Life Christian Foundation

LCF Inspirasie Stasie

Religion EN ↓ Επεισόδια: 169

Inspiration From Life Christian Foundation

Μην παραλείψεις να επισκεφτείς τη σελίδα του podcast και να στηρίξεις τον δημιουργό: www.lifecf.org

Δημιουργός

Life Christian Foundation

Κατηγορία

Religion

Ιστοσελίδα του podcast

www.lifecf.org

Τελευταίο επεισόδιο

10 Ιουλ 2026

Πού να ακούσεις;

Podcast στην εφαρμογή Replaio Radio Έρχεται σύντομα

Τα podcast έρχονται σύντομα στην εφαρμογή. Εγκατάστησέ την τώρα και δες πρώτος μια εντελώς νέα προσέγγιση στα podcast

Κατέβασέ το από το Google Play Δωρεάν εγκατάσταση Android σχεδόν 10 εκατ. λήψεις · βαθμολογία 4,8 iOS σύντομα

Επεισόδια

Argeologiese Opgrawings; Inleiding tot die Verbondsark 14.03.2025

Argeologiese opgrawings wat vandag nog gedoen word, bewys dat die Bybel die waarheid is, en dat God gister vandag en more dieselfde is!

Die Here Red Louisa se Lewe en Stuur Hulp 04.03.2025

Louisa vertel ons hoe naby sy aan die dood was. Die Here het 'n wonderwerk in haar lewe gedoen deur om haar te red van die dood, en mense om haar te sit om haar te help.

Theresa deel met ons haar ervaring van Egipte 19.02.2025

Theresa Broekman was onlangs op 'n uitreik in Egipte, en deel met ons haar ervaring.

Wat wil jy? 12.02.2025

Wat wil jy doen, wat wil jy hê? Die hart is misleidend en sal jou nie noodwendig op koers hou as jy besluite daarvolgens maak nie...

Wat Praat Jy? 06.02.2025

Wat praat jy, wanneer jy en jou vriende kuier, of langs die sportveld?

Hy Is Ons Huis 29.01.2025

Hierdie potgooi vervolg op laasweek s'n waar ons verder praat oor Psalm 91. Anna-Lize deel ook persoonlik oor haar eie lewe, en op watter manier Psalm 91 in haar lewe uitspeel.

Kom ons kom weer nader in 2025 22.01.2025

'n Nuwe jaar, en 'n nuwe seisoen. Is dit weer tyd om die leisels van jou verhouding met Jesus weer op te tel?

Ons kyk terug op 2024 en nog wonderlike ondekkings in Israel 12.12.2024

Luister gerus na hierdie potgooi!

Hartaanval Maar Toe Gryp God In 20.11.2024

Conroy getuig van hoe God ingeryp het, toe hy dink hy gaan nie meer verder lewe nie.

Maak Vrede met die Verlede 14.11.2024

Maak vrede dat daar mense is, of omstandighede is, wat nie vinnig gaan verander nie, dalk oor tyd. Word stil en weet dat God weet, raak rustig in jou storm.

CFAN Fire Camp: Lune se Getuienis 07.11.2024

Fire Camp wat aangebied word deur Christ for All Nations het Lune Eloff se hele lewe verander. Luister saam, dalk is hierdie jou uitnodiging na volgende jaar se Fire Camp.

Wees Deel Van Ons Aand Van Seën en Gebed 31.10.2024

Ons bid saam vir die aand van Seën en Gebed en nog ander belangrike dinge wat tans in die wêreld aangaan.

Hoe gaan dit met jou? 23.10.2024

Hoe gaan dit met jou? Hoe baie hoor jy die vraag, en voel jy word gehoor? Hoe baie vra jy die vraag, en luister regtig na die antwoord?

Noag se Ark: Soos in die Dae 18.10.2024

Wat verstaan jy onder "Soos in die dae van Noag?"

Noag se Ark: Nuwe Ondekkings Deel 2 09.10.2024

Ek deel verder oor Noag se ark, en die toewyding waarmee Noag die Here gedien het.

Noag se Ark: Nuwe Ondekkings 02.10.2024

Daar is nou nog meer bewyse dat die ware ark van Noag gevind is in die Ararat Gebergtes!

Wat beteken dit as die lande ryp is vir die oes? 29.08.2024

Hoe lyk jou arbeider hart en hande? Want die oes is ryp!

Wat in die Wêreld!? 15.08.2024

Is God dalk besig om die Midde Ooste vir Homself te wen?

Erkentenis 08.08.2024

Erkentenis is waar deurbraak begin. Erkentenis sit te lig aan in jou lewe.

Om aan te hou Glo: Lorraine deel haar Getuienis 25.07.2024

Lorraine deel met ons hoe, deur baie seer tye, God steeds getrou was, en opgedaag het.

Petro Benson - Pad na Genesing 11.07.2024

Petro Benson getuig dat haar reis na innerlike genesing nie 'n vinnige een was nie, maar hoe sy na al die jare nou ware geluk kan ervaar.

Ryno en Anneke se Getuienis 03.07.2024

Ryno en Anneke moes toekyk hoe hulle huis wegspoel, en later het daar weer 'n deel afgebrand! In al die leed, was daar darm ook baie om voor dankbaar te wees.

Mag die Verlore Familielede Terugkom Huistoe... 14.06.2024

Terwyl ons familielede deur moeilike tye gaan, kan ons vir hulle bid om hulle harte vir die Here te gee. Dit is tyd vir geestelike oorlogvoering vir die familielede.

Bumper Sticker Bemoedigings 06.06.2024

Moenie te trots wees as God praat, om te hoor wat Hy sê nie, dalk weet God net beter as jy, wat jy nodig het.

Hoop vir Suid Afrika 30.05.2024

Na die verkiesingsdag, en selfs na die uitslag van die verkiesing, onthou om aan te hou hoop dat God se lig weer helder in die duister sal skyn.

Άκου το podcast LCF Inspirasie Stasie στο Replaio

Ραδιόφωνο και podcast σε μία εφαρμογή - δωρεάν, χωρίς εγγραφή. Εγκατάστησέ την σήμερα και μη χάσεις την πρεμιέρα

Κατέβασέ το από το Google Play

Το Replaio δεν είναι εκδότης podcast - τα ονόματα των εκπομπών, τα εξώφυλλα και ο ήχος ανήκουν στους δημιουργούς τους και διανέμονται μέσω δημόσιων ροών RSS