GROOTfm 90.5

GROOTfm 90.5

GROOTfm 90.5 is op ‘n missie om Suid-Afrika en sy mense te inspireer en te impakteer met “vermaak wat verskil maak” anders kan ons die lekker liedjies en grootste treffers van alle tye maar op ‘n CD in die kar luister en die nuus van die dag op die internet lees! Ons vier en geniet alles wat goed en reg is, maar aanvaar ook die verantwoordelikheid vir die dinge wat ons nog wil sien verander! Ons kleur die klankgolwe in met hoop en woorde van lewe, maar lééf ook GROOT in die klein en die onbenullige om ‘n blywende voetspoor in ons gemeenskap te laat. Luister na ons op 90.5fm in Pretoria of op D...

Besuch unbedingt die Website des Podcasts und unterstütze die Macher: www.grootfm.co.za

Autor

GROOTfm 90.5

Kategorie

Uncategorized

Podcast-Website

www.grootfm.co.za

Neueste Folge

15. Okt 2026

Wo hören?

Podcasts in der App Replaio Radio Bald verfügbar

Podcasts kommen bald in die App. Installiere sie jetzt und erlebe als Erster einen ganz neuen Blick auf Podcasts

Bei Google Play herunterladen Kostenlos installieren Android fast 10 Mio. Downloads · Bewertung 4,8 iOS bald

Folgen

#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 11 September 11.09.2026

Inspirasie deur Janine Fourie

#WeeksdaeVibesMetVenita - Piper Connely & Esjay Jones | 10 September 10.09.2026

Dis weer tyd vir Charonike's VIBE Corner!! Charonike gesels met die 15-jarige Amerikaanse kunstenaar Piper Connely en Suid-Afrikaanse vervaardiger en musikant Esjay Jones oor Piper se nuwe enkelsnit "Unapolagetic". 

Oppinuus - Rianette Leibowitz oor AI op sosiale media 10.09.2026

Ons gesels oor hoe AI jou kind se inligting van jou profiele af gebruik en opgaar... Dus kan mense jou kind se adres, skool ens. kry. Rianette Leibowitz van Cyber Wellness verduidelik hoe jy kan veilig wees

Hoe lyk 'n goeie leier vandag? 10.09.2026

Die wêreld van werk het dramaties verander – en daarmee saam ook die manier waarop ons oor leierskap en bestuur moet dink. Werknemers soek vandag meer as net ’n baas wat opdragte gee; hulle wil ’n leier hê wat kan luister, afrig, aanpas en mense deur voortdurende verandering kan begelei. Van agile leadership en emosionele intelligensie tot generasieverskille en sielkundige veiligheid – moderne lei...

5-uur Klub Inspirasie - Donderdag 10 September 2026 10.09.2026

Charonike bring jou oggend inspirasie met Sidewalk Prophets - Father, let it be

#OntbytMetDoepieEnNina - Kultuur in die werksplek Deel 2 10.09.2026

Ons gesels verder met Marno Boshoff en sy span wat verantwoordelik is vir die Kultuur by King Price oor wat ons kan doen om ons werksplek kultuur te verander.

#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 10 September 10.09.2026

Inspirasie deur Doepie vanoggend

#GROOTtrauma | 9 September  09.09.2026

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waar of Onwaar: Jou dermgesondheid kan jou bui beïnvloed? >Tweedehandse rook: 1,7 miljoen mense sterf sonder om self te rook >Wêreld-Alzheimermaand - Gesprek met Dr Margo de Kooker >Waarna kyk dokters gedurende 'n dimensietoets >Dr Jaco se wenk vir die week

#WeeksdaeVibesMetVenita - Justin Coetzee | 9 September 09.09.2026

Justin Coetzee is lief vir die liefde - hy skryf selfs liedjies daaroor. Venita gesels met hom oor sy nuwe enkelsnit "Opsoek Na Liefde".

Route326: Arrie Rautenbach ry 4000 kilometer op 'n fiets deur Europa vir Parkinson's Bewusmaking 09.09.2026

Arrie Rautenbach ry 4000 kilometer op 'n fiets deur Europa vir Parkinson's Bewusmaking.

GROOT oepsie: Bedrof 09.09.2026

GROOT oepsie: Bedrof. GROOTfm90.5

Karla Pretorius Protea Netbal Speler 09.09.2026

Annelie gesels met uittredende Protea Netbal speler Karla Pretorius oor haar loopbaan en die pad voorentoe

#OntbytMetDoepieEnNina - Majozi (Hold Tight) 09.09.2026

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer MAJOZI stel vandag sy opbouende nuwe enkelsnit, *HOLD TIGHT*, vry – die derde amptelike enkelsnit vanaf sy bekroonde EP, *FLANNEL MUSIC*. Die snit kombineer meesleurende melodieë met 'n optimistiese boodskap van volharding en verbondenheid, en dien as 'n herinnering om vas te hou te midde van die lewe se onsekerhede en om die mense wat die pad saa...

5-uur Klub Inspirasie - Woensdag 9 September 2026 09.09.2026

Charonike bring jou oggend inspirasie met Patrick Mayberry - Lead on good Sheppard

#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 9 September 09.09.2026

Inspirasie deur Reinhardt Smit vandag

#WeeksdaeVibesMetVenita - The Bird | 8 September 08.09.2026

Haar naam is Bianca, maar sy stel musiek vry onder die naam The Bird en sy gesels met Venita oor haar nuutste enkelsnit 'It's Just Begun'. 

Route326: One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - Kajagoogoo se 'Too Shy' 08.09.2026

One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - Kajagoogoo se 'Too Shy'.

Sarina gesels vrouegesondheid 08.09.2026

Sarina en Neliana Horn, Nasionale Kommersiële Bestuurder by Ethica gesels oor Sérélys MENO, en hoe dit vroue help om die simptome van Perimenopause en Menopause, op ‘n nie-hormonale manier te behandel. Back-a-buddy

ABC van Ouerskap: Q- Q&A 08.09.2026

In die ABC van Ouerskap staan ons eers 'n bietjie stil by algemene vrae van ouers by die letter Q vir Q&A. In die ateljee is Dr Maretha Combrink, Pediater by MediClinic Kloof, Cecile van Niekerk - Dieetkundige by Peanut en Mieke Spoormaker - Arbeidsterapeut en eienaar van Senseability studios.

#OntbytMetDoepieEnNina - Jaco Kriel (Oud Springbok) oor JK6 08.09.2026

Oud Springbok, Jaco Kriel, het by Doepie en Nina kom gesels op Ontbyt, oor sy JK6 Foundation en die verskil wat hy veral ondere jong seuns probeer maak deur sy getuiennis te deel en mentorskap te bied.

#OntbytMetDoepieEnNina - Huispraatjies met BetterBond 08.09.2026

Ons gesels vanoggend met Jakob van Betterbond oor wat die banke na kyk ass dit kom by n huislening.

5-uur Klub Inspirasie - Dinsdag 8 September 2026 08.09.2026

Charonike bring jou oggend inspirasie met CAIN - Rise Up

#OntbytMetDoepieEnNina - Waarvoor betaal mens jou dokter? 08.09.2026

Na n gesprek ongeveer 2 weke terug het Doepie en Nina vir Dr Elize Neil genooi om te kom verduidelik hoekom jou dokter jou elke 6 mmaande moet sien en nie net n herhaling op kroniese voorskrifte kan gee nie.

#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 8 September 08.09.2026

Inspirasie Deur Nina Vanoggend

#WeeksdaeVibesMetVenita - Cece Vee | 7 September 07.09.2026

Venita gesels met Cece Vee oor haar nuutste enkelsnit "Maryanne".

Höre den Podcast GROOTfm 90.5 in Replaio

Radio und Podcasts in einer App - kostenlos und ohne Anmeldung. Installiere sie noch heute und verpasse den Start nicht

Bei Google Play herunterladen

Replaio ist kein Herausgeber von Podcasts; die Namen der Sendungen, Cover und Audioinhalte gehören ihren Autoren und werden über öffentliche RSS-Feeds verbreitet