Doxa Deo New Zealand
Doxa Deo Auckland Afrikaans
Doxa Deo funksioneer as een gemeente in ‘n stad met ‘n verskeidenheid kampusse en bedieninge. Alles wat ons doen fokus op die toerusting en oprigting van ons mense sodat hulle agente van positiewe verandering kan wees in hulle wêreld. Ons is op ‘n missie om die positiewe invloed van Jesus se waardes te neem na elke sektor van die samelewing. Ons glo dat kerk, opvoedkunde, sosiale dienste, besigheid, media, kunste, sport en plaaslike regering sal floreer as die lewegewende waardes van Jesus in al hierdie sektore sigbaar word.
Μην παραλείψεις να επισκεφτείς τη σελίδα του podcast και να στηρίξεις τον δημιουργό: www.doxadeo.org
Δημιουργός
Doxa Deo New Zealand
Κατηγορία
Ιστοσελίδα του podcast
Τελευταίο επεισόδιο
27 Σεπ 2026
Πού να ακούσεις;
Podcast στην εφαρμογή Replaio Radio Έρχεται σύντομαΤα podcast έρχονται σύντομα στην εφαρμογή. Εγκατάστησέ την τώρα και δες πρώτος μια εντελώς νέα προσέγγιση στα podcast
Επεισόδια
Hoe Weet Ek Ek Is Gered? // Jaques van Wyk // Saved Deel 1 29.04.2024 47:23
As Christene praat ons baie oor redding. Hoe weet ek dat ek gered is? Hoe weet ek of ek die ewigheid saam met God sal deurbring? Maar wat beteken redding werklik? Wat moet ons doen om gered te word? Waarvan word ons gered, en waarna toe word ons gered?
Bid soos Jesus Gebid Het // Andreas van Tonder // Gebeds Reeks Deel 3 21.04.2024 39:16
Hier is die ding... Almal weet dit is belangrik om te bid, maar nie almal weet hoe om te bid nie. Partykeer gee ons dan net op op gebed. Wel ons wil jou op 'n journey vat oor GEBED in die volgende paar weke, dat jy dit sal sien uit 'n nuwe perspektief sodat gebed 'n LEWE-GEWENDE GEWOONTE in jou lewe kan word. Gereelde vrae wat ons het oor gebed... Wat is gebed? Hoe hanteer ek onbe...
Wat Doen Ek Met Onbeantwoorde Gebede? // Eben Vorster // Gebeds Reeks Deel 2 14.04.2024 36:02
Hier is die ding... Almal weet dit is belangrik om te bid, maar nie almal weet hoe om te bid nie. Partykeer gee ons dan net op op gebed. Wel ons wil jou op 'n journey vat oor GEBED in die volgende paar weke, dat jy dit sal sien uit 'n nuwe perspektief sodat gebed 'n LEWE-GEWENDE GEWOONTE in jou lewe kan word. Gereelde vrae wat ons het oor gebed... Wat is gebed? Hoe hanteer ek onbe...
Leer God Ken Deur Gebed // Jaques van Wyk // Gebed Deel 1 07.04.2024 39:44
Hier is die ding... Almal weet dit is belangrik om te bid, maar nie almal weet hoe om te bid nie. Partykeer gee ons dan net op op gebed. Wel ons wil jou op 'n journey vat oor GEBED in die volgende paar weke, dat jy dit sal sien uit 'n nuwe perspektief sodat gebed 'n LEWE-GEWENDE GEWOONTE in jou lewe kan word. Gereelde vrae wat ons het oor gebed... Wat is gebed? Hoe hanteer ek onb...
Goeie Vrydag // Jaques van Wyk 30.03.2024 23:47
Ons skop Paasnaweek af met hierdie kragtige Goeie Vrydag Boodskap. (Gesamentlik met die Engelse diens)
Palm Sondag // Jaques van Wyk 24.03.2024 32:35
Op hierdie spesiale dag, in oploop na paasnaweek, gesels ons vandag oor die gedagte van om Jesus as koning te verwelkom in ons lewens.
Draers van Hoop // Andreas van Tonder // Hoop Deel 4 17.03.2024 40:05
Ons wil sien hoe ware hoop werk deur ons, in ons, en in elke omgewing wat ons onsself bevind. “Hoop” is meer as net wensdenkery of optimisme. Terwyl ons die konsep van hoop bestudeer, soos ons die God van hoop bestudeer, soos ons ontdek dat ons draers van hoop is, mag ons die lig van Sy koninkryk skyn in al die hopelose omgewings in ons samelewing vandag.
Hoop en Die Heilige Gees // Neels Janse van Rensburg // Hoop Deel 3 11.03.2024 30:46
Ons wil sien hoe ware hoop werk deur ons, in ons, en in elke omgewing wat ons onsself bevind. “Hoop” is meer as net wensdenkery of optimisme. Terwyl ons die konsep van hoop bestudeer, soos ons die God van hoop bestudeer, soos ons ontdek dat ons draers van hoop is, mag ons die lig van Sy koninkryk skyn in al die hopelose omgewings in ons samelewing vandag.
Hoop en die Koninkryk // Jaques van Wyk // Hoop deel 2 03.03.2024 36:19
Ons wil sien hoe ware hoop werk deur ons, in ons, en in elke omgewing wat ons onsself bevind. “Hoop” is meer as net wensdenkery of optimisme. Terwyl ons die konsep van hoop bestudeer, soos ons die God van hoop bestudeer, soos ons ontdek dat ons draers van hoop is, mag ons die lig van Sy koninkryk skyn in al die hopelose omgewings in ons samelewing vandag.
Wat Is Ware Hoop? // Jaques van Wyk // Hoop Deel 1 25.02.2024 41:48
Ons wil sien hoe ware hoop werk deur ons, in ons, en in elke omgewing wat ons onsself bevind. “Hoop” is meer as net wensdenkery of optimisme. Terwyl ons die konsep van hoop bestudeer, soos ons die God van hoop bestudeer, soos ons ontdek dat ons draers van hoop is, mag ons die lig van Sy koninkryk skyn in al die hopelose omgewings in ons samelewing vandag.
Wat Verwag God Van My? // Jaques van Wyk 19.02.2024 38:19
Ons kyk na ń skrifgedeelte in Miga 6 om beter te verstaan oor wat God van ons verwag.
Gemaklik in Gehoorsaamheid // Jaques van Wyk // Selfless Week 5 12.02.2024 38:57
Elke nuwe jaar maak ons keuses oor wie ons wil wees en ons stel doelwitte, maar hierdie is gewoonlik op onsself gefokus. Gewig verloor, geld spaar - tot die beste doelwitte is soms self gesentreërd. Om die lewe te leef wat God vir ons beplan, moet ons bereid wees om ons eie gemak op te gee ter wille van ander. Dis nie maklik nie, maar waneer jy minder op jouself fokus, kan die Here baie meer doen.
Dankbaar in die Daaglikse // Andreas van Tonder // Selfless Week 4 04.02.2024 31:00
Elke nuwe jaar maak ons keuses oor wie ons wil wees en ons stel doelwitte, maar hierdie is gewoonlik op onsself gefokus. Gewig verloor, geld spaar - tot die beste doelwitte is soms self gesentreërd. Om die lewe te leef wat God vir ons beplan, moet ons bereid wees om ons eie gemak op te gee ter wille van ander. Dis nie maklik nie, maar waneer jy minder op jouself fokus, kan die Here baie meer doen.
Uitspattig in Vrygewigheid // Jaques van Wyk // Selfless Week 3 29.01.2024 44:31
Elke nuwe jaar maak ons keuses oor wie ons wil wees en ons stel doelwitte, maar hierdie is gewoonlik op onsself gefokus. Gewig verloor, geld spaar - tot die beste doelwitte is soms self gesentreërd. Om die lewe te leef wat God vir ons beplan, moet ons bereid wees om ons eie gemak op te gee ter wille van ander. Dis nie maklik nie, maar waneer jy minder op jouself fokus, kan die Here baie meer doen.
Getrou in Diensbaarheid // Jaques van Wyk // Selfless Week 2 21.01.2024 45:09
Elke nuwe jaar maak ons keuses oor wie ons wil wees en ons stel doelwitte, maar hierdie is gewoonlik op onsself gefokus. Gewig verloor, geld spaar - tot die beste doelwitte is soms self gesentreërd. Om die lewe te leef wat God vir ons beplan, moet ons bereid wees om ons eie gemak op te gee ter wille van ander. Dis nie maklik nie, maar waneer jy minder op jouself fokus, kan die Here baie meer doen.
Vrymoedig in my Getuienis // Jaques van Wyk // Selfless Week 1 15.01.2024 46:30
Elke nuwe jaar maak ons keuses oor wie ons wil wees en ons stel doelwitte, maar hierdie is gewoonlik op onsself gefokus. Gewig verloor, geld spaar - tot die beste doelwitte is soms self gesentreërd. Om die lewe te leef wat God vir ons beplan, moet ons bereid wees om ons eie gemak op te gee ter wille van ander. Dis nie maklik nie, maar waneer jy minder op jouself fokus, kan die Here baie meer doen.
Een Ding // Jaques van Wyk 07.01.2024 41:20
2024 Het aangebreek! Hoe posisioneer ons onsself om hierdie jaar saam met die Here aan te pak? En hoe is ons ingestel op dit wat Hy wil doen in ons lewens hierdie jaar?
Psalm 23 // Andreas van Tonder 17.12.2023 28:12
Ons kyk na Psalm 23 met n paar nuwe oë, en sien dat die Here werklik die een is wat ons lei, ons beskerm, en vir ons voorsien.
Dankdiens // Jaques van Wyk 10.12.2023 34:52
In ons jaarlikse Dankdiens, kyk ons terug oor die jaar en bring eer aan die Here vir alles wat Hy gedoen het. En vertrou hom vir alles wat die volgende jaar gaan in hou.
God With Us // Deel 2 // Jaques van Wyk 04.12.2023 35:46
Jy is nie aleen nie, God is met jou in alle situasies. Hy is met jou deur die pyn. Hy troos ons in die tye wat ons wag, en Hy bemoedig ons waneer ons angstig voel. "God With Us" is n inspirerende herhinnering van die impak van Christus se geboorte.
God With Us // Deel 1 // Eben Vorster 28.11.2023 30:10
Jy is nie aleen nie, God is met jou in alle situasies. Hy is met jou deur die pyn. Hy troos ons in die tye wat ons wag, en Hy bemoedig ons waneer ons angstig voel. "God With Us" is n inspirerende herhinnering van die impak van Christus se geboorte.
Love That Heals the Pain // Deel 3 // Jaques van Wyk (Met Sumien de Villiers en Emma Berry) 19.11.2023 46:36
Ons samelewing is soms gevul met pyn, sigbaar en onsigbaar. As kerk het ons ń missie om die pyn in ons samelewing aan te spreek. Hoe doen ons dit?
Love That Heals the Pain // Deel 2 // Jaques van Wyk (Met Sumien De Villiers) 12.11.2023 41:29
Ons samelewing is soms gevul met pyn, sigbaar en onsigbaar. As kerk het ons ń missie om die pyn in ons samelewing aan te spreek. Hoe doen ons dit?
Love That Heals the Pain // Deel 1 // Jaques van Wyk 05.11.2023 1:00:55
Ons samelewing is soms gevul met pyn, sigbaar en onsigbaar. As kerk het ons ń missie om die pyn in ons samelewing aan te spreek. Hoe doen ons dit?
Παρόμοια podcast
Το Replaio δεν είναι εκδότης podcast - τα ονόματα των εκπομπών, τα εξώφυλλα και ο ήχος ανήκουν στους δημιουργούς τους και διανέμονται μέσω δημόσιων ροών RSS