Maroela Media

Maroela Media

Maroela Media is 'n gratis Afrikaanse nuus en leefstyl-webwerf. Ons radiodramas word onderleiding van Bettie Kemp opgeneem en ons verskaf ook radioprograminhoud aan gemeenskapsradiostasies regoor Suid-Afrika. Alle inhoud is in Afrikaans en ons bereik mense van alle ouderdomme regoor die wêreld.

Husk at besøge podcastens hjemmeside og støtte skaberen: maroelamedia.co.za

Forfatter

Maroela Media

Kategori

Uncategorized

Podcastens hjemmeside

maroelamedia.co.za

Seneste episode

20. nov. 2026

Hvor kan du lytte?

Podcasts i appen Replaio Radio Kommer snart

Podcasts kommer snart til appen. Installer nu, og vær den første til at se en helt ny tilgang til podcasts

Hent den på Google Play Installer gratis Android 10 mio.+ downloads · 4,7+ i bedømmelse iOS snart

Episoder

ToekomsVenster | Wanneer die hemel van genade getuig 02.11.2026

Die blou hemelruim herinner ons aan ’n God wie se grootheid ons verstand te bowe gaan en wie se genade geen grense ken nie.

‘Verlore seun’ Rudi Claase vind weer sy stem 02.11.2026

Die afgelope vier jaar was die bekroonde liedjieskrywer en sanger Rudi Claase meer in die hospitaal as wat hy in die ateljee was, maar hy het onlangs teruggekeer na wat hy sy “hartsplek” noem. Maroela Media

Unieke liefde tussen seun, hond in boek oor disleksie 02.11.2026

Vir Elana Barker, skrywer van 'Die miere maak amok', was dit ’n manier om haar seun Jan se diagnose met disleksie te verwerk en verstaan. Maroela Media

Immer Wes: Hoofstuk 4 (deel 2) 02.11.2026

Elana Barker lees hoofstuk vier van "Immer wes" deur Irma Joubert. Maroela Media

Die braaibroodjie se storie is ons storie 30.10.2026

“Toe ek begin google om te sien wat ek oor die braaibroodjie kan leer, kon ek absoluut niks inligting vind nie. Dit het my gefassineer, want as jy daaraan dink, ’n braaibroodjie is so geliefd soos die Springbokke, soos melktert, soos brandewyn.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Wêreldwys | In Trump-hartland | Ep. 107 30.10.2026

Wêreldwys | In Trump-hartland | Ep. 107

Dissipelskap leefwyse, roeping vir alle Christene 30.10.2026

“Tye het verander, maar die mens se aard het nie, dus is die Bybel steeds van toepassing,” sê Ewan Oberholzer oor die besluit om Jesus te volg. Maroela Media

Van Brakanjan tot Wrakinjan 30.10.2026

’n Goedkoop kitaar, ’n Green Day-konsert en ’n naam wat deur “Brakanjan” geïnspireer is. Só het die alternatiewe Afrikaanse musiekgroep Wrakinjan ontstaan. Maroela Media

‘Verlammende vrees’: ‘7de Laan’-aktrise maak hart oop oor borskanker 30.10.2026

Op 16 April vanjaar het Carina Nel se lewe in ’n ommesientjie verander, toe ’n roetineborsondersoek skielik ’n verbete stryd teen borskanker geword het. Maroela Media

Immer Wes: Hoofstuk 4 (deel 1) 30.10.2026

Elana Barker lees hoofstuk vier van "Immer wes" deur Irma Joubert. Maroela Media

Net nog enetjie | Verkiesing 101 | Ep. 94 29.10.2026

Net nog enetjie | Verkiesing 101 | Ep. 94

Wiele2Wiele ry Jetour X70 Plus 29.10.2026

Vir hierdie week se episode van Wiele2Wiele skop hulle af met die laaste ronde van die Nasionale Tydrenkampioenskap, wat hierdie komende naweek in Dullstroom plaasvind. Vir die padtoets van die week neem hulle jou saam op ’n toetsrit met die Jetour X70 Plus. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media

Immer Wes: Hoofstuk 3 (deel 3) 29.10.2026

Elana Barker lees hoofstuk drie van "Immer wes" deur Irma Joubert. Maroela Media

Immer Wes: Hoofstuk 3 (deel 2) 28.10.2026

Elana Barker lees hoofstuk drie van "Immer wes" deur Irma Joubert. Maroela Media

Immer Wes: Hoofstuk 3 (deel 1) 27.10.2026

Elana Barker lees hoofstuk drie van "Immer wes" deur Irma Joubert. Maroela Media

SkoolSlim | Kan KI onderwysers vervang? 26.10.2026

Kan KI kinders help om beter te dink, of dink dit namens hulle? Valentyn van der Merwe van die SOS gesels met dr. Leandie Bräsler oor KI se plek in die klaskamer, die nuwe Leerderbot en waarom onderwysers in die KI-era belangriker as ooit tevore kan word. Maroela Media

SkoolSlim | Is jou kind gereed vir graad 1? 26.10.2026

Skoolgereedheid gaan oor veel meer as letters en syfers. Dr. Melodie de Jager, stigter van die Mind Moves Instituut, gesels met dr. Leandie Bräsler van die SOS oor waarom speel, beweging en alledaagse gesinsaktiwiteite die grondslag vir leer lê. Ontdek hoe jy jou kind kan help om skoolgereed te word, sonder duur programme of ingewikkelde oefeninge. Maroela Media

Immer Wes: Hoofstuk 2 (deel 4) 26.10.2026

Elana Barker lees hoofstuk twee van "Immer wes" deur Irma Joubert. Maroela Media

ToekomsVenster | Gister, vandag en tot in ewigheid getrou 23.10.2026

Mag hierdie waarheid ons vandag dra: Ons hoef nie die toekoms in ons hande te hou nie, want ons lewe is in God se hande.

ToekomsVenster | Wie kan met God vergelyk? 23.10.2026

Ons God is groot, onvergelykbaar en uniek. En die wonder is dat hierdie verhewe God Hom in Jesus Christus so naby aan ons kom maak het.

ToekomsVenster | Selfs in jou grysheid dra Hy jou 23.10.2026

Here, hier is ek. Ek is beskikbaar.

ToekomsVenster | Die God wat jou dra 23.10.2026

Dan moet ons onthou: Die Here se trou hang nie af van ons vermoë om onsself staande te hou nie.

ToekomsVenster | Waarop bou jy jou sekuriteit? 23.10.2026

Vertrou Hom met jou vrese, onsekerhede, planne en toekoms.

Deur koeëls en myntonnels op zama-zamas se spoor 23.10.2026

Ná meer as ’n dekade se ondersoekwerk vertel joernalis Graham Coetzer in sy nuwe boek van die georganiseerde misdaad, uitbuiting en groot geld agter Suid-Afrika se onwettige mynbedryf. Maroela Media

‘Pleegsorg is my roeping,’ vertel Bianca (24)  23.10.2026

“Ons glo dat elke kind die geleentheid moet hê om in ’n liefdevolle gesin groot te word.” Maroela Media

Lyt til podcasten Maroela Media i Replaio

Radio og podcasts i én app - gratis og uden tilmelding. Installer i dag, og gå ikke glip af lanceringen

Hent den på Google Play

Replaio er ikke podcastudgiver; programmernes navne, coverbilleder og lyd tilhører deres ophavsmænd og distribueres via offentlige RSS-feeds.