GROOTfm 90.5
Mirrag met Annelie
Mirrag – jou middag boost vol musiek, lag, en die tipe geselskap wat jou laat voel of jy saam met ’n vriendin om die kombuis tafel sit en kuier. Annelie Bouwer is die vurige aanbieder wat vasbeslote is om aan die wêreld te bewys dat rooikoppe inderdaad meer pret het! Annelie is lief vir die lewe en alles daarin – die goeie, die slegte, en natuurlik die snaakse. Sy is oortuig daarvan dat lag werklik die beste medisyne vir enigiets is en kies om die positiewe en ligter kant van die lewe te sien. Sy is passievol in die krag van radio en weet dat alhoewel dit pret kan wees, dit met groot verantwoo...
Husk at besøge podcastens hjemmeside og støtte skaberen: www.grootfm.co.za
Forfatter
GROOTfm 90.5
Kategori
Podcastens hjemmeside
Seneste episode
22. sep. 2026
Hvor kan du lytte?
Podcasts i appen Replaio Radio Kommer snartPodcasts kommer snart til appen. Installer nu, og vær den første til at se en helt ny tilgang til podcasts
Episoder
Grootkraal 16 Maart 2026 16.03.2026 5:17
Ons loer in by die Pretoria Boeremark
Oppinuus: Prof John Stremlau - Amerika en Iran oorlog 12.03.2026 10:29
Annelie gesels met Prof Stremlau (Department of International Relations, School of Social Sciences Areas of interest and research: US-Africa relations; China; International politics and relations Wits universiteit) oor die oorlog in Iran en hoe dit SA kan beinvloed
KleinSaterdag Sport - Natascha Louw 11.03.2026 7:12
Annelie gesels met Natascha Louw (Sport koördineerder vir kompeterende sport by Univen) oor haarPHD by Universiteit Stellenbosch. Tema van studie: Van die kantlyn na die middelpunt: prestasie, mag en ‘Herstory’ in Suid-Afrikaanse vrouerugby
Grootkraal 9 Maart 2026 09.03.2026 13:20
Michael kuier by Annelie in die ateljee en gesels Boeremark, bestaansboere en die gemeenskap
Jennifer Myburgh gesels met Prof Andre Roux 26.02.2026 11:56
Jennifer het op Mirrag met Prof Andre Roux - Ekonoom by Stellenbosch Besigheidskool, gepraat oor die begrotingsrede 2026
Jennifer Myburgh gesels met Prof. Basie von Solms 26.02.2026 10:15
Jennifer het met Prof. Basie von Solms, Navorsingsprofessor in Kubersekerheid aan die Univeriteit van Johannesburg se sentrum vir kuberveiligheid, met ons gepraat oor hoe om jouself veilig te hou
Jennifer Myburg gesels met Marius Botha 25.02.2026 18:29
“Jennifer het op Mirrag met bekende konsultant aan skole, Marius Botha, gesels oor die stand van ons skole"
Jennifer Myburgh gesels met Jana Marx 24.02.2026 23:33
“N maand nadat die Madlanga kommissie hervat het, het die journalis Jana Marx op Mirrag kom kuier om n oorsig te gee van die onthullings”
Jennifer Myburgh gesels met die regisseur, Janni Younge 23.02.2026 9:27
Jennifer Myburgh het op Mirrag met die regisseur, Janni Younge gesels oor poppespel op Pinocchio dag.
Jennifer Myburgh gesels met Dr Philip Calcott 19.02.2026 11:28
Jennifer Myburgh het in Oppinuus gesels oor KI en Dr Philip Calcott het by haar aangesluit om duidelijkheid te gee oor die voordele en nadele van KI
Jennifer Myburgh het op Mirrag met voormalige krieketspeler Johann Myburgh gesels 18.02.2026 11:40
Jennifer Myburgh het op Mirrag met voormalige krieketspeler Johann Myburgh gepraat oor sy rol as afrigter en die aanpassing van speler tot afrigter
Jennifer Myburgh het op Mirrag met Danel Louw gesels 18 Februarie 18.02.2026 9:41
Jennifer Myburgh het op Mirrag met Danel Louw gesels, sy en haar spanmaat Vicky McIntosh het onlangs 3de geeindig die Elite 15 Hyrox dubbel kategorie in Phoenix
Jennifer Myburgh gesels met Aldrin Sampear skakelbeampte in die kantoor van die minister van toerisme 17.02.2026 15:27
Jennifer Myburgh het op Mirrag met die skakelbeampte in die kantoor van die minister van toerisme - Aldrin Sampear gesels oor Wêreldtoerismeveerkragtigheidsdag
Jennifer Myburgh gesels met Frankie Opperman, seun van bekende akteur Frank Opperman 16.02.2026 27:04
Jennifer Myburgh het op Mirrag met Frankie Opperman, seun van bekende akteur Frank Opperman, gesels oor die nuwe dokumenter Frank waarvan Frankie die regisseur is
Jennifer Myburgh gesels met Gert van der Westhuizen van Netrwerk24 13.02.2026 20:35
Jennifer Myburgh het op Mirrag met Gert van der Westhuizen van Netrwerk24 gesels oor die Staatsrede
Jennifer Myburgh gesels met Minister Willie Aucamp 13.02.2026 10:50
Jennifer Myburgh gesels met Minister Willie Aucamp , Minister van bosbou, Visser & die omgewing
Jennifer Myburgh gesels met Jonathan Erasmus, kommunikasie bestuurder van WaterCan 12.02.2026 10:26
Jennifer Myburgh het op Mirrag met Jonathan Erasmus, kommunikasie bestuurder van WaterCan gesels oor Suid Afrika se waterinfrastruktuur en die risiko van n groter water krisis
Jennifer Myburgh gesels met Keldermeester by Spier wyne, Johan Jordaan 11.02.2026 9:41
Jennifer Myburgh het op Mirrag met die Keldermeester by Spier wyne, Johan Jordaan, gesels oor sy gesogte toekening wat hy onlangs by die “Master winemaker 100” verower het
Jennifer Myburgh gesels met Anton Botha , President van SA Tug-of-War 11.02.2026 14:39
Jennifer Myburgh het op Mirrag met die President van SA Tug-of-War, Anton Botha, gesels oor die unieke sport. Alles is bespreek van wat maak n goeie atleet tot die gewildheid van die sport
Valentydsweek onderhoud 10 Februarie 10.02.2026 24:23
Annelie gesels in die maand van liefde met Willie en Retha de Jager oor hulle huwelik van 64jaar huwelik en wat hulle dink die geheim is vir 'n Lang en gelukkige huwelik
Grootkraal 2 Februarie 2026 05.02.2026 3:31
Ons loer in by die Pretoria Boeremark
Oppinuus - Ms Lerato Phasha Acting Chief Officer: Municipal Finance & Fiscal Policy – SALGA 5 Februarie 05.02.2026 15:05
Annelie gesels met Lerato Phasha van Salga oor die Gautengse munisipaliteite se onderbesteding van hulle begrotings en hoe dit dienslewering beinvloed
Gielie Hofman - Skole sport en ouers 03.02.2026 21:47
Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
Oppinuus - Vroedvroue 22.01.2026 21:26
Annelie gesels met Sr Heather Pieterse oor vroedvroue en wat jy moet weet
Grootkraal 19 Januarie 2026 19.01.2026 4:53
Annelie loer in by die Pretoria Boeremark wat elke Saterdag tussen 05:30 - 09:30 plaasvind
Lignende podcasts
Replaio er ikke podcastudgiver; programmernes navne, coverbilleder og lyd tilhører deres ophavsmænd og distribueres via offentlige RSS-feeds.