OFM
Pieter Möller - Landbou Insetsels
Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Husk at besøge podcastens hjemmeside og støtte skaberen: www.ofm.co.za
Hvor kan du lytte?
Podcasts i appen Replaio Radio Kommer snartPodcasts kommer snart til appen. Installer nu, og vær den første til at se en helt ny tilgang til podcasts
Episoder
Landelike veiligheid in Vrystaat 14.08.2025 3:00
Pieter Möller berig oor die uitdagings van misdaad en hoe sake van landelike veiligheid in Sentraal SA tans staan. Vandag is die fokus op die Vrystaat…
Wet op Vergoeding en Beroepsbeserings 12.08.2025 4:44
Pieter Möller praat met 'n kundige, wat landbouers ondersteun op die gebied van die Wet op Vergoeding en Beroepsbeserings se werking, voordele en uitdagings.
Brangus beestelersgenootskap tegniese adviseur 11.08.2025 3:25
Pieter Möller gesels met die Brangus beestelersgenootskap se tegniese adviseur tydens die Brangus ras se 40ste herdenking.
Daar is interessante nuus rakende vleis en melkproduksie in die Afrika kontinent 0:53
Pieter Moller berig oor interessante nuus rakende vleis- en melkproduksie in die Afrika kontinent.
'n Jong veeboer en stoetteler van Boshof bring weeksdae op die skoolbanke deur! 3:48
Pieter Moller gesels met 'n jong veeboer en stoetteler van Boshof in die Vrystaat, wat in die week op die skoolbanke deurbring.
Lignende podcasts
Replaio er ikke podcastudgiver; programmernes navne, coverbilleder og lyd tilhører deres ophavsmænd og distribueres via offentlige RSS-feeds.