Radio Tygerberg 104FM
Radio Tygerberg 104FM
Ons is radio. Radio Tygerberg 104FM is ’n Christen Gemeenskapsradiostasie wat in 1993 teen die Tygerberg geplant is en gegroei het tot die grootste en mees suksesvolle gemeenskapsradiostasie in die Wes-Kaap. Met ‘n luistertal van meer as 450 000 mense is Radio Tygerberg 104FM ook die grootste Christen Gemeenskapsradiostasie in Suid-Afrika.
Autor
Radio Tygerberg 104FM
Kategorie
Web podcastu
Nejnovější epizoda
9. čvc 2026
Kde poslouchat?
Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzyPodcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty
Epizody
Ek en my kind | DIREKTEUR RUTH LEUKES | Neville en Sura 18.06.2026 22:01
“Ek en my kind” is gespreksprogram wat vanuit ‘n onderwysperspektief ouerleiding bied ten opsigte van kinderontwikkeling en kindersorg. Dit gee ouers perspektief oor Onderwyssake en brandpunte wat impak kan hê op hul rol en verantwoordelikheid ten opsigte van hul kind se welstand in die klaskamer en op die speelgrond. Sake binne openbare gewone en spesiale onderwys waaroor ouers en die breë publie...
Lynette Beer - I SAMUEL 17:45 18.06.2026 1:47
Maar Dawid sê vir die Filistyn: Jy kom na my met 'n swaard en met 'n spies en met 'n lans, maar ek kom na jou in die Naam van die Here van die leërskare. I SAMUEL 17:45 AFR53
Boekrak met Ingrid Venter 17.06.2026 10:12
Alles en nog wat oor die jongste boeke op die rak soos ontvang van die voorste Boekuitgewers. Die boeke waaroor gesels word, dek 'n wye verskeidenheid genres en bied iets vir elke smaak. Die program word aangebied deur Ingrid Venter, vooraf opgeneem en uitgesaai op 'n Donderdag om 11h10.
Ernie de Meyer - I SAMUEL 2:26 17.06.2026 2:12
Maar die seun Samuel het toegeneem in grootte en in guns by die Here sowel as by die mense. I SAMUEL 2:26 AFR53
JEUGDAG | Enrico De Bruin 16.06.2026 27:37
ONS VIER JEUGDAG Luister na onderhoude met jeug wat presteer en impak maak - 1 Timoteus 4:12
JEUGDAG | Ruan Grové 16.06.2026 11:03
ONS VIER JEUGDAG Luister na onderhoude met jeug wat presteer en impak maak - 1 Timoteus 4:12
JEUGDAG | Luca Human 16.06.2026 15:13
ONS VIER JEUGDAG Luister na onderhoude met jeug wat presteer en impak maak - 1 Timoteus 4:12
JEUGDAG | Delané Potgieter 16.06.2026 9:25
ONS VIER JEUGDAG Luister na onderhoude met jeug wat presteer en impak maak - 1 Timoteus 4:12
JEUGDAG | Ashura 16.06.2026 12:07
ONS VIER JEUGDAG Luister na onderhoude met jeug wat presteer en impak maak - 1 Timoteus 4:12
JEUGDAG | Douw Nel 16.06.2026 5:47
ONS VIER JEUGDAG Luister na onderhoude met jeug wat presteer en impak maak - 1 Timoteus 4:12
JEUGDAG | Matthew Snyman 16.06.2026 8:22
ONS VIER JEUGDAG Luister na onderhoude met jeug wat presteer en impak maak - 1 Timoteus 4:12
FINFIKS - Episode 18 16.06.2026 7:28
Op Finfiks gesels die Real Brekfis met professionele finansiële beplanners van Octofin & Futura SA wat praktiese raad gee oor hoe om jou geld slim te bestuur. Van skuld en spaar tot beleggings en aftreebeplanning – hier kry jy antwoorde, insig en wenke om jou finansies fiks te kry en te hou!
JEUGDAG | Karu Rademeyer 16.06.2026 12:54
ONS VIER JEUGDAG Luister na onderhoude met jeug wat presteer en impak maak - 1 Timoteus 4:12
Clement Martin - I TIMÓTHEÜS 4:12 16.06.2026 2:06
Laat niemand jou jonkheid verag nie, maar wees 'n voorbeeld vir die gelowiges in woord, in wandel, in liefde, in gees, in geloof, in reinheid. I TIMÓTHEÜS 4:12 AFR53
Mariette Loubser - JEREMIA 1:7 15.06.2026 2:10
Maar die Here het vir my gesê: Moenie sê: Ek is jonk nie; want na wie Ek jou ook al stuur, moet jy gaan; en wat Ek jou ook al beveel, moet jy spreek. JEREMIA 1:7 AFR53
Fokus op die Woord | Jeremiah 14.06.2026 25:11
'n Bybelse lesing aangebied in reekse deur Pastoor Raymond Lombard. Die program word op Vrydae uitgesaai.
ALLES WAT LEKKER IS - Jacobsbaai Nr 2 12.06.2026 8:09
Ingrid Venter en Meyer Groenewald kuier by verskillende interessante plekke in die Wes-Kaap en vertel die luisteraars daarvan.
Anja Taljaart - GALASIËRS 5:22-23 12.06.2026 1:29
Maar die vrug wat die Gees voortbring, is: liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersing. Teen sulke dinge is daar nie ’n wet nie. GALASIËRS 5:22-23 NLV
Ek en my kind | Fyn Motories | Neville en Sura 11.06.2026 20:34
“Ek en my kind” is gespreksprogram wat vanuit ‘n onderwysperspektief ouerleiding bied ten opsigte van kinderontwikkeling en kindersorg. Dit gee ouers perspektief oor Onderwyssake en brandpunte wat impak kan hê op hul rol en verantwoordelikheid ten opsigte van hul kind se welstand in die klaskamer en op die speelgrond. Sake binne openbare gewone en spesiale onderwys waaroor ouers en die breë publie...
Henry Pike - LUKAS 4:18 11.06.2026 2:33
Die Gees van die Here is op My omdat Hy My aangestel het om die Goeie Nuus vir die armes aan te kondig. Hy het My gestuur om aan te kondig dat gevangenes vrygelaat sal word, dat blindes sal sien, dat onderdruktes bevry sal word van hulle verdrukkers. LUKAS 4:18 NLV
Boekrak met Ingrid Venter 10.06.2026 8:02
Alles en nog wat oor die jongste boeke op die rak soos ontvang van die voorste Boekuitgewers. Die boeke waaroor gesels word, dek 'n wye verskeidenheid genres en bied iets vir elke smaak. Die program word aangebied deur Ingrid Venter, vooraf opgeneem en uitgesaai op 'n Donderdag om 11h10.
Kenneth Woodward - 2 TIMOTEUS 1:7 10.06.2026 2:01
Want God het ons nie ’n gees van lafhartigheid gegee nie, maar van krag, liefde en selfbeheersing. 2 TIMOTEUS 1:7 NLV
Ernie De Meyer - SAGARIA 4:6 09.06.2026 2:05
Nie met mag of krag nie, maar deur my Gees, sê die Here, die Almagtige. SAGARIA 4:6 NLV
PAST ADRI THERON - DIE GOD WAT SIEN 08.06.2026 21:27
Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.
Lorriaan Du Plessis - EFESIËRS 5:18 08.06.2026 2:02
Verder, moenie soveel wyn drink dat julle dronk word nie, dit lei tot uitspattige gedrag. Nee, laat die Heilige Gees julle lewe vol maak. EFESIËRS 5:18 NLV
Podobné podcasty
Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály