl en Reiner Duvenage 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
Ep. 189 - Inflasie teer, Kuba skenking gekeer en Wes-Kaap patrolleer 16.09.2022 23:42
In die week se episode #ontnonsens Ernst van Zyl en Reiner Duvenage 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
Ep. 188 - Natal self reggemaak, Zuma-saak en vryheid van spraak 19.08.2022 30:26
In die week se episode #ontnonsens Ernst van Zyl, Reiner Duvenage en Paul Maritz 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
Ep. 187 - Premier ‘n pyn, Taaldag glo onrein en Zama Zamas ondermyn 11.08.2022 42:47
In die week se episode #ontnonsens Ernst van Zyl, Frederik van Dyk en Paul Maritz drie groot nuusstories van die week - die week kom taal, onwettige mynbou, en Gauteng aan die beurt!
Ep. 186 - ANC maak beleid, Mkwebane verwyt, VSA stel uit 04.08.2022 34:48
In die week se episode #ontnonsens Ernst van Zyl, Paul Maritz en Reiner Duvenage drie groot nuusstories van die week - skakel gerus in! ONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com /podlitiek ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek...
Ep. 185 - Eskom stuur noodkreet, Sisulu wil skole meet, Ramaphosa in KwaZulu vergeet 28.07.2022 38:40
In die week se episode #ontnonsens Frederik van Dyk, Ernst van Zyl en Paul Maritz drie groot nuusstories van die week - skakel gerus in! ONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com /podlitiek ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitie...
Ep. 183 - Eskom skok, Lesufi op jou daknok, Zondo lui die laaste klok 01.07.2022 39:34
In die week se episode #ontnonsens Frederik van Dyk, Paul Maritz en Ernst van Zyl drie groot nuusstories. Maak seker jy skakel in! ONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com /podlitiek ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op i...
Ep. 182 - Bela-wet pla, Covid las klaar en Mpofu dissiplinêr wat niks baar 23.06.2022 35:02
In die week se episode #ontnonsens Frederik van Dyk, Paul Maritz en Ernst van Zyl die nuutste nuus in Suid-Afrika se politieke arena. Die week kom Panyaza Lesufi se BELA-wet en die nuutste Covid-regulasies aan die beurt. Skakel gerus in! ONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com /podlitiek ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podliti...
Onderhoudreeks - Flip Buys 09.06.2022 52:39
In hierdie episode van die Podlitiek-onderhoudreeks gesels Paul Maritz, Ernst van Zyl en Daniël Eloff met Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging. ONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com /podlitiek ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode...
Ep. 181 - Ramaphosa se kontant, EFF nasionale stilstand, Guptas gevang in buiteland 09.06.2022 33:39
In die week se episode #ontnonsens Paul Maritz en Ernst van Zyl die nuutste nuus in Suid-Afrika se politieke arena. Skakel gerus in! ONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com /podlitiek ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op...
Ep. 180 - SEB-adviesraad vir die president, privaatskole rasse insident. 03.06.2022 23:49
In die week se episode #ontnonsens Paul Maritz, Ernst van Zyl twee stories wat in die afgelope week die nuus gehaal het. Eers word President Ramaphosa se nuwe BEE-Adviesraad bespreek, waarna 'n rasse-insident aan 'n privaatskool bespreek word. Skakel gerus in! ONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com /podlitiek ✉️ Ondersteun ons op Patreon ►...
Ep. 179 - Mthethwa sit die pot mis, Kuba skenking gis en insident op US-kampus 03.06.2022 40:15
In die week se episode #ontnonsens Paul Maritz, Ernst van Zyl, Frederik van Dyk en Reiner Duvenage die week se grootste nuus. Die span bespreek Minister Nathi Mthethwa, die regering se planne om R50 miljoen aan Kuba te skenk asook 'n insident by die Stellenbosch Universiteit. ONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com /podlitiek ✉️ Ondersteun o...
Onderhoudreeks - Dr Leon Schreiber 03.06.2022 56:21
In hierdie episode van die Podlitiek-onderhoudreeks gesels Paul Maritz en Frederik van Dyk met lid van die Parlement en DA skaduminister Dr Leon Schreiber. ONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com /podlitiek ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode mi...
Ep. 178 - Aborsie debat in VSA, meer korrupsie terugslae en Steenhuisen tussen Oekraïnse vlae 06.05.2022 38:29
In die week se episode #ontnonsens Paul Maritz, Ernst van Zyl en Daniël Eloff die nuutste verslag van die Zondo-kommissie, John Steenhuisen wat Oekraïne besoek en 'n gelekte memorandum van die Amerikaanse Supreme Court of Appeal oor aborsies. ONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com /podlitiek ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/po...
Steenhuisen, Ramaphosa, Teffo & Kirkwood | Week-flits | 3 Mei 2022 03.05.2022 5:45
Dit is Dinsdag 3 Mei 2022 en welkom by Week-flits. In die week se nuus wat jy moet weet: Ramaphosa word weg gejaag.. Steeunhuisen besoek Oekraïne. Adv. Teffo gearresteer. Onluste by Kirkwood ONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com /podlitiek ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdi...
Ep. 177 - Musk se Twitter-koop en Vryheidsdag onder stetoskoop 28.04.2022 32:51
In die week se episode #ontnonsens Paul Maritz, Frederik van Dyk en Daniël Eloff Elon Musk se aankoop van Twitter en wat Vryheidsdag in 2022 beteken. ONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com /podlitiek ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop...
Zelenski, Mavuso & Schäfer | Week-flits | 25 April 2022 25.04.2022 5:11
Dit is Maandag 25 April 2022 en welkom by Week-flits. In die week se nuus wat jy moet weet: Ramaphosa en Zelenski gesels. Busisiwe Mavuso neem standpunt in. Schäfer bedank en Maynier aangestel. Die nagevolge van KZN se vloede. ONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com /podlitiek ✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiek Vir meer...
Ep. 176 - Mkhize skandaal, Gumede bou kraal & SAMRK faal (alweer) 14.04.2022 28:16
In die week se episode #ontnonsens Paul Maritz en Daniël Eloff die nuutste verwikkeling met die Digital Vibes skandaal en Zweli Mkhize, asook die verkiesing van Zandile Gumede in die ANC se KwaZulu-Natal strukture en laastens kyk die span na die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie se klagte teen Steve Hofmeyr. ONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffe...
Παρόμοια podcast
Το Replaio δεν είναι εκδότης podcast - τα ονόματα των εκπομπών, τα εξώφυλλα και ο ήχος ανήκουν στους δημιουργούς τους και διανέμονται μέσω δημόσιων ροών RSS