RSG
Geestesgesondheid
Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.
Μην παραλείψεις να επισκεφτείς τη σελίδα του podcast και να στηρίξεις τον δημιουργό: www.rsg.co.za
Πού να ακούσεις;
Podcast στην εφαρμογή Replaio Radio Έρχεται σύντομαΤα podcast έρχονται σύντομα στην εφαρμογή. Εγκατάστησέ την τώρα και δες πρώτος μια εντελώς νέα προσέγγιση στα podcast
Επεισόδια
25 Jul 25.07.2017 38:42
Christelle Webb-Joubert gesels met kliniese maatskaplike werker Elsa Struwig oor slaap, en watter rol dit in geestesgesondheid speel.
18 Jul 18.07.2017 37:07
Christelle Webb-Joubert gesels met sielkundige dr. Johan Ferreira oor die uitdagings met betrekking tot gestremdheid, en die invloed wat dit op jou geestesgesondheid kan hê.
11 Jul 11.07.2017 40:00
Christelle Webb-Joubert gesels met die sielkundige, Christo van der Westhuizen, oor angs.
4 Jul 04.07.2017 41:40
Traumatiese gebeure laat dikwels fisiese en emosionele littekens. Opvoedkundige sielkundige Ilse Karsten praat met Este Gross oor hoe om gebeure wat emosionele letsels gelaat het, te verwerk en te hanteer.
27 Jun 27.06.2017 40:43
Christelle Webb-Joubert gesels met 'n maatskaplike werker, Dawie van Niekerk van Healing Wings, oor verslawing onder die jeug.
20 Jun 20.06.2017 36:38
Christelle Webb-Joubert gesels met die pastorale sielkundige, Fanie Kriel. Is jou selfoon 'n seën of 'n vloek?
13 Jun 13.06.2017 39:08
Christelle Webb-Joubert gesels met die maatskaplike werker Jeanne van den Bergh. Jaarliks word Suid-Afrikaners op 15 Junie herinner aan die mishandeling van bejaardes en hoe ons as gemeenskap kan help.
6 Jun 06.06.2017 33:47
Daar is 'n rede waarom ons tydens sekere tye van die jaar depressief voel. Christelle Webb-Joubert gesels met die pastorale sielkundige, Fanie Kriel, oor seisoenale gemoedsversteuring.
30 May 30.05.2017 33:16
Christelle Webb-Joubert gesels met die kliniese maatskaplike werker Elsa Struwig. Volwassenes loop dikwels rond met emosionele letsels wat reeds van hulle kinderjare af kom. Tydens kinderbeskermingsweek hoor ons hoe om kinders te beskerm.
23 May 23.05.2017 36:21
Christelle Webb-Joubert gesels met die sielkundige dr. Johan Ferreira oor eetversteurings.
16 May 16.05.2017 38:49
Christelle Webb-Joubert gesels met 'n sielkundige, Christo van der Westhuizen, oor watter invloed jou familie op jou geestesgesondheid het.
9 May 09.05.2017 37:34
Christelle Webb-Joubert gesels met opvoedkundige sielkundige Ilse Karsten oor probleemoplossing.
2 May 02.05.2017 39:44
Christelle Webb-Joubert gesels met traumatoloog dr. Tessa van Wijk oor gemeenskaplike en tweedehandse trauma.
25 Apr 25.04.2017 37:38
Christelle Webb-Joubert gesels met dr. Sulette Ferreira oor konstante verlies. Wat is dit? Hoe hanteer mens dit?
18 Apr 18.04.2017 41:36
Christelle Webb-Joubert gesels met pastorale sielkundige dr. Deon Bruwer oor aftrede en die emosionele impak daarvan.
11 Apr 11.04.2017 42:28
Phil Loots gesels met Annaliese Rix, 'n maatskaplike werker oor Substansmisbruik
4 Apr 04.04.2017 42:08
Christelle Webb-Joubert gesels met sielkundige dr. Johan Ferreira oor bipolêre depressie.
28 Mar 28.03.2017 37:15
Wêreld Outismedag word op 2 April gevier. Christelle Webb-Joubert gesels met die kliniese maatskaplike werker, Elsa Struwig, oor hierdie siekte.
21 Mar 21.03.2017 38:55
Christelle Webb-Joubert gesels met sielkundige Christo van der Westhuizen oor wat om te doen as die lewe net te veel raak.
14 Mar 14.03.2017 39:14
Este Gross gesels met opvoedkundige sielkundige Ilse Karsten oor hoe om verandering te hanteer.
7 Mar 07.03.2017 39:15
Christelle Webb-Joubert gesels met sielkundige Fanie Kriel oor nageboorte-depressie.
28 Feb 28.02.2017 35:15
Christelle Webb-Joubert gesels met pastorale terapeut dr. Deon Bruwer oor afhanklikheid van alkohol en ander middels.
21 Feb 21.02.2017 34:18
Dit was verlede week Tienerselfdood-voorkomingsweek. Christelle Webb-Joubert gesels met maatskaplike werker Jeanne van den Bergh oor die gevaartekens.
14 Feb 14.02.2017 34:15
Christelle Webb-Joubert gesels met dr. Sulette Ferreira, 'n terapeut wat spesialiseer in emigrasieverlies. Watter effek het emigrasie op die ouer of ouers wat agterbly?
7 Feb 07.02.2017 39:26
Christelle Webb-Joubert gesels met sielkundige dr. Johan Ferreira oor oorpresteerders.
Παρόμοια podcast
Το Replaio δεν είναι εκδότης podcast - τα ονόματα των εκπομπών, τα εξώφυλλα και ο ήχος ανήκουν στους δημιουργούς τους και διανέμονται μέσω δημόσιων ροών RSS