Alwyn de Klerk

Baardberaad

News AF ↓ 127 Folgen

Ons gesels oor aktuele sake uit n Boere-Afrikaner oogpunt. Ons is konserwatief Afrikaans.

Besuch unbedingt die Website des Podcasts und unterstütze die Macher: podcasters.spotify.com

Autor

Alwyn de Klerk

Kategorie

News

Podcast-Website

podcasters.spotify.com

Neueste Folge

20. Mär 2025

Wo hören?

Podcasts in der App Replaio Radio Bald verfügbar

Podcasts kommen bald in die App. Installiere sie jetzt und erlebe als Erster einen ganz neuen Blick auf Podcasts

Bei Google Play herunterladen Kostenlos installieren Android 10 Mio.+ Downloads · Bewertung 4,7+ iOS bald

Folgen

Baardberaad 92 - Dis moeilik om n Boer te roer 09.03.2023

Ek gesels met Dean Chancy, die Texas Boertjie, oor sy musiek wat ons volksaak die wereld in dra.

Baardberaad 91 - Trots Boer 01.03.2023

Ek en Johan gesels oor die pas afgelope Majubafees en ander aktuele sake.

Baardberaad 90 - Majuba 08.02.2023

Ek gesels vannaand oor Majuba en wat te wagte kan wees tydens die fees.

Baardberaad 89 - Kumbaya 19.01.2023

Ek Johan maak gesels oor voedselsekerheid en sommige mense se drang om geknegtheid.

Baardberaad #88 - Nostrabaarde 11.01.2023

Ek en Johan waag ons hand aan voorspellings vir die komende jaar.

Baardberaad 87 - Geloftedag 14.12.2022

Ek en Johan gesels oor Geloftedag.

Baardberaad 86 - Ramapoefies 01.12.2022

Ek Johan gesels vanaand oor Ramaphosa, Janusz Walus en ander sake.

Baardberaad 85 - Hond se gedagtes 23.11.2022

Ek Johan gesels vanaand oor die honde debat, Janusz Walus, Ramafosa en ander sake.

Baardberaad 84 - Sit of staan? 18.11.2022

Ek en Johan gesels oor die onderwysdepartement se duiwelse planne vir ons kinders.

Baardberaad 83 Dubbele standaarde 09.11.2022

Ek en Johan gesels oor dubbele standaarde betreffende rassisme en die menseregte kommissie. Ons raak ook aan groen energie en ander sake.

Baardberaad 82 - Italianer met frikkadelle 28.09.2022

Ek gesels vanaand oor Giorgia Meloni, wat die eerste vrou gaan word om die Italiaanse Eerste minister te wees, geen rook binnenshuis, kraamverlof vir mans, Harry Knoesen se vonnis en Eskom.

Baardberaad 81 - Skiet die Boer 08.09.2022

Ek gesels vanaand oor die Skiet die Boer hof uitspraak en die plaasaanvalle sedert dit. Ons raak ook ander regspraak in die algemeen in die ruwe SA. Ons raak aan kween Liesbet en ander aktuele sake.

Baardberaad 80 - Terug na die platteland 31.08.2022

Ek  en Johan gesels oor die ommekeer in verstedeling, veiligheid, n pampoen boot en ander sake.

Baardberaad 79 - Rebel 24.08.2022

Ek  en Johan gesels oor sy Tik-Tok treffer "Rebel" en ander aktuele sake.

Baardberaad 77 - Voedselsekerheid 02.06.2022

Ek en Johan gesels oor hoe jy n groentetuin kan aanle en ander planne om so bietjie minder van die winkels afhanklik te wees.

Baardberaad 76 - Aappokke op vuil stokke 02.06.2022

Ek en Nerinus gesels oor aappokke, die jeug en Voetspore in Orania.

Baardberaad 74 - Bek en klouseer 27.04.2022

Ek  en Tiaan gesels vanaand oor die impak van die bek en klouseer uitbrake.

Baardberaad 73 - Dankie, Jan 07.04.2022

Ek  en Johan gesels vanaand oor Jan, Julius, Elon en ander dinge.

Baardberaad 72 - Will klap die woke uit Oscar uit! 30.03.2022

Ek gesels vanaand oor die klap, Lambchamps, werkloosheid en die nuwe Gelofte musiekblyspel.

Baardberaad 71 - Bekbedekking pleistertjie 24.03.2022

Ek gesels vanaand met Johan oor Cyryl se toespraak, bek-en-klouseer en ander sake.

Baardberaad 70 - Die Wet van Transvaal 17.03.2022

Ek gesels vanaand met Johan oor stygende pryse en die impak daarvan.

Baardberaad 69 - Oorlog 02.03.2022

Ek gesels vanaand oor die Boer en Afrikaner ding, asook die oorlog in die Oekraine.

Baardberaad 68 - Verskillende reels vir regering en gepeupel 09.02.2022

Ek gesels vanaand  met Johan van der Merwe oor geskiedenis, die chaos by die vuurwapenregister, die minimum loon, wysigings aan die rampbestuurswetgewing en verset wat vrugte af werp.

Baardberaad 67 - Kanadese se optog vir vryheid 02.02.2022

Ek gesels vanaand  met Tiaan Theron oor geskiedenis, die Kanadese optog vir vryheid, verset en ander sake. Ons lag ook so bietjie soos gewoonlik

Baardberaad 66 - Die land in vloed 26.01.2022

Ek gesels vanaand oor geskiedenis, vloede en ander sake. Ons lag ook so bietjie soos gewoonlik

Höre den Podcast Baardberaad in Replaio

Radio und Podcasts in einer App - kostenlos und ohne Anmeldung. Installiere sie noch heute und verpasse den Start nicht

Bei Google Play herunterladen

Replaio ist kein Herausgeber von Podcasts; die Namen der Sendungen, Cover und Audioinhalte gehören ihren Autoren und werden über öffentliche RSS-Feeds verbreitet