Afrikaans.Radio
NUUSPOD
Nuuspod is 'n podsendingsreeks vir nuus en aktuele sake in Afrikaans, aangebied deur Izak du Plessis, voorheen 'n anker vir Monitor en Spektrum, asook Kommentaar op RSG. Izak is ook 'n skrywer wat al twee boeke gepubliseer het naamlik Boereverneukers, en Ralph Haynes: Godfather van die Wesrand. Hy skryf ook artikels vir Rapport en ander publikasies, en hy is die aanbieder van die televisieprogram Boereverneukers op Via.
Μην παραλείψεις να επισκεφτείς τη σελίδα του podcast και να στηρίξεις τον δημιουργό: afrikaans.radio
Δημιουργός
Afrikaans.Radio
Κατηγορία
Ιστοσελίδα του podcast
Τελευταίο επεισόδιο
1 Ιουν 2024
Πού να ακούσεις;
Podcast στην εφαρμογή Replaio Radio Έρχεται σύντομαΤα podcast έρχονται σύντομα στην εφαρμογή. Εγκατάστησέ την τώρα και δες πρώτος μια εντελώς νέα προσέγγιση στα podcast
Επεισόδια
31 Mei 2024 - Helen Zille 01.06.2024 16:35
Ek gesels met Helen Zille tydens die 2024 Verkiesing by die NROC in Midrand. Luister na haar insigte en perspektiewe oor die verkiesingsproses, die stemming en wat die uitslae vir die toekoms van Suid-Afrika kan beteken. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
31 Mei 2024 - John Steenhuisen 01.06.2024 12:34
Izak du Plessis van Nuuspod gesels met John Steenhuisen te midde van die tellery van stemme in die 2024 nasionale verkiesing. Luister na Steenhuisen se insigte oor die verkiesingsproses, verwagtinge, en wat die voorlopige uitslae vir Suid-Afrika se toekoms kan beteken. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
31 Mei 2024 - Wie gaan nou president word? 01.06.2024 9:22
Ek gesels met Dr. Piet Croukamp oor wie die volgende president gaan wees na die 2024 nasionale verkiesing. Ons ontleed die verkiesingsuitslae, bespreek moontlike kandidate, en voorspel wat Suid-Afrika in die toekoms kan verwag. Luister na insigte en analise van hierdie belangrike politieke gebeurtenis. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
30 Mei 2024 - OVK verduidelik oor mense wat nie kon gaan stem nie. 30.05.2024 9:54
Izak du Plessis van Nuuspod gesels met die OVK oor die redes waarom sommige Suid-Afrikaners nie hul stem kon uitbring in die onlangse nasionale verkiesing nie. Hulle verduidelik die uitdagings, registrasieprobleme en persoonlike hindernisse wat kiesers in die gesig gestaar het. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
20 Mei 2024 - Mmusi Maimane: Daar is lewe na die ANC en DA 20.05.2024 30:12
Ek gesels met Mmusi Maimane, voormalige leier van die Demokratiese Alliansie (DA), oor sy tydperk by die party en sy huidige rol en visie vir die toekoms na die komende nasionale en provinsiale verkiesings. Maimane, wat bekend is vir sy kritiese sienings teenoor die huidige politieke landskap, deel sy insigte en planne vir sy betrokkenheid in die Suid-Afrikaanse politiek buite die grense van die g...
19 Mei 2024 - Neil de Beer: Ek gaan nie vir Devon fire nie 19.05.2024 13:46
Ek gesels met Neil de Beer van UIM na die party se jeugleier, Devon Hofmeyr, 'n onthaal van Jacob Zuma se MK bygewoon het as gas van Louis Liebenberg. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
15 Mei 2024 - What have you done to my country? 15.05.2024 27:22
Izak du Plessis praat met Solly Moeng oor die komende nasionale en provinsiale verkiesings 2024. (onderhoud in Engels) NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
30 April 2024 - Gayton McKenzie: Die DA meet hulself teen die domste kind in die klas 30.04.2024 45:42
Izak du Plessis praat met Gayton McKenzie, leier van die Patriotic Alliance NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
28 April 2024 - Herman Mashaba: I trust Gayton more than the DA 28.04.2024 35:08
In conversation with Herman Mashaba of Action SA about some election issues. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
26 April 2024 - Die DA gaan die Wes-Kaap verloor 26.04.2024 28:01
Izak du Plessis gesels met Corné Mulder, VF Plus se premierskandidaat in die Wes-Kaap oor die verkiesing, Gayton McKenzie, die DA en 'n klomp ander kwessies. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
16 April 2024 - So het Werner de Jager aan sy einde gekom 16.04.2024 10:07
Nuuspod gesels met Ian Cameron oor die dood van Werner de Jager NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
9 April 2024 - Wynand du Toit: Raak weerbaar, die magte van wanorde is op ons 09.04.2024 41:18
Izak du Plessis gesels met Wynand du Toit oor die komende verkiesing en die risiko's wat hy in die aanloop daartoe identifiseer. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
2 April 2024 - Regskenner vertel hoe boere veediewe op hul grond moet hanteer 02.04.2024 14:01
Marnus Kamfer van Afriforum verduidelik hoe boere teenoor veediewe op hul grond moet optree, veral ten opsigte van die gebruik van vuurwapens. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
31 Maart 2024 - Markus Jooste: Die swendelaar wat selfs vir Christo Wiese uit R60 miljard verneuk het. 31.03.2024 28:30
Izak du Plessis gesels met James Brent Styan, skrywer van die boek Steinhoff: Inside SA's Biggest Ever Corporate Crash. Ek vra onder meer aan hom wat Christo Wiese en andere se rol kon gewees het. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
21 Maart 2024 - Neil de Beer: Dis 'n leuen, ek het niks teen witmense nie! 21.03.2024 34:57
Nuuspod praat met Neil de Beer van UIM oor beskuldigings dat hy in 'n klankopname sou gesê het hy is gatvol vir witmense. Hy reageer ook op beskuldigings dat hy geld van Louis Liebenberg ontvang het en hy verduidelik die rol van kleiner partye in die komende verkiesing. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
5 Maart 2024 - John Steenhuisen: Ek sal vir seker 'n president met meer rugraat wees as Cyril 05.03.2024 34:36
Izak du Plessis gesels met John Steenhuisen, leier van die DA, oor sy party se voorbereidings vir die verkiesing. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
3 Maart 2024 - Ian Cameron sê hoekom hy DA kies om parlement toe te gaan 03.03.2024 17:41
Nuuspod praat met Ian Cameron oor sy toekoms as politikus in die DA NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
24 Desember 2024 - Pieter Groenewald: Ek sien 'n regering van nasionale eenheid vir 2024 24.12.2023 38:44
Nuuspod gesels met Pieter Groenewald van die Vryheidsfront Plus oor sy party se verwagtinge vir 2024 NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
21 Desember 2023 - Carl Niehaus oor sy vriend Julius en die nostalgie van Kill the Boer 21.12.2023 50:19
Nuuspod gesels met Carl Niehaus oor sy skuif na die EFF NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
14 Oktober 2023 - Hamas se verwerplike terreurdaad 14.10.2023 20:01
Izak du Plessis gesels met Jaco Kleynhans oor die Isreal/Hamas oorlog. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
Israel of Hamas: Wie se kant moet jy kies? 09.10.2023 23:15
Izak du Plessis gesels met Dirk Kotzé en Theo Venter oor die Israel/Hamas oorlog. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
Chris Pappas: Ek is nie korrup nie, hier is die feite 06.10.2023 15:06
Izak du Plessis gesels met Chris Pappas oor die korrupsie aantuigings. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
Nuwe onteieningswetsontwerp sal SA so op sy kniee dwing 29.09.2023 19:26
Izak du Plessis praat met Ernst van Zyl van Afriforum oor sy voorlegging aan die parlement oor grondonteiening sonder vergoeding. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
Dis g'n eindtydtekens nie, sê Stephan Joubert oor ekstreme weer 26.09.2023 25:18
Izak du Plessis gesels met prof Stephan Joubert oor die eindtyd nav ekstreme weerverskynsels wat mense aan die praat het oor die onderwerp. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD
Nee vir Capexit, kom ons maak SA werk - Geordin Hill-Lewis 22.09.2023 29:30
Izak du Plessis het Geordin Hill-Lewis by 'n koffiestalletjie in Kaapstad ontmoet en hulle het 'n impromtu-onderhoud gedoen oor wat hy as burgemeester bereik het. Geordin is duidelik geliefd onder baie Kapenaars met 'n nimmereindigende stroom mense wat foto's saam met hom wil neem of sy handtekening wil vra. Wat 'n aangename man om 'n uur mee te deel. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio &m...
Παρόμοια podcast
Το Replaio δεν είναι εκδότης podcast - τα ονόματα των εκπομπών, τα εξώφυλλα και ο ήχος ανήκουν στους δημιουργούς τους και διανέμονται μέσω δημόσιων ροών RSS