RSG
RSG Sport
'n Opsomming van die dag se sportgebeure.
Husk at besøge podcastens hjemmeside og støtte skaberen: www.rsg.co.za
Hvor kan du lytte?
Podcasts i appen Replaio Radio Kommer snartPodcasts kommer snart til appen. Installer nu, og vær den første til at se en helt ny tilgang til podcasts
Episoder
Van tandheelkunde tot wêreldklas roetes 21.03.2026 16:59
Dr. Corrie Muller gesels oor ABSA Cape Epic 2026.
Adriaan Wildschutt, New York Halfmarathon-kampioen 21.03.2026 12:12
Adriaan Wildschutt gesels oor sy 2026-seisoen, en hoe spesiaal dit is om in Suid-Afrika deel te neem.
Tussen die sportblaaie 21 Maart 2026 21.03.2026 5:13
Heinrich Schulze blaai deur Björn Borg se boek, HEARTBEATS: A MEMOIR.
Sporttrivia 14 Maart 2026 14.03.2026 4:46
'n Kort geskiedenis van Pretoria Rugbyklub.
Tussen die sportblaaie 7 Maart 2026 07.03.2026 5:22
Heinrich Schulze blaai deur Benni McCarthy en Mark Gleeson se boek, BENNI.
Sporttrivia 28 Februarie 2026 28.02.2026 4:27
Heinrich Schulze kyk na rugbygiere uit die laat 1960’s soos rondenek-krae en wensbeen-rugbypale.
Tussen die sportblaaie 21 Februarie 2026 21.02.2026 5:28
Heinrich Schulze blaai deur Boris Becker se boek, INSIDE: WINNING. LOSING. STARTING AGAIN, geskryf met die hulp van Tom Fordyce.
Sporttrivia 14 Februarie 2026 14.02.2026 5:02
Heinrich Schulze delf in die geskiedenis van Madison Square Garden.
Tussen die sportblaaie 7 Februarie 2026 07.02.2026 4:49
Heinrich Schulze blaai deur Ashwin Desai se boek, OF FATHERS, SONS AND TIMELESS TESTS: WICKET TALES FROM KINGSMEAD.
Sporttrivia 31 Januarie 2026 31.01.2026 6:43
Heinrich Schulze praat oor Johnny Squires, of te wel Jan Hendrik Venter.
Tussen die sportblaaie 24 Januarie 2026 24.01.2026 5:04
Heinrich Schulze blaai deur Christopher Clarey se boek, THE THE WARRIOR: RAFAEL NADAL AND HIS KINGDOM OF CLAY.
Sporttrivia 17 Januarie 2026 17.01.2026 6:10
Heinrich Schulze praat met Joe Coetser, veelsydige rugbyspeler van Transvaal (Goue Leeus) uit die jare 70.
Tussen die sportblaaie 10 Januarie 2026 10.01.2026 4:32
Heinrich Schulze blaai deur Jim Dent se boek, TWELVE MIGHTY ORPHANS.
2025-Sokkerhoogtepunte 10.01.2026 9:59
Jody Hendricks kyk terug na wat in 2025 in die sokkerwêreld gebeur het.
Varsitybeker- en Junior Springbokrugby-terugblik 10.01.2026 11:14
Johan Pretorius kyk na 2025 se Varsitybeker -en Junior Springbokrugby.
Sporttrivia 20 Desember 2025 20.12.2025 5:16
Heinrich Schulze praat oor die bydrae van Lord Lonsdale tot boks.
2025-Sewesrugby-hoogtepunte 13.12.2025 11:05
Johan Pretorius kyk terug na die Sewesrugby-wêreldreeks.
Tussen die sportblaaie 13 Desember 2025 13.12.2025 5:00
Heinrich Schulze blaai deur Eben Etzebeth se boek, TEN SLOTTE.
2025-Rugbyhoogtepunte 06.12.2025 14:16
Johan Rademan neem ons deur die hoogte- en laagtepunte van rugby in 2025.
Sporttrivia 6 Desember 2025 06.12.2025 4:26
Heinrich Schulze praat oor Armand Duplantis, en die reëls van paalspring.
Tussen die sportblaaie 29 November 2025 29.11.2025 4:44
Heinrich Schulze blaai deur Tim Wigmore se boek, TEST CRICKET: A HISTORY.
Sporttrivia 22 November 2025 22.11.2025 7:45
Deel 6 - Frik du Preez: 'n Terugblik oor 90 jaar.
Tussen die sportblaaie 15 November 2025 15.11.2025 4:44
Heinrich Schulze blaai deur Michael Green se boek, PALE TOE! AVONTURE IN DIE RUGBYWÊRELD.
Sporttrivia 8 November 2025 08.11.2025 5:52
Deel 5 - Frik du Preez: 'n Terugblik oor 90 jaar.
Tussen die sportblaaie 1 November 2025 01.11.2025 5:59
Heinrich Schulze blaai deur Dana Snyman se boek, WIE DE HEL IS JOHNNY JOUBERT? NOTAS VAN ‘N RUGBYLIEFHEBBER.
Lignende podcasts
Replaio er ikke podcastudgiver; programmernes navne, coverbilleder og lyd tilhører deres ophavsmænd og distribueres via offentlige RSS-feeds.