Radio Pulpit

Naweek Aktueel

Naweek Aktueel is ‘n program op Radiokansel wat luisteraars toerus om hul reis saam met Christus te verstaan.

Besuch unbedingt die Website des Podcasts und unterstütze die Macher: www.radiopulpit.co.za

Autor

Radio Pulpit

Kategorie

Religion

Podcast-Website

www.radiopulpit.co.za

Neueste Folge

26. Sep 2026

Wo hören?

Podcasts in der App Replaio Radio Bald verfügbar

Podcasts kommen bald in die App. Installiere sie jetzt und erlebe als Erster einen ganz neuen Blick auf Podcasts

Bei Google Play herunterladen Kostenlos installieren Android fast 10 Mio. Downloads · Bewertung 4,8 iOS bald

Folgen

Radio Kansel - gister, vandag en more 11.10.2025

Jannie Pelser gesels vandag met Jean Lung-Harmse, Kommunikasie Bestuurder van Radio Kansel, oor die geskiedenis en die toekoms van Radio Kansel www.radiokansel.co.za

Hoe lees ek die Bybel? 04.10.2025

Jannie Pelser gesels vandag met Proff Tanya van Wyk en Jan-Albert van den Berg oor Hoe lees ek die Bybel? www.radiokansel.co.za

Dr. Bennie Mostert 20.09.2025

Jannie Pelser gesels vandag met Dr. Bennie Mostert www.radiokansel.co.za

Naweek Aktueel - Ds. Rudi Swanepoel 06.09.2025

Jannie Pelser gesels vandag met Ds Rudi Swanepoel www.radiokansel.co.za

Dr. Nico Smith 30.08.2025

Jannie Pelser gesels vandag met Dr. Nico Smith wat sy lewe met ons kom deel www.radiokansel.co.za

Die lewe van 'n skrywer 23.08.2025

Jannie Pelser gesels vandag met twee skrywers, Jaco Versveld en Malene Breytenbach oor hulle beroepe as bekroonde skrywers. www.radiokansel.co.za

Core Worship Festival 16.08.2025

Jannie Pelser gesels vandag met Landi-Lee Oberholse en Ps Arrie Oberholse oor die Core Worship Festival wat gaan plaasvind die 18de Oktober 2025 www.radiokansel.co.za

Harvesters Ministries 09.08.2025

In vandag se episode van Naweek Aktueel gesels Jannie Pelser met Steven Loots wat sy getuienis kom deel www.radiokansel.co.za

Die effek van Leierskap 02.08.2025

Jannie Pelser en gaste, Brand Pretorius, Jurie Schoeman en Tim du Plessis, gesels vandag oor die effek van leierskap - positief of negatief www.radiokansel.co.za

Reggie Peace - Vredemaker 26.07.2025

Janne Pelser gesels vandag met akteur Reggie Peace wat sy storie met ons kom deel www.radiokansel.co.za

Tears Foundation 19.07.2025

Jannie Pelser gesels vandag met Celeste Louw van die Tears Foundation www.radiokansel.co.za

Dr Jan Botha en Kou Voëls 12.07.2025

Jannie Pelser gesels vandag met Dr Jan Botha oor sy interessante passie: Kou voëls www.radiokansel.co.za

Naweek Aktueel - Prof Fanie Snyman 05.07.2025

Jannie Pelser kuier vandag in Naweek Aktueel saam met Prof Fanie Snyman wat bietjie sy storie kom deel www.radiokansel.co.za

Ds Bennie Janse van Rensburg getuienis 28.06.2025

Jannie Pelser gesels vandag met Ds Bennie Janse van Rensburg wat sy getuienis en storie kom deel www.radiokansel.co.za

Len Muller kom deel sy storie 21.06.2025

Jannie Pelser gesels vandag met Len Muller wat kom vertel van sy passies, sy musiek en sy storie www.radiokansel.co.za

'n Bewustheid van God 14.06.2025

Jannie Pelser gesels vandag met Barend La Grange oor die bewustheid van God www.radiokansel.co.za

'n Hedendaagse Klaaglied 07.06.2025

Janne Pelser en gaste, Prof. Stefan de Beer en Ds. Jan Lubbe gesels oor 'n skrywe van Prof de Beer - 'n hedendaagste klaaglied www.radiokansel.co.za

'n Visie vir Suid Afrika 31.05.2025

Jannie Pelser gesels vandag met Ds. Schalk van Heerden, Barend La Grange en Ds Danie Mouton oor "'n Visie vir Suid Afrika" www.radiokansel.co.za

Die kerk gaan nie lê nie! 24.05.2025

Jannie Pelser gesels vandag met Carinda Fourie van die Premier Myn Gemeente in Cullinan asook met Dr. Christo Benade van Suiderstrand N.G Gemeente oor die tema: die kerke gaan nie lê nie, ten spyte van moeilike tye www.radiokansel.co.za

God het iets met my lewe te doen 17.05.2025

Jannie Pelser gesels met Vader Ashe Steenbok oor die tema: "God het iets met my lewe te doen en ek het iets met God te doen" www.radiokansel.co.za

Chris Malan - Ek was drie keer dood 10.05.2025

Jannie Pelser gesels met Chris Malan wat sy aangrypende getuienis kom deel www.radiokansel.co.za

NG Gemeente Ventersdorp 03.05.2025

Jannie Pelser gesels vandag met Dries Kotzee en Edith Ingerse oor die NG Gemeente Vensterdorp www.radiokansel.co.za

Dr Isak Burger vertel sy storie 26.04.2025

Jannie Pelser kuier vandag saam met Dr Isak Burger wat kom vertel van sy kinderdae en sy getuienis www.radiokansel.co.za

Die Groter Kerk 19.04.2025

Jannie Pelser gesels vandag met Dr Nioma Venter en Dr George Marchinkowski oor die kerk in geheel www.radiokansel.co.za

Wreed en mooi is die dood 12.04.2025

Jannie Pelser gesels vandag met skrywer Tobie Wiese oor sy boek: Wreed en Mooi is die Dood www.radiokansel.co.za

Höre den Podcast Naweek Aktueel in Replaio

Radio und Podcasts in einer App - kostenlos und ohne Anmeldung. Installiere sie noch heute und verpasse den Start nicht

Bei Google Play herunterladen

Replaio ist kein Herausgeber von Podcasts; die Namen der Sendungen, Cover und Audioinhalte gehören ihren Autoren und werden über öffentliche RSS-Feeds verbreitet