OFM

Mid-Morning Magic

Mid-Morning Magic with Yolanda Maartens, weekdays, 09:00 - 12:00

Autor

OFM

Kategorie

Education

Podcast-Website

www.ofm.co.za

Neueste Folge

25. Jun 2026

Wo hören?

Podcasts in der App Replaio Radio Bald verfügbar

Podcasts kommen bald in die App. Installiere sie jetzt und erlebe als Erster einen ganz neuen Blick auf Podcasts

Bei Google Play herunterladen Kostenlos installieren Android 5 Mio.+ Downloads · Bewertung 4,8 iOS bald

Folgen

ISUZU foot-and-mouth disease Support Campaign recipient expresses gratitude 25.06.2026

Amogelang Metswamere and her husband are proud farmers from Witpan Farm. Her farming journey began in 2019 with 4 sheep, and in 2021 she married her husband, a farmer who specializes in goats, sheep, sunflower, and maize where she has since taken charge of the livestock division. She joins Yolanda Maartens to express her gratitude towards ISUZU for seeing their plight during the current foot-and-m...

A new and improved Best of Bloemfontein reader's choice awards for 2026 18.06.2026

Sazly Moses joins Yolanda Maartens to explain the new 3 phase process for Best of Bloemfontein – Bloemfontein Courant Readers' Choice Awards. All the details can be found online at bloemfonteincourant.co.za

GEMS Day: 20 Year Celebration 04.06.2026

Pulane Nel Sekepe chats with Dr. Vuyo Gqola, Chief Operations Officer at GEMS. Celebrating two decades of providing healthcare cover and support to public servants, and part of those celebrations includes engaging directly with members in communities across the country.

The Big Cover Up: Uitkomsdal 02.06.2026

Yolanda Maartens gesels met Bianca by Uitkomsdal in die Noord-Wes. Hul is 1 van die begunstigdes van 2026 fondsinsamelings projek. Met trots aan jou gebring deur OFM, in samewerking met Round Table Southern Africa.

Hierdie Kinderbeskermingsweek, kom ons doen dit vir die kinders en stap saam! 25.05.2026

In Bloemfontein vind 'n Kinderbeskerming Stap plaas die 30ste Mei 2026 in samewerking met ENGO, Vrystaat Versorging in Aksie (VVA) en Childline FS. Luchell Coetzee, maatskaplike werker by ENGO, Ashley Olivier, maatskaplike werker by VVA en Febe Groenewald, maatskaplike werker by ENGO sluit by Yolanda Maartens aan om die doel van Kinderbeskermingsweek te verduidelik en ook om skokkende statistieke...

Lenmed Wilmed Park Hospitaal en Hartsentrum - Alex Daneel 22.05.2026

Alex Daneel, algehele bestuurder, gesels met Yolanda Maartens oor die opgraderings en nuwe dienste se kapitaal wat Lenmed investeer het, hoekom dit belangrik is om die opgraderings en uitbreidings te doen en wat die publiek en pasiente kan verwag van die hospital.

Lenmed Wilmed Park Hospitaal en Hartsentrum - Dr. René Du Plessis 22.05.2026

Dr. René Du Plessis gesels met Yolanda Maartens oor die hospitaal se Noodeenheid wat onlangs opgegradeer en uitgebrei is. Sy praat oor behandeling van werkverwante-beserings, soos WCA- en COID-gevalle. Gedurende die wintermaande sien mens dikwels meer siek persone en noodgevalle, sy verduidelik ook vir ons wanneer moet iemand mediese hulp dringend opsoek, en na watter simptome moet mense oplet.

40 Acts of Kindness: Skool seun se onbaatsugtige poging om sy Juffrou te help 18.05.2026

As deel van ons "40 Acts of Kindness", deel ons graag met jul die verhaal van ’n onderwyseres van Grey College, Karen du Plessis in Bloemfontein wat vir Wilco de Villiers wil bedank vir sy onbaatsugtige poging om haar by te staan deur middel van 'n fondsinsameling by sy skool.

Die Noordwes-Universiteit Potchefstroom Opedag moet op elke voornemende student se lysie wees 07.05.2026

Die NWU Potchefstroom Opedag vir 2026 is die 9de Mei en Walter van der Walt, Bemarkings- en Openbare Betrekkingebeampte op die Potchefstroomse Studentekampusraad sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel wat voornemende studente kan verwag by die opedag en hoekom hy destyds die Noordwes-Universiteit gekies het na hy ook die opedag bygewoon het. Meer besonderhede kry jy onder EVENTS by ofm.co.za

VKB Sentraal Sport Toernooi 30.04.2026

Dis meer as net ’n toernooi – dis ’n platform waar jong talent kan groei en skitter. Met 1600 atlete en meer as 100 spanne, bring die VKB Sentraal Sport Toernooi skole van regoor die streek bymekaar vir ’n onvergeetlike sportervaring. Yolanda gesels met CJ Holzhausen, hoof van sport by Hoërskool Sentraal oor wat die dag alles behels.

Samewerking met skole is wat die VKB Sentraal Sport Toernooi ‘n sukses maak 29.04.2026

Die VKB Sentraal Sport Toernooi vind plaas vanaf 29 April tot 2 Mei by Hoërskool Sentraal in Bloemfontein. Mid-Morning Magic kuier regstreeks saam op 30 April en nooi jou om ook die jong atlete te kom ondersteun. Yolanda Maartens gesels met VKB Groephoof vir Bemarking en Kommunikasie en GWK Streeksdirekteur, Neil De Klerk oor die belangrikheid van die sporttoernooi en die rol wat skole speel om hi...

Die 6de Nashua gholfdag ten bate van ENGO vind die 7de Mei in Bloemfontein plaas 29.04.2026

Hoof Uitvoerende Direkteur van ENGO, De Wet Claassens sluit by Yolanda Maartens aan om sy dankbaarheid teenoor Nashua te deel vir hul volgehoue vennootskap en om te vertel wat die fondse van die jaarlikse gholfdag vir ENGO beteken. ENGO bedryf 32 kinder- en jeugsorgsentrums, wat veilige en koesterende omgewings bied vir tussen 700 en 800 kinders wat deur die kinderhof uit onveilige situasies verwy...

Die VKB Sentraal Sport Toernooi is afhanklik van vennootskappe soos die met Edutrace 28.04.2026

Die VKB Sentraal Sport Toernooi vind plaas vanaf 29 April tot 2 Mei by Hoërskool Sentraal in Bloemfontein. Mid-Morning Magic kuier regstreeks saam op 30 April en nooi jou om ook die jong atlete te kom ondersteun. Yolanda Maartens gesels met Johan Goosen van Edutrace oor hul vennootskap met VKB en hoe hulle streef om ‘n volhoubare talentpyplyn te bou op die platteland. Lees gerus meer onder EVENTS...

The Ultimate Act of Kindness for Olive Noel 22.04.2026

At just six weeks old, Olive was diagnosed with a rare condition that meant her body couldn’t produce its own blood. Diamond Blackfan Anaemia (DBA), a rare genetic bone marrow failure syndrome. For a decade, nine dedicated 'Guardian Angel' donors have given blood specifically to keep her alive. Now, after more than 150 transfusions, Olive has a message for the people whose kindness has supported h...

Round Table kyk terug met dankbaarheid op ‘n uiters suksesvolle jaar 20.04.2026

Round Table Southern Africa hou die naweek van 23 April hul jaarlikse vergadering met al hul takke landswyd. Hier word daar terugvoer gegee oor liefdadigheidsprojekte van reg oor die land. President van Round Table Southern Africa, Vos Botha, sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel van hul suksesse in die laaste jaar en ook om sy dankbaarheid teenoor almal betrokke te deel. Jy kan meer uitvind...

John Deere deel van OFM se Dankie Donderdag inisiatief 20.04.2026

Tydens Dankie Donderdag 2026 bedank OFM die landbou sektor vir hul harde werk wat voedselsekerheid verseker en ons gemeenskappe elke dag ondersteun. Ons sê saam dankie. Bemarkingsbestuurder by John Deere, Lucas Groenewald sluit by Yolanda Maartens aan om hul boere en kliente in die landbou waardeketting namens John Deere ook te bedank.

Eloff reg om die verhoog warm te dans by Bloemskou 20.04.2026

Eloff is 23 April op die Bloemskou verhoog en sy Bikini Weer song pas perfek by vanjaar se 'Beach Party' tema. Hy gesels met Yolanda Maartens oor wat jy kan verwag tydens sy vertoning en vertel ook hoe sy aanhangers hom fiks hou. Kaartjies vir Bloemskou is beskikbaar op Computicket en dan het jy gratis toegang tot die Coca Cola tent vir al die optredes. Eloff is 23 April om 19:00 op die verhoog, t...

Studieaansoeke vir 2027 is oop en Akademia is reg om jou te ontvang 02.04.2026

Die tyd het aangebreek vir jou om die eerste bousteen vir jou studiereis neer te lê. Akademia se studieaansoeke vir 2027 is pas oop en Yoland Maartens gesels met Danelle Conradie, bemarkingsadviseur, hieroor. Sy vind ook uit wat die verskeie betalingsopsies is en wat Akademia ‘n unieke studietuiste maak. Lees meer by www.akademia.ac.za

Donate pre-loved clothes and toys to the Street Store as your act of kindness 19.03.2026

The Street Store Bloemfontein want to bless those in need with basic clothing necessities and give the children in these families a toy to brighten their day. They need your help! You can drop off your pre-loved clothing and toys at various points in Bloemfontein which will then be distributed at 3 locations during the STREET STORE DAY on 23 May! Coordinator Maresa van der Walt joins Yolanda Maart...

40 Acts of Kindness: Barmhartige student van NWU se goedheid, red 'n lewe 18.03.2026

Lara Schutte, 'n verpleegstudent aan die Noordwes-Universiteit, was op pad terug na Potchefstroom toe sy op 'n ernstige motorongeluk afgekom het. Sy was eerste op die toneel en het sonder om te huiwer, ingegryp om hulp te verleen wat 'n man se lewe gered het. Sy gesels met Yolanda Maartens op Mid-Morning Magic oor die ervaring en om 'n stukkie goedheid te deel met ander.

Kindness towards those with Cancer: The Davis Foundation serves families 10.03.2026

The Davis Foundation, believes in spreading hope, one care bag at a time. Their journey began in January 2025, when South African rugby player Aidon Davis and his wife, Sune, started the foundation after Aidon was diagnosed with cancer in his early twenties. An idea sparked to make the load lighter for others facing treatment, long hours of chemo and times of loneliness. They provide care bags to...

OFM en Nedbank vat hande vir die Childline FS Business Breakfast 2026 06.03.2026

Direkteur van Childline FS Mariétha Le Roux en Marius Volschenk van Nedbank sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel van Nedbank se betrokkenheid oor die laaste 12 jaar al en ook wat die fondse vir Childline FS beteken. ‘n Oggend soos die kan nie sonder die ondersteuning van die gemeenskap plaasvind nie en dus word besighede gevra om hande te vat en die oggend te ondersteun. OFM is ‘n trotse med...

The Westdene Park Conservancy asks you to be kind to your neighbourhood 03.03.2026

40 Acts of kindness for 40 years of OFM and Michael Deutschmann joins Yolanda Maartens to talk about the Westdene Park Conservancy in Bloemfontein. This initiative invites you to be kind to nature and to be kind to your neighbourhood. You can get involved by making an annual contribution to keep the green belts in the area protected and clean. Safe for families and friends and furry friends. Find...

Dapper McKenzie deel haar storie 02.03.2026

McKenzie Bradfield van Welkom, is net 11 jaar oud en vertel met dapperheid hoe skielike gehoorverlies haar wereld verander het.

'n Nuwe wêreld vir SW Saunders 02.03.2026

Ma Janeke Saunders van Jan Kempdorp vertel hoe ‘n nuwe wereld oop gegaan het vir haar seuntjie SW wat vanjaar ook Gr 1 in ‘n hoofstroom skool kon begin.

Höre den Podcast Mid-Morning Magic in Replaio

Radio und Podcasts in einer App - kostenlos und ohne Anmeldung. Installiere sie noch heute und verpasse den Start nicht

Bei Google Play herunterladen

Replaio ist kein Herausgeber von Podcasts; die Namen der Sendungen, Cover und Audioinhalte gehören ihren Autoren und werden über öffentliche RSS-Feeds verbreitet