RSG
RSG Sport
'n Opsomming van die dag se sportgebeure.
Husk at besøge podcastens hjemmeside og støtte skaberen: www.rsg.co.za
Hvor kan du lytte?
Podcasts i appen Replaio Radio Kommer snartPodcasts kommer snart til appen. Installer nu, og vær den første til at se en helt ny tilgang til podcasts
Episoder
Boeta Dippernaar kyk terug na die 438-wedstryd 12.03.2022 11:11
Vandag, 16 jaar gelede het die nou bekende 438-wedstryd tussen die Proteas en Australië op die Wanderers in Johannesburg plaasgevind. Dit was die eerste wedstryd ter wêreld waar beide spanne meer as 400 lopies kon aanteken. Jody Hendricks het met Boeta Dippenaar, wat in die wedstryd gespeel het, gepraat.
SA aflosspan goue medalje kwyt ná toets vir verbode middels 12.03.2022 16:15
Die Suid-Afrikaanse naelloper, Thando Dlodlo, is vir twee en ‘n half jaar uit atletiek geskors nadat hy positief vir oormatige testosteroon getoets het. Dlodlo se aflosspan is nou die goue medalje kwyt wat die span in Mei 2021 by die Wêreldatletiek Afloskampioenskap in Pole gewen het. Die monster wat die gebruik van verbode middels toon, is geneem by die Suid-Afrikaanse Nasionale Kampioenskap in A...
John-Lafnie de Jager oor Australiese Ope 29.01.2022 16:32
Die Australiese Ope het vanjaar vir baie drama gesorg, maar Ashley Barty het geskiedenis gemaak deur die eerste Australieser vrou in meer as 40 jaar te word om die toernooi te wen. Jody Hendricks het met John-Lafnie de Jager oor die toernooi gepraat.
2021 Deutsche Tourenwagen-hoogtepunte 15.01.2022 3:48
Fritz Klaaste kyk terug na die afgelope jaar se Deutsche Tourenwagen-aksie.
2022 MotoGP-voorskou 15.01.2022 4:09
Fritz Klaaste doen 'n voorskou van 2022 se MotoGP-aksie.
2021 Atletiek-hoogtepunte 08.01.2022 7:43
Jody Hendricks kyk terug na die afgelope jaar se atletiek-aksie.
Die ABC van fietsry 08.01.2022 6:45
Heinrich Schulze verduidelik hoe die sport van fietsry werk.
2021 Landloop-hoogtepunte 08.01.2022 4:41
Jody Hendricks kyk terug na die afgelope jaar se landloop-aksie.
Die ABC van MotoGP 08.01.2022 6:35
Fritz Klaaste verduidelik hoe die sport van MotoGP werk.
2021 Tennis-hoogtepunte 08.01.2022 22:38
Jody Hendricks kyk terug na die afgelope jaar se tennis-aksie.
2022 Formule 1-voorskou 08.01.2022 4:56
Fritz Klaaste doen 'n voorskou van 2022 se Formule 1-aksie.
Christo Olivier oor 1981 Springboektoer 08.01.2022 19:58
Wanneer mens terug kyk na die 1981 Springboktoer na Nieu-Seeland en Amerika, word daar meestal op die spelers gefokus. Die media wat ook daardie toer moes meemaak, kry selde aandag. Willem Pelser praat hieroor met 'n voormalige kommentator by die destydse Radio Suid-Afrika, Christo Olivier.
2021 Formule 1-hoogtepunte 01.01.2022 10:43
Fritz Klaaste kyk terug na die afgelope jaar se Formule 1-aksie.
2021 Sokker- en kriekethoogtepunte 01.01.2022 6:04
Ettienne Ludiuck kyk terug na die afgelope jaar se sokker- en krieket-aksie.
Die ABC van sokker 01.01.2022 7:14
Johann Russouw verduidelik hoe die sport van sokker werk.
2022 Dakar-voorskou 01.01.2022 8:23
Fritz Klaaste doen 'n voorskou van 2022 se Dakartydren.
2021 Fietsry- en kanovaarthoogtepunte 01.01.2022 10:43
Heinrich Schulze kyk terug na die afgelope jaar se fietsry- en kanovaart-aksie.
Die ABC van Formule 1 18.12.2021 11:52
Fritz Klaaste verduidelik hoe die sport van Formule 1 werk.
2021 MotoGP-hoogtepunte 18.12.2021 7:01
Fritz Klaaste kyk terug na die afgelope jaar se MotoGP-aksie.
2021 Rugbyhoogtepunte 11.12.2021 10:52
Johan Rademan kyk terug na die rugbyjaar wat was.
Die ABC van krieket 11.12.2021 2:35
Ettienne Ludick veruidelik hoe krieket werk.
Harold Verster 27.11.2021 37:57
Die voormalige uitvoerende hoof van die Cheetahs, Harold Verster, het amptelik afgetree. Hy was vir bykans 60 jaar by rugby in die Vrystaat betrokke. Hy het ‘n kort loopbaan as speler gehad weens beserings, maar dit was in die raadsaal waar hy hoogtes bereik het. Jody Hendricks praat met hom oor sy rugbyloopbaan.
Fanie de Villiers 13.11.2021 33:43
Vinnige Fanie De Villiers was in die laat jare 90 as een van die beste boulers beskou. Hy het 'n roemryke loopbaan gehad, en wie sal ooit sy 6/43 teen die Aussies in Melbourne vergeet. Hy het met Jody Hendricks oor sy loopbaan gepraat.
1981 Springboktoer - 40 jaar later 23.10.2021 26:55
Dit is vanjaar 40 jaar sedert die Springbokke se omstrede toer na Nieu-Seeland in 1981. Jody Hendricks praat hieroor met die destydse kaptein, Wynand Classens.
Carina Horn se moeilike pad 09.10.2021 4:55
Die voormalige Suid-Afrikaanse kampioen in die 100 m vir vroue, Carina Horn, het ‘n moeilike twee jaar agter die rug. Sy het in 2019 positief getoets vir ‘n verbode middel, en het die proses alleen aangepak om haar naam in ere te herstel. Sy het al die koste gedra en geen hulp van Atletiek Suid-Afrika ontvang nie. Sy het haar verhaal met Jody Hendricks gedeel.
Lignende podcasts
Replaio er ikke podcastudgiver; programmernes navne, coverbilleder og lyd tilhører deres ophavsmænd og distribueres via offentlige RSS-feeds.