Radio Tygerberg 104FM
Radio Tygerberg 104FM
Ons is radio. Radio Tygerberg 104FM is ’n Christen Gemeenskapsradiostasie wat in 1993 teen die Tygerberg geplant is en gegroei het tot die grootste en mees suksesvolle gemeenskapsradiostasie in die Wes-Kaap. Met ‘n luistertal van meer as 450 000 mense is Radio Tygerberg 104FM ook die grootste Christen Gemeenskapsradiostasie in Suid-Afrika.
Besuch unbedingt die Website des Podcasts und unterstütze die Macher: www.radiotygerberg.co.za
Autor
Radio Tygerberg 104FM
Kategorie
Podcast-Website
Neueste Folge
16. Okt 2026
Wo hören?
Podcasts in der App Replaio Radio Bald verfügbarPodcasts kommen bald in die App. Installiere sie jetzt und erlebe als Erster einen ganz neuen Blick auf Podcasts
Folgen
STELLENBERG | Skoolhoof 01.08.2026 7:25
STB Skoolhoof - mev. Yolandé Havenga
ALLES WAT LEKKER IS - Neelsies 31.07.2026 7:26
Ingrid Venter en Meyer Groenewald kuier by verskillende interessante plekke in die Wes-Kaap en vertel die luisteraars daarvan.
PAST ERNIE DE MEYER - BEKERING 30.07.2026 21:44
Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.
Lynette Beer - JOHANNES 17:3 30.07.2026 1:47
En dit is die ewige lewe: dat hulle U ken, die enigste ware God, en Jesus Christus, wat deur U gestuur is. JOHANNES 17:3
PAST QUINTUS - WYNSAKKE 29.07.2026 18:30
Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.
IN DIE KLASKAMER | Arbeidsterapeut 29.07.2026 12:26
Luister graag na "IN DIE KLASKAMER" met aanbieder, Lorriaan Du Plessis.
LEEF | Liomee gesels met die Skoolhoof van Hermanus Christen Akademie, Olivier Ngadjou 09.07.2026 7:17
Die Skoolhoof van Hermanus Christen Akademie, Olivier Ngadjou het wonderwerk op wonderwerk beleef toe hy vir twee afsonderlike siek leerders gebid het.
Lynette Beer - PSALMS 91:1 07.07.2026 1:51
Hy wat woon in die skuilplek van die Allerhoogste, sal rus in die skadu van die Almagtige. PSALMS 91:1 NLV
Clement Martin - PSALMS 116:7 06.07.2026 2:00
Nou kan ek weer gerus wees, want die Here was goed vir my. PSALMS 116:7 NLV
Gerald Peterson - PSALMS 127:2 03.07.2026 1:35
Tevergeefs werk julle so hard, van vroegoggend tot laatnag, maar vir hulle wat Hy liefhet, gee Hy dit in hulle slaap. PSALMS 127:2 NLV
Kenneth Woodward - JESAJA 40:31 02.07.2026 1:57
Maar dié wat hulle hoop op die Here stel, sal nuwe krag kry. Hulle vlieg hoog, soos arende. Hulle sal hardloop en nie moeg word nie. Hulle sal loop en nooit vermoeid word nie. JESAJA 40:31 NLV
Boekrak met Ingrid Venter 01.07.2026 8:15
Alles en nog wat oor die jongste boeke op die rak soos ontvang van die voorste Boekuitgewers. Die boeke waaroor gesels word, dek 'n wye verskeidenheid genres en bied iets vir elke smaak. Die program word aangebied deur Ingrid Venter, vooraf opgeneem en uitgesaai op 'n Donderdag om 11h10.
Mariette Loubser - MATTEUS 11:28 01.07.2026 2:03
Kom na My toe, julle almal wat moeg is en swaar laste moet dra, en Ek sal julle lewens verkwik. MATTEUS 11:28 NLV
Mansgesondheidsmaand | Dr. Michael Mol 30.06.2026 11:48
Hoe kan mans beter ? Die Real Brêkfis span gesels met Dr. Michael Mol.
Lynette Beer - HEBREËRS 11:6 30.06.2026 1:53
As jy nie glo nie, is dit onmoontlik om God tevrede te stel. Wie tot God wil nader, moet glo dat Hy werklik dáár is en dat Hy dié wat na Hom soek, beloon. HEBREËRS 11:6 NLV
Mariette Loubser - ROMEINE 10:15 29.06.2026 1:43
Daarom sê die Skrif: “Hoe lieflik klink die voetstappe van hulle wat die Goeie Boodskap bring! ROMEINE 10:15 NLV
ALLES WAT LEKKER IS - Winterpieknieks 26.06.2026 8:14
Ingrid Venter en Meyer Groenewald kuier by verskillende interessante plekke in die Wes-Kaap en vertel die luisteraars daarvan.
Mike Potgieter - KOLOSSENSE 1:13 26.06.2026 1:36
Hy het ons verlos uit die mag van die duisternis en ons oorgebring onder die konings heerskappy van sy geliefde Seun. KOLOSSENSE 1:13 NLV
Ek en my kind | Neville en Sura 25.06.2026 21:12
“Ek en my kind” is gespreksprogram wat vanuit ‘n onderwysperspektief ouerleiding bied ten opsigte van kinderontwikkeling en kindersorg. Dit gee ouers perspektief oor Onderwyssake en brandpunte wat impak kan hê op hul rol en verantwoordelikheid ten opsigte van hul kind se welstand in die klaskamer en op die speelgrond. Sake binne openbare gewone en spesiale onderwys waaroor ouers en die breë publie...
Mansgesondheidsmaand | Dr. Darren Green 25.06.2026 12:07
Dr. Darren Green gesels op die Real Brêkfis oor mans se geestes-en emosionele gesondheid. Vir hulp met gesteesgesondheid, kontak 0800 456 789 of besoek SADAG se webwerf by www.sadag.org
Boekrak met Ingrid Venter 24.06.2026 8:28
Alles en nog wat oor die jongste boeke op die rak soos ontvang van die voorste Boekuitgewers. Die boeke waaroor gesels word, dek 'n wye verskeidenheid genres en bied iets vir elke smaak. Die program word aangebied deur Ingrid Venter, vooraf opgeneem en uitgesaai op 'n Donderdag om 11h10.
LÉÉF OUERSKAP | Liomee gesels met ouerskapkenner, Chrizanda Du Preez 24.06.2026 17:50
Liomee gesels met ouerskapkenner, Chrizanda Du Preez
Onwettige immigrante in SA | Gert van der Westhuizen 24.06.2026 6:34
Die Real Brêkfis span praat met Gert van der Westhuizen (politieke redakteur van Netwerk24) oor die kwessie rondom onwettige immigrante in Suid-Afrika.
Staat van Beskuldiging | Dr. Michael Louis 24.06.2026 10:06
Die Real Brekfis span gesels met Dr. Michael Louis oor die Staat van Beksuldiging van Pres Cyril Rhamaphosa - Dr Michael is die voorsitter van “Die vereneging van onafhanklike kandidate - ICA”, medestigter & Voorsitter van “Build one South Africa. Hy is ‘n burgerlike aktivis, iemand wat ons land diep lief het en dit graag wil dien. Hy was ook onder andere deel van die opstel van die grondwet in 19...
Lorriaan du Plessis - 1 KORINTHIËRS 16:13-14 24.06.2026 2:32
Waak, staan in die geloof, wees manlik, wees sterk. Laat alles by julle in liefde geskied. I KORINTHIËRS 16:13-14 AFR53
Ähnliche Podcasts
Replaio ist kein Herausgeber von Podcasts; die Namen der Sendungen, Cover und Audioinhalte gehören ihren Autoren und werden über öffentliche RSS-Feeds verbreitet