GROOTfm 90.5

GROOTfm 90.5

GROOTfm 90.5 is op ‘n missie om Suid-Afrika en sy mense te inspireer en te impakteer met “vermaak wat verskil maak” anders kan ons die lekker liedjies en grootste treffers van alle tye maar op ‘n CD in die kar luister en die nuus van die dag op die internet lees! Ons vier en geniet alles wat goed en reg is, maar aanvaar ook die verantwoordelikheid vir die dinge wat ons nog wil sien verander! Ons kleur die klankgolwe in met hoop en woorde van lewe, maar lééf ook GROOT in die klein en die onbenullige om ‘n blywende voetspoor in ons gemeenskap te laat. Luister na ons op 90.5fm in Pretoria of op D...

Besuch unbedingt die Website des Podcasts und unterstütze die Macher: www.grootfm.co.za

Autor

GROOTfm 90.5

Kategorie

Uncategorized

Podcast-Website

www.grootfm.co.za

Neueste Folge

15. Okt 2026

Wo hören?

Podcasts in der App Replaio Radio Bald verfügbar

Podcasts kommen bald in die App. Installiere sie jetzt und erlebe als Erster einen ganz neuen Blick auf Podcasts

Bei Google Play herunterladen Kostenlos installieren Android fast 10 Mio. Downloads · Bewertung 4,8 iOS bald

Folgen

Route326: Mode Moment met Simon Rademan - 'Little Black Number' 07.09.2026

Mode Moment met Simon Rademan - 'Little Black Number'.

Deon Meyer 07.09.2026

Dit is wêreld koop 'n boek dag en die bekende Suid-Afrikaanse skrywer, Deon Meyer gesels met Annelie oor een van haar gunsteling onderwerpe - BOEKE en lees.

Motivering 7 September 2026 - Tel jou seëninge 07.09.2026

Het jy al ooit so gefokus op dit waarvoor jy bid… dat jy vergeet het om dankbaar te wees vir dit wat jy reeds ontvang het? Psalm 103:2 sê: “Loof die Here, o my siel, en vergeet geeneen van sy weldade nie.”

#OntbytMetDoepieEnNina - Jacobus nuwe enkelsnit 07.09.2026

JACOBUS het kom kuier by Doepie en Nina op ONBYT om 'n paar "misverstande" uit te klaar en ook te gesels oor sy nuwe enkelsnit saam met Demi-Lee Moore, Probeer!

5-uur Klub Inspirasie - Maandag 7 September 2026 07.09.2026

Charonike bring jou oggend inspirasie met For King + Country - Shoulders

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK Skryf'it Top 5 aankondiging 07.09.2026

Die Ghoeroes het hulle ding gedoen en die Top 5 van die Skryf'it kompetisie is bepaal. Wie gaan koning kraai?

#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 7 September 07.09.2026

Inspirasie deur Teodor Van Der Spuy

5-uur Klub Inspirasie - Vrydag 4 September 2026 04.09.2026

Charonike bring jou oggend inspirasie met Brandon Lake - How good God is

#OntbytMetDoepieEnNina - Janie Bay enkelsnit saam Hunter Kennedy 04.09.2026

Janie Bay het kom kuier oor haar nuutste enkelsnit en het ons asems weggeslaan met n akoestiese weergawe van Tina Turner

#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 4 September 04.09.2026

Inspirasie deur Janine Fourie

#ALT-Fokus - Shortstraw | 3 September  03.09.2026

Shortstraw is hierdie week se #HOOF-fokus en Venita gesels met die manne oor hulle nuutste EP, Everything In Between. Sy leer meer oor die beginjare van die band en wat hulle al vir die afgelope 17 jaar suksesvol in die musiekbedryf hou.

Wêreld Mondhigiënemaand - Brussouw Holistic Health Solutions 03.09.2026

September is Wêreld Mondhigiënemaand – 'n goeie herinnering dat 'n gesonde mond oor veel meer as net 'n mooi glimlag gaan. Goeie mondhigiëne kan jou algemene gesondheid beïnvloed en help om tand- en tandvleissiektes te voorkom. Sarina gesels met Marguerite Brussow van Brussouw Holistic Health Solutions oor eenvoudige gewoontes wat 'n groot verskil kan maak.

#OntbytMetDoepieEnNina - Snotkop nuwe enkelsnit 03.09.2026

Vars van die Multi-Platinum-sukses van hul treffer "Boerepompie", is Snotkop en Ricus Nel terug met nóg 'n groter samewerking wat Suid-Afrikaners regoor die land gaan vermaak. Hul splinternuwe enkelsnit, "Koelboks Koning", word vergesel deur 'n skreeusnaakse musiekvideo wat beloof om onmiddellik 'n gunsteling onder aanhangers te word.

5-uur Klub Inspirasie - Donderdag 3 September 2026 03.09.2026

Charonike bring jou oggend inspirasie met Andre Ripp - Breakdown

#OntbytMetDoepieEnNina - Kultuur in die werksplek Deel 1 03.09.2026

Ons gesels met Marno Boshoff en sy span wat verantwoordelik is vir die Kultuur by King Price oor wat ons kan doen om ons werksplek kultuur te verander.

#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie -3 September 03.09.2026

Inspirasie deur Doepie

#GROOTtrauma | 2 September  02.09.2026

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Hoe raak mens ontslae van vervalde of ongebruikte medisyne? >Hoekom sien ons skielik soveel kinder-siektes in Pretoria? >Dr Pierre Nel gesels oor die veld van onkologie en Oscar Chelusky se nuwe kanker behandeling >Dr Jaco se wenk vir die week

#WeeksdaeVibesMetVenita - Preston Pablo | 2 September 02.09.2026

Al die pad van Kanada af! Preston Pablo gesels met Venita oor sy musiekloopbaan en die nuwe musiek wat hy in 2026 vrygestel het. Hy leer Venita sommer ook ’n ding of twee oor hoe om die Kanadese winters te oorleef, terwyl sy intussen haar khaki en vellies-pakkie regmaak vir wanneer hy uiteindelik sy eerste SA-vertonings kom doen.

Route326: Neil Robinson CEO of The Pedal Power Association on stronger road safety 02.09.2026

Neil Robinson CEO of The Pedal Power Association on stronger road safety.

GROOT oepsie: Wild vir vandag 02.09.2026

Wild vir vandag. GROOTfm90.5

Boomplantmaand - Prof Braam van Wyk 02.09.2026

Prof Braam van Wyk het sy lewe aan die Suid-Afrikaanse flora gewy. Met September as Boomplantmaand gesels ons vandag met prof Braam oor sy navorsing, sy liefde vir plante en die nalatenskap wat hy besig is om vir toekomstige geslagte te skep.

5-uur Klub Inspirasie - Woensdag 2 September 2026 02.09.2026

Charonike bring jou oggend inspirasie met Jason Gray ft Sanctus Real - Land of the living

#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 2 September 02.09.2026

Inspirasie deur Reinhardt Smit

Route326: Nicole Strauss from SANSA on the design of a space mascot 01.09.2026

Nicole Strauss from SANSA on the design of a space mascot.

Route326: One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - Stephanie Mills se 'Never Knew Love Like This Before' 01.09.2026

One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - Stephanie Mills se 'Never Knew Love Like This Before'.

Höre den Podcast GROOTfm 90.5 in Replaio

Radio und Podcasts in einer App - kostenlos und ohne Anmeldung. Installiere sie noch heute und verpasse den Start nicht

Bei Google Play herunterladen

Replaio ist kein Herausgeber von Podcasts; die Namen der Sendungen, Cover und Audioinhalte gehören ihren Autoren und werden über öffentliche RSS-Feeds verbreitet