Magalies Potgooi
Magalies Afrikaanse Podcast
Where to listen?
Podcasts in the app
Replaio Radio →
Coming soon
Podcasts are coming to the app soon - install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
[202] Australië Outback Vakansie 11.07.2026 51:56
Rudolph vertel van sy 10 dae vakansie in Mad Max land.https://www.facebook.com/share/p/14gzWMD4qGo/?mibextid=wwXIfrHoofstukke00:00; Groot trokke en AI karre15:31; Moerse Plase23:24; Voêls en ander diere34:47; Soos Suid Afrika, Toeris gevoel37:35; Broken Hill39:46; Opal Myne en Dug-out
[201] Hanlo Nel: 'n Rasionale Wêreld, 'n Rasionale Skepper 30.06.2026 1:00:03
Hanlo Nel vertel ons hoe versoen hy wetenskap en geloof.Hanlo se FB Post: https://www.facebook.com/share/18sfcKimQv/?mibextid=wwXIfrNog episodes oor geloof: Geloof - Magalies Potgooi PlaylistsHoofstukke:00:00; Inleiding - Skoenlappers en 4x404:57; Naturalisme se eise11:03; Wetenskap sluit verduidlikings in17:09; Bewyslas en Occam's razor22:21; Beperkings van wetenskap28:09; Een relatiteit?32:0...
[200] 200 episodes later: Kennisreis, KI Invloed, Boeke, Flieks, Realiteit, en meer 23.06.2026 54:33
Ons klets net lekker oor ons paadjie die afgelope jare, maar praat ook so 'n bietjie oor: die soeke na realiteit, die plesier en malheid van 'n kennisreis, 'n Space-opdatering & Elon, KI & die Sjinese-kamer-gedagte-eksperiment, veganisme, rabbitholes, bier, die immuunstelsel, wat "nou" is, vriendskap en nog meer.Hoofstukke:00:00; Elon se geld & Space Update12:07;...
[199] Entropie en die sterfte vd heelal 09.06.2026 53:09
Hoekom breek eiers, maar hulle ontbreek nooit nie. Hoekom sê fisici dat die heelal in 'n chaotiese hitte-dood gaan eindig?Hoofstukke:00:00; Outback-avontuur07:50; Potensiaalverskil - soos 'n battery14:44; Soos verf... en koffie, wat bedoel hulle met chaos?22:05; Gravitasie, Heelal se einde, Vorm, gradiënte30:34; Soos parfuum, digtheid37:20; Lewe42:58; Selfs atome vrek47:13; "We are do...
[198] Klets: Sal jy 'n android kry vir jou huis? 02.06.2026 56:31
Gaan hulle net wasgoed doen of ook jou kinders maniere leer en te veel loer vir jou man/vrou?Hoofstukke:00:00; Hoekom lyk hulle soos mense?13:53; Sal jy een koop?21:46; Komersieel gebruike & AI musiek31:52; Kombuis take, as hulle begin menslik raak38:47; Reëls, Beste geselskap?48:15; Gaan ons iets verloor?
[197] Klets: Speel! (...musiek met Tiaan Uys) 26.05.2026 58:27
Tiaan Uys, multi instrumentalist, praat met ons oor musiekspeel en die inside skinner van die industrie.Tiaan op instagramCoastal clones: SexHoofstuk:00:00; Agter die skerms, 06:30; Vloei vs Analise09:48; Span vs Individu18:37; Temperament, ARCO25:50; Beijing avonture & konserte34:08; Frustrasies, ritme, jazz, pop43:52; Swop tussen instrumente, Musiek skryf, kostes47:15; Sjina en nog oor frust...
[196] Pop! Pink Floyd (met Marinus) 19.05.2026 1:00:45
Rudolph in Marinus deel hulle passie en interessante stories oor Pink Floyd.Nog Pop episodes: Magalies - Pop - SpotifyHoofstukke:00:00; Syd Barrett 08:40; Dark Side of the Moon, Animals, The Wall18:52; The Final Cut, Konflik in band26:02; Konsep Albums, Roger Waters, wie is die frontman?33:10; Great gig in the Sky, Animals tema, Seamus40:00; Band Split, Gilmour era, Have a Cigar49:00; Echoes57:51;...
[195] Boekklub: Quarantine (Greg Egan) 12.05.2026 55:15
4 jaar na die eerste een, klets ons weer oor 'n Greg Egan boek.Sci-fi stories - playlist by Magalies PotgooiBoekklub - playlist by Magalies PotgooiHoofstukke:00:00; Inleiding & Boek opsomming08:01; 'Mods' - verander jouself22:24: Lojaliteit (Spoiler!)28:08; Huwelik & Lojaliteit32:15; Kwantum wêreld in die boek43:31; Die 'Bubble' (nog groter spoiler) & Riff oor Multi...
[194] Evert se radikale swak Emergence teorie 05.05.2026 58:49
Emergence, emergensie, of "ontstaan": wanneer mooi en weird goeters gebeur, gebou op baie basiese boublokke.Nog episodes oor die aard van realitieit: M2 - Ontleding van Realiteit | SpotifyHoofstukke:00:00; Duiwe en patrone07:02; Bestaan vs ontstaan, swak vs sterk Emergence17:18; Radikale swak Emergence21:53; Vlakke van beskrywing, definisie van lewe30:39; Emergence as ’n plekhouer34:44;...
[193] Klets - Siener van Rensburg en sy makkers 28.04.2026 53:44
So helfte van die episode praat ons oor Siener van Rensberg en dan klets ons tussendeur oor ander soortgelyke idees.Hoofstukke00:00; Siener se agtergrond12:51; Adrian Snyman se boek17:45; Nag vd lang messe, motiveering vir sieners24:52; Profete in die kerk, nog Siener voorspellings34:40; Scams, Ekonomie40:55; Hillsong en ander Kerke, Prediction Markets48:12; Vision vs voorspelling, Bible Code
[192] KletsBotBoks: Katolisisme vs Protestantisme 21.04.2026 54:35
Watter een is reg? Katolisisme of Protestantisme?Vorige BotBoks episodes: https://open.spotify.com/playlist/3dY5M2hwj6USLLhfaxs95zNog oor geloof: https://open.spotify.com/playlist/2Ym0Lx3Mw7W8UQLyu1OIfuDit was nie rerig moontlik om die een op te deel in hoofstukke nie:00:00; Inleiding08:59; Die Debat50:57; Afsluiting
[191] Kan die toekoms voorspel word? 14.04.2026 54:29
Determinisme, Weer (chaos theory), Laplace's Demon en Randomness.Nog episodes oor die ontleding van realiteit: https://open.spotify.com/playlist/42l1Qrio5DXhveCmjlRVEYHoofstukke:00:00; Weervoorspelling en chaos theory15:07; Determinisme & Laplace's Demon28:46; Randomness38:48; Die mens se invloed51:06; Multiverse en afsluiting
[190] Pop! Project Hail Mary 07.04.2026 56:07
Lekker avontuur met die nuwe Andy Weir fliek.Nog Sci-Fi avonture: https://open.spotify.com/playlist/0poUSQuHtUZMeTMtiUCDymHoofstukke:00:00; Rudolph se Excavator avonture09:15; Titel, Plot, Andy Weir se wetenkap23:22; Bietjie oor Rocky die alien26:58; Sonnestelsels en ander wetenskap agter die skerms32:52; Baie oor Rocky die alien 42:38; Samewerking as tema 48:04; Boek vs fliek, opsomming, Weir and...
[Bonus] Space Nuus - Artemis II na die maan! 05.04.2026 21:17
Yay! Ons is oppad maan toe!Vorige Space nuus episodes: https://open.spotify.com/playlist/2Xw52BaZzkVu1ttgF7KAE2
[189] Boekklub: Dostoevsky se Crime & Punishment 31.03.2026 54:22
Ons crime is dat ons slim wou voorkom en Russiese literatuur lees - kom luister saam na die punishment. Fyodor Dostoevsky is een van die mees invloedryke Russiese skrywers, en ten spyte van ons gekerm het ons tog pitkos daaruit gekry.Nog boekklub episodes: https://open.spotify.com/playlist/46SsKSnX6W11gI94teKiRyHoofstukke:00:00; Inleiding, David Brent-verwysing07:41; Plot, impak, storie se agter...
[188] Van rou sintuie tot Hadada: Modelle van Bewussyn 24.03.2026 1:01:58
Om die neurowetenskap van bewussyn te bou, het mens eers ’n model daarvoor nodig. Ons gaan deur vier van die meer populêre modelle vandag.Nog Mind Episodes op Magalies Potgooi: https://open.spotify.com/playlist/2NFmmjP2dpTGk54jDvphwRHoofstukke:00:00; Inleiding, agtergrond en redes vir modelle17:53; Higher-Order Thought Theory27:34; Global Workspace37:51; Predictive Processing45:23; Integrated Info...
[187] Bou natuurwette die heelal? (Humean Mosaic) 17.03.2026 53:30
Die Humean Mosaic raamwerk sê natuurwette is 'n goeie verduideliking van die patrone van realiteit, maar niks fundamenteel nie.Nog episodes oor die aard van relatiteit: M2 - Ontleding van Realiteit - playlist by Magalies Potgooi Playlists | SpotifyHoofstukke:00:00; Hoekom val die appel vd boom af09:45; Aard van natuurwette en verhoudings tussen state16:48; Anti-wetenskap? Ontologie vs Epistemo...
[186] Pop! Memento (en dinge oor geheue) 10.03.2026 58:20
Evert en Rudolph praat oor Memento en dinge oor geheue soos geheueverwerking, working memory, emosionele geheue, cryptomnesia, prospektiewe geheue, implisiete leer, memory hacks, muscle memory, extended mind en nog meer.Nog Pop episodes: https://open.spotify.com/playlist/5YPRIXksBymDrdpywaCku2Hoofstukke00:00; Inleiding en agtergrond08:31; Werkende geheue, fliekstruktuur14:20; Wraakfliek? Oor Sammy...
[185] Moet kinders van sosiale media verban word? 03.03.2026 49:29
Australië verban nou kinders van sosiale media, en ander lande soos die VK en Frankryk oorweeg om dieselfde te doen.Tobie vertel ons meer daarvan, en ons tob oor of dit ’n goeie idee is.Hoofstukke00:00; Agtergrond en studies07:53; Geslagsverskille12:31; SM voordele, politieke sensuur22:06; Vergelyking met drankwette, highlight reels31:34; Aus is eerste, wie met dit afdwing? Weer politieke sensuur;...
[184] AI Psigose en ander Probleme (met Jans) 24.02.2026 1:01:09
Jans Rautenbach het rekenaarwetenskap en filosofie gestudeer en lees graag oor AI se jongste verwikkelinge. Die perfekte gas om saam te gesels oor AI psigose, hallusinasies, regulasies, verslawing, veiligheid en selfs die idee van “God-agtige” AI bots.Hoofstukke:00:00; EU regulasies en ander nuus05:32; Psigose, media kwaliteit, hallusinasies16:34; Jans se agtergrond & die punt van filosofie24:...
[183] Hermetisme (met Dewald) 17.02.2026 1:07:31
Dewald vertel ons van Hermetisme en die Kybalion, en verduidelik kernbeginsels soos “soos bo, so onder”, geestelike transformasie en die simboliek van alchemie.Hoofstukke:00:00; Is die woohoo soos Astrologie?07:27; Die 7 beginsels18:04; Geskiedenis & Paradoks van fatalisme27:48; Moderne invloede31:05; Antieke sielkunde48:39; Alchemie57:03; Opsomming
[182] Pop! Pluribus en die belangrikheid van individualisme 10.02.2026 1:02:05
(Spoiler alert) Pluribus ontlok vrae oor individualisme vs konsensusHoofstukke00:00; Oorsig sonder spoilers15:53; Wat om te doen met gevaarlike inligting22:05; Perfekte inligting = menslike konsensus?34:43; Utilitarisme, transformasie, geluk in ’n perfekte wêreld41:54; Is morele waardes “wetenskaplik”? (Ought/Is)47:03; Individualiteit vs “greater good”56:51; Selfverraai vs supereties (Manousas)
[181] Klets: Sluimerende Gruwel 03.02.2026 1:00:41
Hoofstukke:00:00; Gediertes wat jou laat skrik08:33; Wat is Sluimierende Gruwel?12:23; Sleutels en vertroue in familie15:23; Ander name en dinge wat dit aanhits19:57; Mistaken Identity24:00; Valse herhinneringe en skool liefde28:15; Brein sien net verskille, Narkose, skeel32:58; Dinge wat groter/kleiner onthou word, skeel, ens40:36; Was normaal, maar nou is absurd46:38; Freud & Kanneman51:52;...
[Bonus] Space Nuus - Ons gaan weer maan toe! 30.01.2026 47:57
Al die nuuste ruimte verkennings nuus.Magalies Playlist vir Space Nuus: https://open.spotify.com/playlist/5H6fgC9N7HKDNQDCmwf8tjHoofstukke:00:00; Maan toe!09:50; Blue Origin17:01; SpaceX22:08; NASA, Sjina, Indië, Twilight29:10; Teleskoopfotografie35:11; ISS noodsontruiming, nog NASA nuus39:55; Verken Jupiter, Pluto en Son45:37; Afsluiting
[180] Boekklub: The Greatest Show on Earth (bewyse vir evolusie) 27.01.2026 1:07:18
Tobie, Evert en Rudolph bespreek Dawkins se boek.Nog biologie gesprekke: https://open.spotify.com/playlist/3kE9CfmFIjywO4HiWeaQzTHoofstukke:00:00:00; Darwin & Dawkins00:11:31; Creationism populariteit 00:20:00; Hooftemas, Honde, Wat is 'n spesie?00:30:140; Bewyse soos bome, blomme en DNA00:41:09; Mens vs Aap vermiste & Mens vs Vlermuis00:51:39; Oog, Guppy eksperimente; Weer bome01:00:5...
About the podcast
'n Afrikaanse potgooi / podcast met ligte filosofie en nonsens-praat in Afrikaans. Ons het geen antwoorde nie, maar nogsteeds hou ons nie ons bekke nie.Daar is 'n nuwe episode elke week op Woensdag.Kyk uit vir ons substrome:Klets - Lekker ligte geselsiesBoekklub - Ons beskreek 'n boek Hensoppers - Suid Afrikaners regoor die wêreld se storiesPop - Flieks, TV stories, etcKletsBotBoks - Debatte tussen twee ChatbotsKommentaar of inligting: magaliespotgooi@gmail.comKategorië: https://open.spotify.com/user/3147gcb7efpfrxgrdcev3jhxr3py
Author
Magalies Afrikaanse Podcast
Category
Podcast website
Language
AF
Episodes
215
Latest episode
11. jul. 2026
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.