InVia Gemeente

InVia Gemeente

InVia is a contemplative community based in Stellenbosch and Cape Town in the Western Cape. We are passionate about the journey of transformation in wholeness.

Forfatter

InVia Gemeente

Kategori

Religion

Podcastens hjemmeside

www.invia.org.za

Seneste episode

7. jul. 2026

Hvor kan du lytte?

Podcasts i appen Replaio Radio Kommer snart

Podcasts kommer snart til appen. Installer nu, og vær den første til at se en helt ny tilgang til podcasts

Hent den på Google Play Installer gratis Android næsten 10 mio. downloads · 4,8 i bedømmelse iOS snart

Episoder

Hoe om in die Donker te loop: Staan Stil! deur Theo Geyser 26.08.2021

Dankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik maak om te doen wat ons doen. Gebruik gerus die Snapscan link om hierdie week by te dra: https://pos.snapscan.io/qr/STB27376

Lectio: Ef 6, Geestelike Oorlogvoering - pierre 23.08.2021

Lectio: Ef 6, Geestelike Oorlogvoering - pierre by InVia Gemeente

Teen Die Bose Geeste in die lug, en in die traffic deur Pierre du Plessis // 22 Aug 2021 22.08.2021

Teen Die Bose Geeste in die lug, en in die traffic 22 Aug 2021 Vandag se skriflesing is uit Effesiërs 6:10-20 Preek deur Pierre du Plessis Soos altyd is ons oneindig dankbaar vir almal se gereelde bydraes! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

Hoe om in die Donker te loop: Voel die natuur! met Theo Geyser 16.08.2021

Dankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik maak om te doen wat ons doen. Gebruik gerus die Snapscan link om hierdie week by te dra: https://pos.snapscan.io/qr/STB27376

Meditasie: 'Word Wakker' saam met Pierre 16.08.2021

'n Meditasie met 'n 'body scan' en bewuswording van God se liefde

Word wakker: Gee aandag aan hoe julle lewe deur Johan Beukes // 15 Aug 2021 15.08.2021

Word wakker: Gee aandag aan hoe julle lewe 15 Augustus 2021 Vandag se skriflesing is uit Effesiërs 5:14-20 Preek deur Johan Beukes Soos altyd is ons oneindig dankbaar vir almal se gereelde bydraes! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

Meditasie: 'Ek is MOEG' saam met Pierre 10.08.2021

Meditasie: 'Ek is MOEG' saam met Pierre by InVia Gemeente

Hoe om in die Donker te loop: Groet die Donker! deur Theo Geyser 09.08.2021

Dankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik maak om te doen wat ons doen. Gebruik gerus die Snapscan link om hierdie week by te dra: https://pos.snapscan.io/qr/STB27376

EK IS MOEG deur Pierre du Plessis // 8 Aug 2021 08.08.2021

EK IS MOEG 8 Augustus 2021 Preek deur Pierre du Plessis Ons het in hierdie week se nuusbrief teruvoering gegee oor InVia Kaapstad se finansies. As jy dit nie ontvang het nie, loer gerus hier: https://mailchi.mp/1b944a7b64bd/hierdie-sondag-18-julie-5350208 Ons waardeer elkeen se bydrae, groot of klein, verskriklik baie! Dit maak alles wat ons doen moontlik. Om hierdie week by te dra kliek hier: htt...

Hoe om in die Donker te loop: Met liefde wat glo deur Johan Geyser 02.08.2021

Dankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik maak om te doen wat ons doen. Gebruik gerus die Snapscan link om hierdie week by te dra: https://pos.snapscan.io/qr/STB27376

Meditasie: Waar vind ek Lewe? - Joh 6 saam met Pierre 02.08.2021

Meditasie: Waar vind ek Lewe? - Joh 6 saam met Pierre by InVia Gemeente

Waar vind ek Lewe? deur Pierre du Plessis // 1 Augustus 2021 01.08.2021

Waar vind ek Lewe? 1 Augustus 2021 Vandag se skriflesing is uit Johannes 6: 24-25 Preek deur Pierre du Plessis Verskriklik baie dankie vir julle bydraes! Dit is ongelooflik! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

Meditasie: 'In Hom beweeg ons, leef ons, bestaan ons' saam met Pierre 26.07.2021

Meditasie: 'In Hom beweeg ons, leef ons, bestaan ons' saam met Pierre by InVia Gemeente

Ons álmal se Vader: Amen! deur Theo Geyser 26.07.2021

Dankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik maak om te doen wat ons doen. Gebruik gerus die Snapscan link om hierdie week by te dra: https://pos.snapscan.io/qr/STB27376

Ek dink ek het my geloof verloor... deur Pierre du Plessis // 25 Julie 25.07.2021

Ek dink ek het my geloof verloor... 25 Julie 2021 Die laaste 6 maande het ek 'n hele paar gesprekke gehad met mense wat dink hulle het dalk ophou glo, en 'n paar wat 'n definitiewe besluit gemaak het om weg te stap van geloof af, maw nou of ateïste of agnosties. Die taal kan beteken, ook dat iemand net georganiseerde godsdiens gelos het, maar ek wil spesifiek praat oor die eersgenoemde. Preek deur...

Jesus Het Geween deur Theo Geyser 19.07.2021

Dankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik maak om te doen wat ons doen. Gebruik gerus die Snapscan link om hierdie week by te dra: https://pos.snapscan.io/qr/STB27376

Welkomgebed saam met Pierre 19.07.2021

Welkom, welkom, welkom. Ek verwelkom alles wat vandag besoek kom aflê omdat ek weet hulle is U gesante vir my genesing. Ek verwelkom alle gedagtes, gevoelens, gesigte en gebeure. My begeerte na beheer en mag– dié gee ek oor vandag; my drang na aanvaarding, status, goedkeuring en plesier – dit laat ek hier; my verlange na oorlewing en sekuriteit; die druk om enige gedagte, gevoel, gesig, gebeurteni...

See, Skares, en Vrede deur Pierre du Plessi // 18 Julie 2021 19.07.2021

See, Skares, en Vrede 18 Julie 2021 Wat maak ons met al die verskillende opinies en standpunte en konflik in die wêreld? Hoe lewe ons as koninkryks kinders in die wêreld? Dis die vraag, dit is eintlik altyd die vraag. Preek deur Pierre du Plessis Liturgie deur Francois van der Merwer Verskriklik baie dankie vir julle bydraes! Dit is ongelooflik! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.sn...

Ons álmal se Vader: Vergewe Ons deur Theo Geyser 13.07.2021

Dankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik maak om te doen wat ons doen. Gebruik gerus die Snapscan link om hierdie week by te dra: https://pos.snapscan.io/qr/STB27376

Meditasie: Vergifnis, Matt 18 12.07.2021

Meditasie: Vergifnis, Matt 18 by InVia Gemeente

Ons Vader: Vergewe ons deur Theo Geyser 12.07.2021

Ons Vader: Vergewe ons 11 Julie 2021 Preek deur Theo Geyser Liturgie deur Deon Meiring. Verskriklik baie dankie vir julle bydraes! Dit is ongelooflik! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

Ons álmal se Vader: Laat U koninkryk kom, U wil geskied deur Theo Geyser 05.07.2021

Dankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik maak om te doen wat ons doen. Gebruik gerus die Snapscan link om hierdie week by te dra: https://pos.snapscan.io/qr/STB27376

Meditasie - Doring in my Vlees, 1 Kor 12 saam met Pierre 05.07.2021

Meditasie - Doring in my Vlees, 1 Kor 12 saam met Pierre by InVia Gemeente

Wanneer ek swak is... deur Pierre du Plessis 04.07.2021

Wanneer ek swak is... deur Pierre du Plessis Verskriklik baie dankie vir julle bydraes! Dit is ongelooflik! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

Weglaatbaar klein, en tog... deur Marina Strydom 28.06.2021

Weglaatbaar klein, en tog... 27 Junie 2021 Verskriklik baie dankie vir julle bydraes! Dit is ongelooflik! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

Lyt til podcasten InVia Gemeente i Replaio

Radio og podcasts i én app - gratis og uden tilmelding. Installer i dag, og gå ikke glip af lanceringen

Hent den på Google Play

Replaio er ikke podcastudgiver; programmernes navne, coverbilleder og lyd tilhører deres ophavsmænd og distribueres via offentlige RSS-feeds.