Stellenbosch Gemeente

Na-Leef Gedagte

Religion AF ↓ 9 Folgen

Embracing what God does for you is the best thing you can do for him. Don’t become so well-adjusted to your culture that you fit into it without even thinking. Instead, fix your attention on God. You’ll be changed from the inside out. - Romans 12 (MSG)Ontdek saam met Pieter hoe God jou in die alledaagse wys hoé en waarlangs jy kan loop.

Autor

Stellenbosch Gemeente

Kategorie

Religion

Podcast-Website

na-leef-gedagte.castos.com

Neueste Folge

19. Mär 2026

Wo hören?

Podcasts in der App Replaio Radio Bald verfügbar

Podcasts kommen bald in die App. Installiere sie jetzt und erlebe als Erster einen ganz neuen Blick auf Podcasts

Bei Google Play herunterladen Kostenlos installieren Android 5 Mio.+ Downloads · Bewertung 4,8 iOS bald

Folgen

Geseënd is dié wat huil || Na-Leef Gedagte || 19 Maart 2026 19.03.2026

Treur is treurige woord. Dit klink te abstrak, te stil, te onsintuiglik, te innerlik. Huil is ’n tragies tasbare woord. Dit is meestal sigbaar, hoorbaar, kan selfs geproe word. Wanneer jy iemand vashou wat huil kan jy die ontsteltenis fisies voel. Huil is lastig lyflik. Hierdie week wonder ek oor Jesus se onverwagse “Geseënd is die wat treur…” in die lig van al nege die saligspreuke en vertaal dan...

Gelukkig is jy wat huil || Na-Leef Gedagte || 18 Maart 2026 18.03.2026

Treur is treurige woord. Dit klink te abstrak, te stil, te onsintuiglik, te innerlik. Huil is ’n tragies tasbare woord. Dit is meestal sigbaar, hoorbaar, kan selfs geproe word. Wanneer jy iemand vashou wat huil kan jy die ontsteltenis fisies voel. Huil is lastig lyflik. Hierdie week wonder ek oor Jesus se onverwagse “Geseënd is die wat treur…” in die lig van al nege die saligspreuke en vertaal dan...

Wie help jou om mens te word? || Na-Leef Gedagte || 12 Maart 2026 12.03.2026

Loop ons die gevaar om ons menslikheid te verloor? Wat kan ons as die volgelinge van die God-wat-mens-word daaraan doen?

'n Sodat/Omdat Benadering || Na-Leef Gedagte || 05 Maart 2026 04.03.2026

Ons hele wêreld is gebou en gerat op hierdie sodat-benadering. Dit maak dit moeilik om die omdat-lewe wat Christus vir ons kom gee te aanvaar, te onthou en na te leef. Pieter deel sy gedagtes na aanleiding van die afgelope Sondag se preekboodskap. Leef jy sódat…of ómdat?

In Wording || Na-Leef Gedagte || 25 Februarie 2026 25.02.2026

Kinders raak soms goed kwyt of vang onbesonne dinge aan…en ons glimlag en dink “Siestog, hulle is nog net kinders, hulle leer nog, hulle is nog in wording.” Ons maak spasie vir hierdie ‘wording’ se vrae, wonder en foute. Ons moedig dit selfs aan. Maar is groot-mense regtig afgehandel, wanneer ons so vol kritiek, foutlose perfektheid van mekaar verwag?

As Woensdag || Na-Leef Gedagte || 18 Februarie 2026 18.02.2026

As-Woensdag begin met “Onthou jy is stof” en ’n as-kruis-merk op jou voorkop of pols. Hoekom?

Sielsverlange || Na-Leef Gedagte || 11 Februarie 2026 11.02.2026

Hoekom word sekere ervarings - van musiek, tot geregte, tot mense, tot plekke - as sielvol beskryf en ander nie? Waak miskien vir ’n oomblik, as ’n oorgestimuleerde wese, daarteen om te besef dat dit by sielvol nie noodwendig gaan oor nuwe ervarings of blootstelling nie. Dit gaan dalk juis nie oor novelty se verleiding nie, maar oor ’n oer-roering wat jou stroop van al die toevoegsels wat ons met...

Veelkleurige diversiteit | met Helené Smit || Na-Leef Gedagte || 04 Februarie 2026 04.02.2026

’n Gesprek wat jou nooi om saam te dink oor die skepping in al sy diversiteit. Pieter gesels met Helène Smit. "Kom ons gesels saam oor die prentjies wat ons het van mekaar wat ons nie eens altyd besef nie. Dalk mekaar wat ons nie eens altyd besef nie. Dalk help dit ons om saam die volheid van God se skepping te ontdek. Natuurlik is hierdie tipe gesprekke soms ongemaklik. En as jou huis en omgewing...

Die geur-geheue van verhoudings || Na-Leef Gedagte || 30 Januarie 2026 30.01.2026

“Dit is die heilige alledaagse in ons verhoudings wat ons geloof uit die bubblewrap van geestelike-perfeksie kom haal, ons nederig maak, God-met-ons openbaar. En dit is waar die Woord weer lewend word. Al is dit is morsig, soos meeste kuns-ateljees, is dít waar die kuns en verwondering geskep word.” - Pieter

Höre den Podcast Na-Leef Gedagte in Replaio

Radio und Podcasts in einer App - kostenlos und ohne Anmeldung. Installiere sie noch heute und verpasse den Start nicht

Bei Google Play herunterladen

Replaio ist kein Herausgeber von Podcasts; die Namen der Sendungen, Cover und Audioinhalte gehören ihren Autoren und werden über öffentliche RSS-Feeds verbreitet