Radio Pulpit
Naweek Aktueel
Naweek Aktueel is ‘n program op Radiokansel wat luisteraars toerus om hul reis saam met Christus te verstaan.
Besuch unbedingt die Website des Podcasts und unterstütze die Macher: www.radiopulpit.co.za
Autor
Radio Pulpit
Kategorie
Podcast-Website
Neueste Folge
26. Sep 2026
Wo hören?
Podcasts in der App Replaio Radio Bald verfügbarPodcasts kommen bald in die App. Installiere sie jetzt und erlebe als Erster einen ganz neuen Blick auf Podcasts
Folgen
Jannie Pelser in gesprek met Prof. Pieter Verster oor sy boek Onze Rust 16.07.2023 18:37
Prof. Pieter Verster vertel van sy nuwe boek, Onze Rust en hoe twee verhale met mekaar vervleg is. www.radiokansel.co.za
Jannie Pelser gesels met ds. Martiens Swart 09.07.2023 23:56
Ds. Martiens Swart bied n naweek seminaar aan oor die senior fase van n mens se lewe en vertel waarom dit opwindend en betekenisvol kan wees. www.radiokansel.co.za
Amira Willighagen, wêreldbekende operasangeres praat oor haar geloof 02.07.2023 1:01:21
Amira Willighagen het op nege jarige leeftyd reeds die harte en verbeelding van die wêreld aangegryp met haar verruklike sang. Sy is nou negentien jaar oud, sing steeds net so mooi maar neem ook tyd om minderbevooregte kinders te vermaak. www.radiokansel.co.za
Dr Coenie Burger en Prof. Marius Nel sê daar is veel meer aan Jesus 11.06.2023 38:23
Coenie Burger en Marius Nel vertel van hul nuwe boek - Ons wil Jesus sien. www.radiokansel.co.za
Bloemfontein reik verbeeldingryk uit na behoeftiges; Zuleka Smit vertel van Ben en sy eerste groot toets. 04.06.2023 48:16
Te midde van die snerpende koue reik Bloemfontein betekenisvol uit na behoeftiges. Daardie eerste toets by die skool kan angs veroorsaak. Luister na Zuleka Smit as sy vertel van haar pennevrug, Ben en die groot toets. www.radiokansel.co.za
Drr Jolanda Dreyer en Danie Hoffman gesels oor holistiese gesondheid 21.05.2023 51:19
Liggaam, siel en gees - kyk goed na jouself. Drr Danie en Jolanda help ons daarmee. www.radiokansel.co.za
The South Coast being restored 07.05.2023 39:58
Tidy Towns restores the South Coast as a tourist destination www.radiokansel.co.za
Jannie gesels met bekende skrywers 30.04.2023 52:26
Drie vaardige skrywers vertel van hul nuwe boeke - Anzil Kulsen ,Alexa Steyn en Prof. Willie Pienaar vertel van hul nuutste werke. www.radiokansel.co.za
Ds Tersius Bezuidenhout en Dr Dave Viljoen gesels oor die Paasgebeure en Suid Afrika 23.04.2023 46:08
Wat het Paasfees met Suid Afrika en sy problematiek te doen. Is daar hoop. Dr Viljoen en ds Bezuidenhout gesels met groot entoesiasme oor ons mooi land en sy toekoms. www.radiokansel.co.za
Die bekende Dawie Roodt praat oor die lewe 16.04.2023 47:26
Bekende ekonoom Dawie Roodt sê JA vir die lewe. www.radiokansel.co.za
Kimberley skitter (weer) 09.04.2023 48:06
Soos in baie ander gemeenskappe het die burgery van Kimberley lank genoeg gewag dat dinge verander. Ywerige medewerkers maak korte mette van uitdagings soos skoonmaak, plant, herstel en mooi maak. www.radiokansel.co.za
#Imagine gryp die verbeelding aan. 02.04.2023 54:40
#Imagine is `n aangrypende jaarlikse jeugervaring waar tieners verdieping in hul geloof beleef. www.radiokansel.co.za
Ähnliche Podcasts
Replaio ist kein Herausgeber von Podcasts; die Namen der Sendungen, Cover und Audioinhalte gehören ihren Autoren und werden über öffentliche RSS-Feeds verbreitet