Afrikaans.Radio
NUUSPOD
Nuuspod is 'n podsendingsreeks vir nuus en aktuele sake in Afrikaans, aangebied deur Izak du Plessis, voorheen 'n anker vir Monitor en Spektrum, asook Kommentaar op RSG. Izak is ook 'n skrywer wat al twee boeke gepubliseer het naamlik Boereverneukers, en Ralph Haynes: Godfather van die Wesrand. Hy skryf ook artikels vir Rapport en ander publikasies, en hy is die aanbieder van die televisieprogram Boereverneukers op Via.
Μην παραλείψεις να επισκεφτείς τη σελίδα του podcast και να στηρίξεις τον δημιουργό: afrikaans.radio
Δημιουργός
Afrikaans.Radio
Κατηγορία
Ιστοσελίδα του podcast
Τελευταίο επεισόδιο
1 Ιουν 2024
Πού να ακούσεις;
Podcast στην εφαρμογή Replaio Radio Έρχεται σύντομαΤα podcast έρχονται σύντομα στην εφαρμογή. Εγκατάστησέ την τώρα και δες πρώτος μια εντελώς νέα προσέγγιση στα podcast
Επεισόδια
Cape Independence: This is where we stand. 21.09.2023 48:15
Izak du Plessies gesels met Phil Craig van die Cape Independence Advocacy Group oor Capexit. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
So word plaasaanvalle beplan 18.09.2023 37:01
Izak du Plessis gesels met prof. Rudolph Zinn oor sy navorsing oor plaasaanvalle. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
Die dood van die Rand is in die pot 13.09.2023 24:45
Izak du Plessis gesels met Magnus Heystek oor 'n dreigende skuldkrisis vir SA. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
Rekord invoere van masjinerie en toerusting voorspel sterker ekonomie 09.09.2023 10:02
Nuuspod praat met Dr. Roelof Botha oor die stand van die ekonomie. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
LITIUM: Die landmyn wat wag om duisende SA huise in vlamme op te laat gaan. 08.09.2023 16:48
Izak du Plessis gesels met Ferdi van Zyl van Flameblock oor die landmyn wat wag om duisende SA huise in vlamme op te laat gaan. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
Die eintlike waarheid oor SA se krisis 29.08.2023 27:24
Ernst Roets gesels met Nuuspod oor waar hy dink die SA krisis regtig ontstaan het. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
Die Kaap se voorspoed is g'n net die DA se toedoen nie 25.08.2023 15:59
Die ekonomiese kommentator Tiaan Fourie sê dit is 'n vals persepsie dat die DA verantwoordelik is vir ekonomiese voorspoed in die Wes-Kaap. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
Staan opsy Eskom, hier kom 'n nuwe son op oor SA 20.08.2023 15:39
Ek praat met Theo de Jager oor alternatiewe energiebronne vir boere. Die maatskappy SON SA werk hard om boere onafhanklik van Eskom te maak. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
Mathews Phosa: Gaan soek SA se val by Zuma & Ramaphosa Inc. 20.08.2023 28:18
Mathews Phosa kapittel die ANC-leierskap in hierdie "all guns blazing" onderhoud. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
Dawie Roodt: So gaan 2024 verkiesing uitspeel. 09.08.2023 26:47
Izak du Plessis gesels met Dawie Roodt oor sy verwagtinge vir die komende nasionale verkiesing en watter impak dit op ons handel en wandel sal hê. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
Die stryd om Tshwane van finansiële ondergang te red 07.08.2023 25:12
Izak du Plessis en Roelof Botha gesels met Cilliers Brink oor die finansies van Tshwane. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
Plaasmoorde: Die enigste misdaad wat nie in die openbaar veroordeel word nie. 01.08.2023 21:06
Nuuspod praat met Ian Cameron oor die gewraakte uitlatings van Julius Malema. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
Maak Julius Malema nou stil (Kill the Boer, kill the Farmer) 31.07.2023 13:23
Nuuspod praat met Neil de Beer van die UIM oor Julius Malema se uitlatings die naweek: Kill the Boer, Kill the Farmer NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
So kan Malema tot orde geroep word (Kill the Boer, kill the farmer) 31.07.2023 42:22
Ek praat met Theo Venter en Daniel Eloff oor Julius Malema se uitlatings Kill the Boer, kill the farmer NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
EKSKLUSIEF: Jan Oberholzer praat met Nuuspod 25.07.2023 30:03
Jan Oberholzer vertel aan Nuuspod waarom hy besluit het om finaal op te pak by Eskom NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
KRAGKRISIS: Ons redding is in nasionalisering, kernkrag en steenkool. 22.07.2023 46:37
Izak du Plessis praat met Hugo Kruger van Truth in Energy oor die SA kragkrisis en wat ons die vinnigste gaan red. Hügo’s Newsletter: President’s Climate Report · NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
Die Blink Kant met Dr. Roelof Botha 21.07.2023 17:16
Dr. Roelof Botha gesels met my oor die stand van die ekonomie. Dankie aan APS Africa wat dit moontlik maak. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
So martel advokaat huishulp vertel getuie 21.07.2023 30:53
'n Getuie wat die marteling van 'n huishulp op Hennenman aanskou het, vertel hoe dit gebeur het. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
Aan watter minister rapporteer die vervoermafia 15.07.2023 19:46
Izak du Plessis praat met Willem Els van die Instituut vir Sekerheidstudies oor die krisis in die vragmotorbedryf. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
Die Blink Kant met Roelof Botha 14.07.2023 11:43
Izak du Plessies gesels elke week met Dr. Roelof Botha oor die stand van die ekonomie. Dankie aan APS Africa wat hierdie gesprek moontlik maak. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
Cyril se oorlogpraatjies 14.07.2023 10:21
Izak du Plessis praat met prof. André Duvenhage aan NWU oor Ramaphosa se oproep aan die Jeugliga om weer militant te raak. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
Rugbykwotas raak nou verrregaande 10.07.2023 18:14
Ek praat met Jody Hendricks oor rugbykwotas wat die O/16 span van WP 'n hoofwedstryd by die Grant Khomo week ontsê het. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
Blouligbrigades se intimidasie is onwettig 04.07.2023 16:47
Izak du Plessis praat met Ian Cameron oor die aanranding van motoriste deur blouligbrigades. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
SA is onteenseglik op 'n breekpunt! 23.06.2023 23:08
Izak du Plessis gesels met prof. André Duvenhage oor die politiek agter wetteloosheid in SA. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
Vat so, jou inflasiemonster! 22.06.2023 23:08
Izak du Plessis gesels met Roelof Botha oor die inflasiemonster. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
Παρόμοια podcast
Το Replaio δεν είναι εκδότης podcast - τα ονόματα των εκπομπών, τα εξώφυλλα και ο ήχος ανήκουν στους δημιουργούς τους και διανέμονται μέσω δημόσιων ροών RSS