Radio Pulpit

Vreugde & Joy

Take a journey to find joy in everyday situations. In the programme Vreugde & Joy, Bertha Le Roux-Wahl enthusiastically facilitates her guests’ testimonies.

Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.radiopulpit.co.za

Autor

Radio Pulpit

Kategorie

Religion

Web podcastu

www.radiopulpit.co.za

Nejnovější epizoda

27. srp 2026

Kde poslouchat?

Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzy

Podcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty

Stáhnout z Google Play Nainstaluj zdarma Android téměř 10 mil. stažení · hodnocení 4,8 iOS už brzy

Epizody

Annatjie en Tanya Nel deel hoe hulle ondersteuning vind tydens 'n seldsame siekte. 26.08.2021

Bertha gesels met Annatjie en Tanya Nel oor hoe hulle gesin die reis met 'n seldsame siekte, Nephronophthisis Type 3 hanteer deur God se genade. Die laaste drie jaar is hulle lewens onderstebo gedraai, maar God se wonderwerke kom keer op keer deur. Tanya gesels openlik twee maande na haar nier oorplanting. Vreugde & Joy

Charleen du Plessis deel haar persoonlike reis deur mishandeling. 19.08.2021

Carleen du Plessis van Coram Deo en Simcha recovery gesels openlik met Bertha oor emosionele en fisiese mishandeling asook hoe God haar oë oop gemaak het. Wat jou familie en vriende te doen staan en hoe die herstel proses werk. Coram Deo · Vreugde & Joy

Christel Kloppers van Coram Deo deel die waarde van joernaal hou in herstel. 12.08.2021

Bertha gesels met Christel Kloppers van Coram Deo en Mindsprouts oor die joernaal hou se waarde in emosionele herstel en groei. Coram Deo · Vreugde & Joy

Julie B Steynberg deel haar reis met God tydens die verlies van haar man. 12.08.2021

Julie deel openlik haar reis met God tydens die afterwe van haar man, Francois weens Covid 19. Sy vid elke dag daadwerklik vreugde. Vreugde & Joy

Charleen du Plessis oor vroue mishandeling 05.08.2021

Charleen du Plessis van Coram Deo en Simcha recovery help ons die emotionele skade in mishandeling verstaan. Vreugde & Joy

Poslouchej podcast Vreugde & Joy v Replaio

Rádio a podcasty v jedné aplikaci - zdarma a bez registrace. Nainstaluj si ji ještě dnes a nepropásni premiéru

Stáhnout z Google Play

Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály