OFM

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.

Husk at besøge podcastens hjemmeside og støtte skaberen: www.ofm.co.za

Forfatter

OFM

Kategori

Business

Podcastens hjemmeside

www.ofm.co.za

Seneste episode

28. sep. 2026

Hvor kan du lytte?

Podcasts i appen Replaio Radio Kommer snart

Podcasts kommer snart til appen. Installer nu, og vær den første til at se en helt ny tilgang til podcasts

Hent den på Google Play Installer gratis Android næsten 10 mio. downloads · 4,8 i bedømmelse iOS snart

Episoder

Die Nasionale Wolkwekersvereniging het nuwe aanstellings en interessante bestuursopleiding 26.01.2026

Die Nasionale Wolkwekersvereniging het nuwe aanstellings en interessante bestuursopleiding in die organisasie, Pieter Moller berig daaroor.

Daar is goeie nuus vir die internasionale katoen en wolbedryf 23.01.2026

Pieter Moller berig oor goeie nuus vir die internasionale katoen -en wolbedryf.

Daar is onlangs 'n groot vleisbees inligtingsdag gehou 22.01.2026

Pieter Moller gesels met een van die organiseerders van die groot vleisbees inligtingsdag wat onlangs gehou is.

Navorsing deur 'n internasionale melkplaas verskuif die fokus van vryheid van diere 20.01.2026

Pieter Moller berig oor navorsing van 'n nuwe internasionale melkplaaskonsep, wat die fokus verskuif op vryheid van diere.

Die wynbedryf gaan binnekort die jongste oes inlyf met 'n swierige byeenkoms 19.01.2026

Die Suid-Afrikaanse wynbedryf gaan binnekort die jongste oes inlyf met 'n swierige byeenkoms. Pieter Moller berig hieroor.

Daar is heelwat landbouskoue wat in die eerste kwartaal gebeur 19.01.2026

Pieter Moller berig oor landbouskoue wat in die eerste kwartaal in sentraal Suid-Afrika aangebied word.

Pieter Moller gesels met die uitvoerende hoof van 'n suiwelmaatskappy oor die uitdagings van bek-en-klouseer 15.01.2026

Pieter Moller gesels met die uitvoerende hoof van 'n bekende handelsmerk in die suiwelbedryf en hy gee sy mening oor die huidige uitdagings wat bek-en-klouseer insluit.

Suid-Afrikaners presteer met hulle kaas by die Wereld kampioenskappe 13.01.2026

Pieter Moller berig oor Suid-Afrikaners wat presteer het met hulle kaas by die Wereld kampioenskappe en ander nuus uit die suiwelbedryf.

Die eerste koolstof krediete is onlangs aan SA boere toegeken 12.01.2026

Pieter Moller berig oor die eerste koolstof krediete wat onlangs aan Suid-Afrikaanse boere toegeken is.

Suid-Afrika se stoetbedryf het 'n nuwe federasie gevorm 12.01.2026

Suid-Afrika se stoetbedryf het 'n nuwe Federasie gevorm, Pieter Moller berig oor die goeie nuus.

Meer as 200 studente voltooi studies by landbou instelling 09.01.2026

Meer as 200 studente het einde verlede jaar hul studies voltooi by een van die bekendste landbou instellings in SA. Pieter Moller berig.

Jongboer van die Jaar, 2025 se boerdery aktiwiteite 08.01.2026

Pieter Moller berig oor interessante inligting van die 2025 Nasionale Jongboer van die jaar, se boerdery aktiwiteite.

Optimisme in die SA wynbedryf vir die nuwe seisoen 06.01.2026

Daar is groot optimisme by die SA wynbedryf oor die komende wyn - en druiweseisoen, Pieter Moller berig.

'n Wereldbekende maatskappy in die suiwelbedryf verminder binnekort duisende poste 15.12.2025

Pieter Moller berig oor 'n wereldbekende maatskappy in die suiwelbedryf wat binnekort duisende poste in die maatskappy gaan verminder.

Die Dorper skaapras se ontstaan is baie interessant 15.12.2025

Pieter Moller berig oor interessante inligting van die Dorper skaapras en sy ontstaan.

Die Nasionale Wolkwekersvereniging bied kursusse vir die jeug aan 12.12.2025

Pieter Moller berig oor die Nasionale Wolkwekersvereniging wat plaasvaardighede by die jeug aanmoedig, deur kursusse aan te bied.

Die wolbedryf se nuwe blokkettingstelsel is in Suid-Afrika ontwikkel 11.12.2025

Pieter Moller berig oor die wolbedryf se nuwe blokkettingstelsel wat in Suid-Afrika ontwikkel is.

Jaco Minnaar, President van AgriSA gesels oor die onteieningswet 10.12.2025

Pieter Moller gesels met Jaco Minnaar, President van AgriSA oor die onteieningswet en hulle standpunt daaroor.

Die suiwelbedryf poog om die regte metodes te gebruik, veral etikettering 04.12.2025

Pieter Moller berig oor die suiwelbedryf wat poog om die regte metodes te gebruik, veral die etikettering, wanneer dit by die bemarking van alternatiewe produkte kom.

Daar is 'n nuwe advertensieveldtog geloods in 'n poging om die kwynende melkbedryf te probeer red 02.12.2025

Pieter Moller berig oor 'n nuwe advertensieveldtog wat geloods word om die wereldwye, kwynende melkbedryf te probeer red.

Pieter Moller berig oor oorgrens operasies deur die SAP om veediefstal te bekamp 01.12.2025

Pieter Moller berig oor oorgrens operasies wat deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens uitgevoer word om misdaad, veral veediefstal, te bekamp.

Pieter Moller berig oor beter bosluisbestuur in die veebedryf 01.12.2025

Pieter Moller berig oor strategiee wat ontwikkel is om bosluisbestuur beter toe te pas in die veebedryf.

Graan SA reageer na aanleiding van vrae wat ontstaan of dit nog haalbaar is om koring te verbou 25.11.2025

Pieter Moller berig oor Graan SA wat reageer na aanleiding van vrae wat ontstaan of dit nog haalbaar is om koring te verbou.

Daar is positiewe vooruitsigte vir die vrugtebedryf in Suid-Afrika 24.11.2025

Daar is positiewe vooruitsigte vir die vrugtebedryf in Suid-Afrika. Pieter Moller berig oor die steenvrug seisoen.

Die eerste produksieveiling is onlangs aanlyn aangebied 24.11.2025

Pieter Moller berig oor een van die eerste Nasionale produksieveilings wat onlangs aanlyn aangebied is.

Lyt til podcasten Pieter Möller - Landbou Insetsels i Replaio

Radio og podcasts i én app - gratis og uden tilmelding. Installer i dag, og gå ikke glip af lanceringen

Hent den på Google Play

Replaio er ikke podcastudgiver; programmernes navne, coverbilleder og lyd tilhører deres ophavsmænd og distribueres via offentlige RSS-feeds.