Pieter van der Zwan

Tax Break in Afrikaans

Tax Break is 'n potgooi oor Suid-Afrikaanse belasting vir Suid-Afrikaanse belastingkundiges en praktisyns. Elke episode handel oor 'n onderwerp of 'n onlangse ontwikkeling in Suid-Afrikaanse belasting.

Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: podcasters.spotify.com

Autor

Pieter van der Zwan

Kategorie

Business

Web podcastu

podcasters.spotify.com

Nejnovější epizoda

9. čvc 2026

Kde poslouchat?

Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzy

Podcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty

Stáhnout z Google Play Nainstaluj zdarma Android téměř 10 mil. stažení · hodnocení 4,8 iOS už brzy

Epizody

Episode 6: Beswaar of artikel 93? 31.10.2024

In hierdie episode oorweeg ek die vraag: as daar ‘n fout op ‘n belastingaanslag is, moet ek beswaar aanteken of artikel 93 oorweeg? As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by  pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf –  https://tax.pvdz.co.za . Gaan kyk gerus!

Episode 5: Dividendstroping 31.10.2024

In hierdie episode gesels ek oor dividendstroping – spesifiek: wat presies is dividendstroping?  As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by  pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf –  https://tax.pvdz.co.za . Gaan kyk gerus!

Episode 4: Finansiele emigrasie 31.10.2024

In hierdie episode deel ek my gedagtes rondom die konsep van finansiele emigrasie.  As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by  pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf –  https://tax.pvdz.co.za . Gaan kyk gerus!

Episode 3: Uitgangsbelasting (Exit tax) 31.10.2024

In hierdie episode kyk ek na die belasting implikasies wanneer ‘n persoon ophou om ‘n inwoner van Suid-Afrika te wees.  As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by  pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf –  https://tax.pvdz.co.za . Gaan kyk gerus!

Episode 2: Belastinginwonerskap 31.10.2024

In hierdie episode gesels ek oor die faktore wat ‘n individu se belastinginwonerskap bepaal. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by  pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf –  https://tax.pvdz.co.za . Gaan kyk gerus!

Episode 1: Die beginsels van toegevoegde belastingkapitaal (CTC) 30.10.2024

In hierdie episode bespreek ek die beginsels van toegevoegde belastingkapitaal (CTC). Ek fokus veral op wat 'n maatskappy met sy toegevoegde belastingkapitaal kan doen en nie kan doen nie. Die video weergawe van die potgooi is beskikbaar op Youtube by  ⁠www.youtube.com/@PvdZ_za⁠ As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my gerus by pieter@pvdz.co.za.

Episode 0: Meer inligting oor Tax Break 30.10.2024

Hierdie episode stel die potgooi en die aanbieder bekend aan luisteraars. Die video weergawe van die potgooi is beskikbaar op Youtube by www.youtube.com/@PvdZ_za As jy terugvoer het of voorstelle vir toekomstige eposides, kontak my gerus by pieter@pvdz.co.za.

Poslouchej podcast Tax Break in Afrikaans v Replaio

Rádio a podcasty v jedné aplikaci - zdarma a bez registrace. Nainstaluj si ji ještě dnes a nepropásni premiéru

Stáhnout z Google Play

Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály