OFM

OFM Nights

Leisure EN ↓ 162 Folgen

OFM Nights with Ashmund Martin, Mondays to Thursdays, 19:00 - 23:00 and 18:00 - 23:00 on Fridays.

Besuch unbedingt die Website des Podcasts und unterstütze die Macher: www.ofm.co.za

Autor

OFM

Kategorie

Leisure

Podcast-Website

www.ofm.co.za

Neueste Folge

21. Okt 2026

Wo hören?

Podcasts in der App Replaio Radio Bald verfügbar

Podcasts kommen bald in die App. Installiere sie jetzt und erlebe als Erster einen ganz neuen Blick auf Podcasts

Bei Google Play herunterladen Kostenlos installieren Android fast 10 Mio. Downloads · Bewertung 4,8 iOS bald

Folgen

Bonné de Bod kom gesels met my oor seisoen 2 van Bewonder & Bewaar. 28.02.2024

Bewonder & Bewaar is ’n natuurlewereeks waarin die geheimenisse en wonders van moeder aarde ontsluit word deur toegewyde navorsers, veeartse, bewaringswetenskaplikes en ander deskundiges. 24 Maart 2024 op kykNET kanaal 144.

Eloise Cupido vertolk die rol van Rose en kom gesels met my oor al die drama op Diepe Waters! 21.02.2024

Diepe waters is 'n telenovelle oor liefde, geheime, intriges en planne om wraak te neem op kykNET 144 Man-Don 18;30.

Tim Theron gesels met my oor sy karakter IVAN MALAN se sin vir humor en sy skild vir sy donker verlede. 14.02.2024

"Plan B" – kykNET se nuwe misdaadkomedie-reeks met ’n A-span akteurs en groot name aan die stuur soos Arnold Vosloo, wat al 33 jaar in Hollywood werk. Ná sy uitstekende spel in die rolprent Griekwastad, ook gemaak deur Kapp en Malherbe, is hy weer in Afrikaans te sien.

Christia Visser kom maak n draai en vertel my hoe sy diep geduik het in Diepe Waters! 07.02.2024

Diepe waters is 'n telenovelle oor liefde, geheime, intriges en planne om wraak te neem elke Man-Don 18:30 net op kykNET kanaal 144.

Diepe waters stille grond Altus Theart kom vertel van al die drama rond op kykNET se reeks. 31.01.2024

Diepe waters is 'n telenovelle oor liefde, geheime, intriges en planne om wraak te neem.

Ek chat met Tyrone Keogh oor M-Net se nuwe drama reeks Summertide. 24.01.2024

Summertide draai om ’n mariene-bioloog, Martin Field (Frank Rautenbach) wat ná die dood van sy vrou (Amalia Uys) saam met sy twee kinders na die Valsbaai-omgewing verhuis. Hier begin hy ’n nuwe bewaringstrust, maar die lewe is nie so sonnig en droomagtig soos die see-uitsig nie.

Brendan Peyper is opsoek na liefde en gesels met my oor Op my Eish! 17.01.2024

Die derde seisoen van die gewilde "Op my eish!" is in die wegspringblokke. En nou’s dit tyd om uit te vind watter 16 vroue die kans gaan kry om Brendan Peyper se hart te wen.

Weet jy hoe om n Brug te bou? Wel Tina Linder kom vertel ons meer! 06.12.2023

Twaalf vreemdelinge moet saam werk om by ‘n eiland met ‘n R1 Miljoen skat uit te kom. Die Burg is te sien op kykNET Don 8pm

Emo Adams kom gesels oor sy splinternuwe sangprogram, “Oppi noot” 29.11.2023

Sing jy in ’n restaurant of kroeg? Is jy die plaaslike karaoke-ster? Is jy ’n gereelde agtergrond- of sessiesanger? Of selfs ’n gevestigde sanger? Dan is kykNET se nuwe musiekspeletjiesprogram, “Oppi noot”, dalk die groot geleentheid waarvan jy droom.

Rian van Heerden kom gesels met my oor Hougaard Liefling van Loftus. 22.11.2023

Derick Hougaard is al jare ’n huishoudelike naam in Suid-Afrika. En mense het altyd baie oor hom te sê gehad, maar nou besluit hy om sy kant van die storie te vertel op kykNET Woensdae 8pm kanaal 144.

Casey Lowry chats to me about "You Caught Me At My Lowest' 21.11.2023

Lowry is certainly no stranger to South Africa, and we are chatting everything music and more!

Talking to Passenger about his lastest project All The Little Lights Anniversary Edition 15.11.2023

10 jaar teug het Passenger die album uitgeryk en hy kom gesels met my oor hoekom hy die Anniersary Edition doen.

Wat n lekker gesprek met Frazer Barry oor OmmiGhellie! 15.11.2023

“OmmiGhellie” is ’n televisieprogram wat die stories van mense in kleiner dorpies in Suid-Afrika vasvang. Elke Vrydag om 19:30 op kykNET&kie, DStv-kanaal 145.

Ek kuier met Reynardt Hugo en gesels oor NET MENS 08.11.2023

Wie is die mens agter die naam? Dis die vraag waarom kykNET se jongste dokumentêre reeks, Net mens, draai, wat die lewensverhale van agt plaaslike glanspersoonlikhede belig.

Toe lei Die Brug my na Avril Albetti toe! 01.11.2023

Twaalf vreemdelinge moet saam werk om by ‘n eiland met ‘n R1 Miljoen skat uit te kom. Ek gesels met Avril oor kykNET se splinternuwe realiteitsreeks, Die brug.

In gesprek met Jozua Malherbe oor Devil's Peak wat Sondag op M-NET begin. 25.10.2023

M-Net is trots om vir ons kykers 'n eersteklas globale produksie met diep plaaslike wortels te bring. Dit is 'n verhaal wat net in Suid-Afrika kon afspeel, waar die donker onderwêreld van misdaad – byna daagliks – die borrel deurboor waarin diegene wat kan, sekuriteit en vertroosting soek.

Ek gesels met Leandie du Randt oor kykNET se Straat. 18.10.2023

Leandie du Randt kom vertel my oor haar ervaaring op die nuwe drama reeks wat op kykNET te sien is elke Dinsdag aand om 8pm.

Hannes Brümmer is Maxwell Smit op "Straat" en ek gesels met hom oor alles. 11.10.2023

Ken jy werklik jou bure? In die nuwe kykNET dramareeks "Straat", gaan 'n fluitjieblaser onder getuienisbeskerming. Is hy veilig waar hy nou woon?

Ek kuier met Keeno-Lee Hector en gesels oor die vlymskerp komedie Taktiek 04.10.2023

Taktiek: Komedie-legendes in vlymskerp nuwe reeks op kykNET

TV aanbieder Henck Conrey kom klets met my oor Fiks of niks! 27.09.2023

Fiks Of Niks is ’n splinternuwe leefstyl- en realiteitsprogram op kykNET (DStv-kanaal 144), waar aan ses deelnemers van Sondag 8 Oktober om 17:30 kyk of hulle ’n totale verandering aan hulle lewe kan maak. Ek gesels met Henck Conrey oor dit.

In Frans,Ja! Met Vanes-Mari du Toit en Hamilton Wessels 13.09.2023

In Frans, ja! n Reisprogram waar Vanes-Mari du Toit en Hamilton Wessels die Bokke al die pad volg na die Wêreldbeker toe. Vanes-Mari en Hamilton gaan vanjaar die Bokke vanaf Marseille na Bordeaux in Frankryk volg. Dit is alles te sien op kykNET.

In gesprek met akteur Jean Henry oor sy rol in Diepe Waters. 13.09.2023

Diepe Waters is 'n telenovelle oor liefde, geheime, intriges en planne om wraak te neem. Jean Henry kom gesels met my oor sy karakter Arno en al die drama. Diepe Waters is op kykNet te sien.

Op Die Kassie met Donnalee Roberts 23.08.2023

Met Blindelings n nuwe film wat by die Silwerskermfees vertoon wys Ivan en Donnalee hul slag in ’n nuwe genre: ’n senutergende sielkundige riller en ek het met Donnalee oor dit gesels.

Op Die Kassie met Louzanne Coetzee 16.08.2023

Louzanne Coetzee is ’n blinde paralimpiese atletiekster van Bloemfontein. In hierdie dokumentêr verken die ingewikkelde, simbiotiese verhoudings wat tussen haar en drie van haar atletiekgidse ontstaan het teen die agtergrond van gemengde suksesse by twee Paralimpiese Spele.

Op Die Kassie met Deoudoné van der Merwe 09.08.2023

Kuier met Deoudoné van der Merwe en gesels oor Koppestamp ’n vasvraprogram met ’n rugbytema.

Höre den Podcast OFM Nights in Replaio

Radio und Podcasts in einer App - kostenlos und ohne Anmeldung. Installiere sie noch heute und verpasse den Start nicht

Bei Google Play herunterladen

Replaio ist kein Herausgeber von Podcasts; die Namen der Sendungen, Cover und Audioinhalte gehören ihren Autoren und werden über öffentliche RSS-Feeds verbreitet